04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vou die ander geskeurde gedeeltes oop en pak uit. Dit spel HELL.

Vertelling

Stap 1

Baie mense dink dat om aan ’n kerk te behoort of lidmaat van ’n kerk te wees beteken outomaties

dat jy ’n Christen is en gered is.

Om te bid by die ete of Bybel te lees, maak ook nie van ’n mens ’n Christen nie.

Stap 2 tot 4

Natuurlik is dit nie waar nie.

Daar is ’n groot verskil tussen bloot godsdienstig-wees en ’n kerk-mens te wees en dit wat die Bybel

’n Christen of volgeling van Jesus noem.

Rom. 3:10-12 sê: Daar staan immers geskrywe: Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie,

daar is nie een wat verstandig is nie; daar is nie een wat na die wil van God vra nie. Almal het

afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie.

Dit is waarom God Jesus Christus, Sy Seun, laat mens word het en tussen ons laat woon het.

Die bekende Joh. 3:16-17 stel dit so: God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee

het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy

Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom

gered kan word.

Rom. 3:20-25 verwoord die evangelie so: Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding

deur God vrygespreek word nie; inteendeel, deur die wet leer ‘n mens wat sonde is.

Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is

die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo.

God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo.

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat

hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.

Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo. Hierdeur het

God getoon wat sy vryspraak behels: Hy het die sondes wat Hy voorheen in sy verdraagsaamheid

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!