04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aan met ’n Gebed [4] Jou versekering dan – Heb. 13:5 " "Ek sal jou nooit

verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie."

"Nadat jy Jesus as Verlosser aangeneem het, wil God hê dat jy Hom beter sal

leer ken."

Groen herinner ons aan hoe volgelinge van Jesus groei in hulle liefde

vir Jesus.

1 Joh. 1:9 " Maar as ons ons sondes bely-Hy is getrou en regverdig, Hy

vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid." Om jou

sonde te bely beteken om te erken dat wat God oor jou sê die waarheid is.

Die Groen Bladsy sê – Jy moet groei as gelowige [1] Kom gereeld saam met

ander gelowiges byeen [2] Lees jou Bybel en bid [3] Gehoorsaam die Here [4]

Getuig

X

Laat ’n A-4 die Evangelieverhaal vertel

Hulpmiddel vir die vertelling

Neem ’n A-4 papier en vou dit stelselmatig soos die vertelling aangaan.

Vou stap vir stap soos hieronder.

Stap 1

Stap 2

Vou die A-4 bladsy se regterhoek van bo na links. Dit lyk soos ’n tipiese kerk met

’n toring.

Vat die punt van die gevoude papier links bo en vou na regs sodat die

punt gelyk is met die reeds-gevoude punt regs. Dit lyk soos ’n huisie

met ’n dak.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!