04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MATERIAAL VIR KINDERS

VERTEL DIE EVANGELIE VIR KINDERS MET DIE WOORDLOSE BOEKIE

Die Woordlose Boekie van CEf

Hier is ’n verduideliking van die Evangelie m. b. v. die Woordlose Boekie se kleure wat Child

Evangelism Fellowship wêreldwyd gebruik.

X

X

Goud herinner ons aan die Hemel met sy strate van goud, en God

waarvan die Bybel ons vertel.

Joh. 3:16 "So lief het God die wêreld...” Hierdie God het jou lief.

GOD = [1] Skepper van die wêreld [2] Heilig [3] Praat deur die Bybel met ons

[4] Liefde [5] Woon in die Hemel met strate van Goud

"Maar daar is een ding wat nie in die hemel kan inkom nie en dit is sonde."

Donker/Swart herinner ons aan sonde en die donkerheid wat dit

in ons lewe en hierdie wêreld veroorsaak.

Rom. 3:23 "Almal het gesondig..."

Die mens word gebore as ’n sondaar. [1] Definisie vir Sonde [2] Voorbeelde [3]

Ons sondige natuur – sonde loop in ons are van geboorte af [4] Straf

"God het ons so lief gehad dat Hy ’n plan gemaak het dat ek en jy nie nodig

het om self gestraf te word vir ons sonde nie."

Rooi herinner ons aan die bloed van Jesus wat vir ons gevloei het en

die krag het om ons sondes weg te was.

1 Kor. 15:3-4 " Die belangrikste wat ek aan julle oorgelewer het en wat ek ook

ontvang het, is dit: Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy

is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte." Heb. 9:22b " …

sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie.”

Jesus Christus het gesterf en opgestaan ook vir jou. [1] Hy was sonder sonde

en volmaak [2] In jou plek het Hy ons straf gedra [3] Sy Bloed het vir ons

gevloei [4] Hy het gesterf en opgestaan [5] Hy sit op die troon in die Hemel

"Op grond van wat Jesus vir ons gedoen het, kan ook jou sondes vergewe

word."

Wit herinner ons daaraan dat God ons wil skoonwas van ons sondes.

Joh. 1:12 " Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het

Hy die reg gegee om kinders van God te word.”

[1] Verlossing [2] Bely – Glo – Volg Hom in gehoorsaamheid [3] Neem Hom

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!