04.05.2013 Views

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KWARTAAL DATUMS

SKOOLKALENDER VIR 2013

TYE GRAAD VAN TOEPASSING

1 4 Februarie – 20 Maart Gewone skoolure Gr R en Gr 1

2 9 April – 21 Junie Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

3 15 Julie – 20 September Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

4 1 Oktober – 4 Desember Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

Gewone skoolure is as volg: Onthou:

Gr R en Gr 1 Maandae tot

Vrydae

07:20 tot 13:00

Gr 2 en Gr 3 Maandae tot 07:20 tot 13:20 Die laaste skooldag voor ‘n langnaweek

Donderdae

verdaag die skool om 12:00.

Gr 4 tot Gr 7 Maandae tot 07:20 tot 13:45 Die laaste skooldag van elke kwartaal verdaag

Donderdae

die skool om 10:00.

Gr R tot 3 Vrydae 07:20 tot 13:00

Gr 4 tot Gr 7 Vrydae 07:20 tot 13:15

Neem asseblief kennis dat die Vrydae

uitkomtyd vanaf die tweede kwartaal verander

het.

SKOOLFONDS 2013

Tydens die Ouervergadering wat op 22 Oktober 2012 plaasgevind het, is die skoolfonds vir 2013 bepaal.

Ons bedank die ouers wat die vergadering bygewoon het en insette gelewer het. As Beheerliggaam is

ons dankbaar vir die ouers wat saam met ons streef om kwaliteit onderrig aan ons leerders te verskaf.

Graad R: R1,100-00 per maand per leerder x 11 maande = R12,100-00 per jaar

Graad 1 tot 7: R 900-00 per maand per leerder x 11 maande = R 9,900-00 per jaar

Skoolfonds is maandeliks vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand met die laaste betaling voor 7

November.

Die Debietorders het op 4 Januarie 2013 in werking getree – dit is vir 11 maande van toepassing. Let

asseblief daarop dat ouers vir Me Marietjie Jonker (by skoolgelde@lsrhk.co.za) in die Finansiële kantoor,

skriftelik in kennis moet stel indien ‘n debietorder gekanselleer moet word. Ouers is verantwoordelik vir die

koste verbonde aan VT-debietorders. Indien u debietorder vir die tweede keer ge-VT word, word dit

outomaties gekanselleer.

Die bankbesonderhede waarin die skoolfonds betaal moet word, is as volg:

Die Laerskool Rooihuiskraal; ABSA Bank Wierdapark; Tjekrekeningnommer 3260 164 847; Takkode 632005.

Die skool beskik ook oor ‘n kaartfasiliteit.

Vrystelling van skoolfonds:

Indien u finansiële probleme ondervind, moet u asseblief betyds met Me Ida Mans in die Finansiële kantoor

in verbinding tree. Aansoekvorms is by Me Mans beskikbaar. Vrystelling word toegestaan volgens ‘n

glyskaal in terme van die Skolewet. Die aansoek moet jaarliks gedoen word. Aansoeke sluit einde Maart.

‘n Dringende beroep word op alle ouers gedoen om navrae oor skoolfonds nie telefonies nie te doen nie

maar wel skriftelik te rig aan Me Ida Mans by debiteure@lsrhk.co.za.

PROGRAM VAN DIE WEEK

DI 19 MAR S8 D5 VERJAAR Mnr Gerhard Taljaard

ADMIN PK open – Zelda

GF Saal open

ISF DH verg

SPORT Rugby @ Wonderboom – tuis

o/13A Netbal toer – Sun City

o/12 en o/13 Netbal D4 Tshwane Proewe

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!