04.05.2013 Views

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

OMSENDBRIEF 10.2013

19 MAART 2013

Dié tyd van die jaar dink almal aan paaseiers in helderkleurige papier! Ons dink aan Paasfees en

assosieer dit met vrolike vakansietyd en ‘n tyd vir familie en vriende. Vir baie kinders (en

grootmense!) is hierdie vakansie ‘n tyd van paaseiers eet en die gedagte dat die paashaas tog iets

hiermee te doen het! Sjokolade eiers wat in die tuin weggesteek word is vir meeste kinders die

hoogtepunt! Maar wanneer ons Paastyd vier moet ons dieper kyk as die wêreldse simboliek. Met

Paasfees vier Christene die kruisiging van Christus en ons dink terug aan die dag toe Jesus vir óns

elkeen se sondes aan die kruis gesterf het.

Mag jy hierdie jaar nie net opsoek wees na die paaseiers wat weggesteek word in die tuin nie,

maar na die ware betekenis van Paasfees. Mag dit vir elkeen ‘n dankbare ervaring wees waarin

Jesus se oorwinning oor die dood gedenk word.

Beste wense vir ‘n geseënde Paastyd. Mag die klem val op Christus, liefde, familietyd en

dankbaarheid.

Geniet die welverdiende rustyd!

Mnr. Ferdie Maree

Skoolhoof

Skoolhoof

Adjunkhoof Intersenfase Gr 4-7

Adjunkhoof Grondslagfase Gr R-3

Sekretaresse van die Hoof en Advertensies

Algemene navrae

Inskrywings & Oorplasings

Finansies & Krediteure

Skoolfonds

Siekekamer & Tweedehandse klere

Beheerliggaamsekretaresse

Klerewinkel (Nuwe klere)

Atletiek

Bulletjie Rugby

Rugby

Netbal

Krieket

Mediasentrum

Skool se Webblad / Webtuiste

BELANGRIKE KONTAKTE

Mnr. Ferdie Maree

Mnr. Gerrie Oosthuizen

Me. Shirley Dunn

Me. Sulette Viljoen

Me. Elize Mc Cabe

Me. Zelda Oberholster

Me. Marietjie Jonker

Me. Ida Mans

Me. Britt Erasmus

Me. Shirley Dunn

Me. Magda Rossouw

Mnr. Roelf du Toit

Mnr. Pieter Janson

Mnr. Esdei Biewenga

Me. Annalize Botha

Mnr. Gerhard Taljaard

Me. Erna Korff

Mnr. Johan O’Callaghan

Die Laerskool

Rooihuiskraal

ferdie@lsrhk.co.za

gerrie@lsrhk.co.za

shirley@lsrhk.co.za

info@lsrhk.co.za

elize@lsrhk.co.za

zelda@lsrhk.co.za

skoolgelde@lsrhk.co.za

debiteure@lsrhk.co.za

noodhulp@lsrhk.co.za

shirley@lsrhk.co.za

klerewinkel@lsrhk.co.za of 083 376 1755

atletiek@lsrhk.co.za

082 784 8222

esdei@lsrhk.co.za

annalizebotha@gmail.com

gtaljaard@lsrhk.co.za

media@lsrhk.co.za

info@sahoster.com

www.lsrhk.co.za

KWARTAAL DATUMS

SKOOLKALENDER VIR 2013

TYE GRAAD VAN TOEPASSING

1 4 Februarie – 20 Maart Gewone skoolure Gr R en Gr 1

2 9 April – 21 Junie Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

3 15 Julie – 20 September Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

4 1 Oktober – 4 Desember Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

Gewone skoolure is as volg: Onthou:

Gr R en Gr 1 Maandae tot

Vrydae

07:20 tot 13:00

Gr 2 en Gr 3 Maandae tot 07:20 tot 13:20 Die laaste skooldag voor ‘n langnaweek

Donderdae

verdaag die skool om 12:00.

Gr 4 tot Gr 7 Maandae tot 07:20 tot 13:45 Die laaste skooldag van elke kwartaal verdaag

Donderdae

die skool om 10:00.

Gr R tot 3 Vrydae 07:20 tot 13:00

Gr 4 tot Gr 7 Vrydae 07:20 tot 13:15

Neem asseblief kennis dat die Vrydae

uitkomtyd vanaf die tweede kwartaal verander

het.

SKOOLFONDS 2013

Tydens die Ouervergadering wat op 22 Oktober 2012 plaasgevind het, is die skoolfonds vir 2013 bepaal.

Ons bedank die ouers wat die vergadering bygewoon het en insette gelewer het. As Beheerliggaam is

ons dankbaar vir die ouers wat saam met ons streef om kwaliteit onderrig aan ons leerders te verskaf.

Graad R: R1,100-00 per maand per leerder x 11 maande = R12,100-00 per jaar

Graad 1 tot 7: R 900-00 per maand per leerder x 11 maande = R 9,900-00 per jaar

Skoolfonds is maandeliks vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand met die laaste betaling voor 7

November.

Die Debietorders het op 4 Januarie 2013 in werking getree – dit is vir 11 maande van toepassing. Let

asseblief daarop dat ouers vir Me Marietjie Jonker (by skoolgelde@lsrhk.co.za) in die Finansiële kantoor,

skriftelik in kennis moet stel indien ‘n debietorder gekanselleer moet word. Ouers is verantwoordelik vir die

koste verbonde aan VT-debietorders. Indien u debietorder vir die tweede keer ge-VT word, word dit

outomaties gekanselleer.

Die bankbesonderhede waarin die skoolfonds betaal moet word, is as volg:

Die Laerskool Rooihuiskraal; ABSA Bank Wierdapark; Tjekrekeningnommer 3260 164 847; Takkode 632005.

Die skool beskik ook oor ‘n kaartfasiliteit.

Vrystelling van skoolfonds:

Indien u finansiële probleme ondervind, moet u asseblief betyds met Me Ida Mans in die Finansiële kantoor

in verbinding tree. Aansoekvorms is by Me Mans beskikbaar. Vrystelling word toegestaan volgens ‘n

glyskaal in terme van die Skolewet. Die aansoek moet jaarliks gedoen word. Aansoeke sluit einde Maart.

‘n Dringende beroep word op alle ouers gedoen om navrae oor skoolfonds nie telefonies nie te doen nie

maar wel skriftelik te rig aan Me Ida Mans by debiteure@lsrhk.co.za.

PROGRAM VAN DIE WEEK

DI 19 MAR S8 D5 VERJAAR Mnr Gerhard Taljaard

ADMIN PK open – Zelda

GF Saal open

ISF DH verg

SPORT Rugby @ Wonderboom – tuis

o/13A Netbal toer – Sun City

o/12 en o/13 Netbal D4 Tshwane Proewe

2

W

O

20 MAR - SKOOL SLUIT OM 10:00

VERJAAR Me Julie Steyn

ADMIN PK open – Mnr Ferdie Maree

SPORT o/13A Netbal toer – Sun City

VAKANSIE GEBEURE

VERJAARSDAE 22 MAR Mnr Michiel de Goede

26 MAR Me Heleen Theron

Me Charné Maidment

28 MAR Me Ilse-Lee Cory

3 APR Me Marietjie Jonker

8 APR Me Ida Mans

SPORT 22-23 MAR Netbal Afrigtingskursus Vlak 2

24-28 MAR o/11 en o/13 Rugby Grey Kollege Toer

ALGEMEEN

1. Die Rooimier Angels

Hier volg die Rooimier Angels se vrywillige insamelingsrooster vir Maart. Stuur asseblief u bydraes

aan Juf Nita Heyns in Klas T12. Skenkings en donasies is vrywillig. Baie dankie vir u vriendelike

ondersteuning. Indien iemand ondersteuning nodig het, maak ‘n afspraak of kontak Me Nita Heyns

by 082 463 8022.

Rooimier Angels Insamelingsidees vir Maart

Graad R Graad 1 Graad 2 Graad 3

Koffie / Tee Pasta / 2 Minute noodles Blikkies vleis / vis

Blikkies groente

Suiker

Stroop

Kookolie

Grondboontjiebotte

r

Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Waspoeier Toiletseep

Toiletpapier

Tandepasta

Poeiermelk Kits ontbytgraan

Poeiermelk

Rys

2. Skaak

Skaakafrigting het afgesluit op Woensdag, 13 Maart en Donderdag, 14 Maart vir die onderskeie groepe.

Ons skop weer af die tweede kwartaal op 17 en 18 April. Die skaakgelde vir die tweede kwartaal beloop

R300. Baie dankie vir die teenwoordigheid en geduld van ons ouers wie se kinders Saterdag, 9 Maart aan

die D4 Individuele skole liga deelgeneem het.

3. Verkeer

Ons vra elke Rooimier se samewerking om ten alle die padreëls na te kom. Geen leerder mag in die

verkeer af- of opgelaai word nie. Gebruik asseblief die gemerkte parkeerspasies daarvoor. Let ook

asseblief op om nie by die geelstrepe stil te hou nie. Almal is haastig en vra dus elke Rooimier se geduld en

verdraagsaamheid teenoor mekaar. Dit is in die veiligheid en belang van ons kinders. U begrip word

waardeer.

4. Atletiek

Baie geluk aan Chané Janse van Rensburg wat die afgelope naweek 3de geëindig het met verspring

tydens die SA Kampioenskap. Ons is vreeslik trots op jou!

Rooimier-groete!

Mnr. G Oosthuizen Mnr. F Maree

3

Adjunkhoof Hoof

HUISMUISE

Timo en Nieke sien om na jou diere en huis, terwyl jy

met ‘n geruste hart kan vakansie hou. Kontak gerus

vir Elsabé by 082 467 9280

Swipe for Africa is a MySchool

MyVillage MyPlanet and Woolworths

initiative that challenges schools,

supporters and learners to stand up and

take action to help protect endangered

animals.

Your school, Die Laerskool

Rooihuiskraal, can win one of three

grand prizes (R100 000 cash plus R50

000 to donate to a registered MyPlanet

endangered animal organisation), as

well as wild weekly prizes for learners

too!

This promotion is open exclusively

to 600 selected schools, by invitation only. Together we aim to:

1. raise even more valuable funds for schools and MyPlanet beneficiaries

2. reward and acknowledge learners, classes and schools who are taking up the challenge to save our

planet and endangered animals

3. educate learners about endangered animals such as Rhino, Cheetah and Wild dogs

4. inspire South Africa to take action for conservation

The promotion runs from 15 April to 31 May 2013.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!