04.05.2013 Views

Immigrante - Penkop en Drawwertjie - Voortrekkers

Immigrante - Penkop en Drawwertjie - Voortrekkers

Immigrante - Penkop en Drawwertjie - Voortrekkers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Graad 3

A DOEL

Om die Penkop en Drawwertjie:

ISBN Error! Reference source not

found.8

Immigrante (b)

1. As Afrikanerkind, bewus te maak van sy herkoms en sy volk se verlede.

2. ‘n Gevoel van volkstrots te laat ontwikkel.

3. Aan te moedig om sy eie herkoms te ondersoek.

B VEREISTES

Die Penkop en Drawwertjie moet:

1. Kennis dra van die drie groepe immigrante wat na Suid-Afrika gekom het:

Wanneer hulle aangekom het

Plek waar hulle hul gevestig het

Bydrae wat hulle tot die land gelewer het.

2. Een van die drie immigrante-groepe kies om meer van te leer.

Franse Hugenote

Britse Setlaars

Duitse Setlaars

3. Die groep van sy keuse, se landsvlag in die korrekte kleure, op ‘n A4-papier verf.

4. Die volgende inligting oor die groep van sy keuse,bekom en dit op ‘n kaart van Suid-Afrika aandui.

Die tyd van aankoms.

Plek waar hulle aan wal gegaan het.

Die rede waarom hulle gekom het.

Die vervoer (boot / bote) waarmee hulle gekom het.

Stel vas waar hulle hul gevestig het en waarom juis daar.

5. Prente versamel van hulle huise, kleredrag, gebruiksartikels en sosiale gebruike en dit op die vlagplak.

6. Vasstel wat het die groep van jou keuse, vir ons land, Suid-Afrika, beteken.

7. Minstens vyf vanne neerskryf van afstammelinge van daardie immigrante wat vandag nog hier woon.

8. Moet vasstel of sy van (familienaam) uit hierdie groepe kom.

9. Kennis maak met minstens een monument wat vir die groep van sy keuse opgerig is. Plak die prent van die

monument ook op die vlag.

10. Moet ‘n tradisionele gereg van sy gekose groep geniet.

C AABIEDING

1. Opdrag duidelik.

2. Maak seker dat die kinders weet wat is die verskil tussen immigrante, setlaars en Hugenote. Leer sommer

die kind om naslaanboeke soos die HAT te gebruik.

3. Laat die kinders elkeen ‘n A4-grootte vlag van die groep van keuse in die korreke kleure, verf. Al die

inligting en prente wat hulle versamel, word dan op die vlag geskryf en geplak.

4. Maak seker die kind verstaan die kaart. Vul die besonderhede op die kaart in en plak die kaart agter op die

vlag.

5. Voer ‘n gesprek oor die prente wat versamel is. Dit kan ook pret wees om aan te trek en te kuier soos in

daardie tyd.

6. Stel dit eenvoudig. Byvoorbeeld: Die Franse Hugenote het ons wingerdboerdery geleer. Die Britse Setlaars

het ons van wolboerdery geleer. Die Duitse Setlaars het ons fyn vakmanskap geleer.

7. Maak ‘n lysie van die vanne uit die groep wat gekies is en skryf dit ook op die vlag.

Die Voortrekkers Januarie 2011 Immigrante (b)

1

8. Maak ‘n plakkaat met hofies soos Nederlands, Engels, Frans, Duits, Ander. Laat die kind by die ouer

uitvind oor sy familie se herkoms. Hulle sal dit geniet om te sien waar elkeen inpas.

9. ‘n Besoek is eerste prys maar anders kan duidelike prente en foto’s gebruik word. Gee die simboliek van die

monument en die plek waar die monument opgerig is.

10. Opdrag duidelik.

ISBN Error! Reference source not

found.8

Die Voortrekkers Januarie 2011 Immigrante (b)

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!