04.05.2013 Views

Antwoorde Bybelwerkboek Graad 7

Antwoorde Bybelwerkboek Graad 7

Antwoorde Bybelwerkboek Graad 7

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

122

Graad 7

1. Omri, Samaria.

2. Agab het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, meer as al sy voorgangers.

3. Jeróbeam I, kalwerdiens

4. Isébel, Sidoniërs, Fenesië

5. Isébel en Agab het Baäl Melkart gedien en voor hom neergebuig.

gemaak.

7. Sy het die profete van God vervolg.

10. Die man wat die stad sal oprig, sal vervloek word. Sy oudste seun sal sterf as hy die

fondamente lê en die jongste seun sal sterf as hy die poorte hang.

11. Agab

12. Bet-el, oudste, poorte, gehang

123

124

1. My God is JHWH óf my God is die HERE.

2. Tisbe, Gilead, Naftali

3. “So waar as die HERE, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal

geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord.”

1 Konings 17: 1.

4. spruit Krit, Jordaan

5. God het kraaie gestuur wat vir hom brood en vleis gebring het en hy het water uit die

spruit gedrink.

6. Sarfat, Sidon, Isébel

7. weduwee

8. Die meel in die pot het nie opgeraak nie en die olie in die kruik het nie minder geword

nie, tot op die dag dat die HERE weer reën op die aarde gee.

9. Hy het hom drie keer oor die kind uitgestrek en die HERE aangeroep en gesê: “HERE

my God, laat die siel van hierdie kind tog in hom terugkeer.” 1 Konings 17: 21.

10. Die kind het weer lewendig geword.

heid

is.” 1 Konings 17: 24.

12. Johannes die Doper, Elía

1. Obadja, Elía

onderhou.

3. Agab moet die hele Israel by die berg Karmel bymekaar laat kom, asook die 450 profete

van Asjera.

dit is, volg hom na.” 1 Konings 18: 21.

6. Die volk het hom niks geantwoord nie.

vuur te maak. Hulle moet dan die naam van hulle god aanroep.

8. Die God wat met vuur antwoord, sal God wees.

9. Hulle het rondgespring en hard geroep en hulself met swaarde en spiese stukkend gekerwe.

10. spysoffer

hout, die vleis en die altaar gegooi en die sloot vol water gemaak.

12. Die vuur van die HERE het neergedaal en die brandoffer, die hout, die klippe en die

stof verteer en die water in die sloot opgelek.

13. tempel, priester, God

14. Hulle het op hul aangesig geval en gesê: “Die HERE, Hy is God, die HERE, Hy is

God.”

15. God het die doodstraf ingestel op afgodery.

17. Elía het voor Agab se wa uitgeloop.

125

126

18. Die HERE alleen moet aanbid word.

1. Engel, “staan op, eet”, broodkoek, kruik, water

2. “Staan op, eet, anders is die pad vir jou te veel.”

3. 40 dae en nagte, Horeb

4. Moses, Elía, Horeb

5. Sinaï, Horeb, Moses

7. “Ek het alleen oorgebly en hulle soek my lewe om dit weg te neem!”

9. Dit herinner aan die wetgewing op die berg Sinaï, toe die HERE sy wet aan

die volk meegedeel het. Exodus 19: 16 - 18.

11. “Maar Ek sal 7 000 in Israel laat oorbly, al die knieë wat nie voor Baäl gekniel en elke

mond wat hom nie gesoen het nie.” 1 Konings 19: 18.

12. bewaring van die Kerk, genade

13. Hy moes: • Hasaël as koning van Aram (Sirië) gaan salf

• Jehu as koning van Israel

• Elisa as sy eie opvolger as profeet.

14. Hy het sy mantel op hom gegooi.

127

128

15.

1. Op die berg Horeb. 1. Op die berg Horeb.

2. God verskyn aan Moses. 2. God verskyn aan Elía, deur by hom

verby te gaan.

3. Stryd: Moses teen die Egiptiese towe- 3. Stryd: Elía teen die Baäldienaars op

naars. Moses se optrede teenoor Farao. Karmel. Elía se optrede teenoor Agab.

4. Moses se tog deur die Skelfsee. 4. Elía en Elisa se tog deur die Jordaan.

5. Moses is deur God begrawe. 5. Elía is lewendig in die hemel opgeneem.

6. Moses het op die berg van verheerliking 6. Elía het op die berg van verheerliking

aan Jesus Christus verskyn (Matt 17). aan Jesus Christus verskyn (Matt 17).

7. Moses verteenwoordig die wet. 7. Elía verteenwoordig die profete. Die Ou

Testament word in die Nuwe Testament

die “Wet en die Profete” genoem.

van die laagte nie, sal die HERE die hele menigte van die Arameërs in

Agab se hand gee.

2. Dit het vir die HERE om sy eer gegaan.

3. 100 000, muur, Afek (27 000 dood)

4. Hy het homself gaan oorgee aan Agab en vrede gesluit.

5. Hy het gesê Bénhadad is sy broer en hom op sy wa laat klim.

6. Hy sal die stede van Israel wat sy pa van Israel afgeneem het, teruggee en

Agab mag in Damaskus gaan handel dryf.

7. profete-seuns

sy eie nalatigheid.

9. Die koning antwoord dat hy dit oor homself gebring het. Agab het op dié manier sy eie

vonnis oor homself uitgespreek omdat hy self koning Bénhadad laat vrykom het.

10. Agab sal in die plek van Bénhadad sterf en sy volk in die plek van Bénhadad se volk.

11. Bénhadad, Agab, God

12. Ter wille van God se Naam

129

130

1. Jisreël, Issaskar, Gilboa, Saul

2. Nabot, wingerd

3. groentetuin, verkoop, ruil

4. Dit was familiegrond wat volgens God se wet in familiebesit moes bly.

uit te roep en Nabot vooraan onder die volk te sit, met twee deugniete wat vals teenoor

hom getuig sodat hy gestenig kan word.

6. “Hy het God en die koning gevloek.”

7. Nabot is gestenig, saam met sy seuns.

8. Die sesde gebod, agtste gebod, negende gebod en tiende gebod, naamlik jy mag nie

doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek,

jy mag nie jou naaste se besittings begeer nie.

9. Elía, Tisbiet, Jehu, Bidkar

11. Op die plek waar die honde die bloed van Nabot gelek het, sal die honde sy bloed ook

lek, die honde sal Isébel eet, die HERE sal alle manlike persone in sy huis uitroei. Die

wat in die veld sterwe, sal deur die voëls geëet word en die wat in die stad sterwe, sal

deur die honde geëet word.

ook gevas.

2. 400 profete, profete van die HERE, Heilige Gees

3. Agab kan teen Ramot in Gilead uittrek, die HERE sal dit in die hand van die koning

gee.

4. Miga, hy oor hom niks goed geprofeteer het nie, maar wel oor onheil.

6. Israel gaan verslaan word en Agab gaan sneuwel in die oorlog.

7. leuen, valse, dood

8. Hy moet weer in die gevangenis geplaas word.

aanhegsel en die pantser getref.

11. Hy het hom in sy strydwa doodgebloei.

12. dam van Samaria, die bloed, Agab, bloed, Nabot.

131

132

1. Juda, Ahásia

2. verkeerd, twee

4. Baäl-Sebub, (god van die vlieë)

5. Elía, Tisbiet

6. “Gaan julle, omdat daar glad geen God in Israel is nie, om Baäl-Sebub, die god van

7. “Ahásia sal nie van die bed waar hy opgeklim het, weer afklim nie.”

verteer.”

11. Hy het opgeklim na Elía en op sy knieë voor Elía gebuig en hom gesmeek en vir hom

gesê: “Man van God, laat tog my lewe en die lewe van u dienaars, hierdie 50, kosbaar

wees in u oë.”

12. “Gaan saam met hom af; wees nie bevrees vir hom nie.”

13. broer Joram

14. Gilgal, Bet-el, Jerigo

15. Elía en Elisa vertrek uit Gilgal, ten noorde van Bet-el, om na Bet-el te gaan.

word.

Elisa en die ander profete weet dit ook.

Elía wil hê dat Elisa in Gilgal moet agterbly, maar Elisa weier.

Die profeteseuns in Bet-el sê vir Elisa: “Weet u dat die HERE vandag u heer van u hoof

Elisa antwoord dat hy dit wel weet, maar dat hulle nie daaroor moet praat nie.

So gebeur dit ook in Jerigo en hulle vertrek na die Jordaanrivier.

By die Jordaanrivier rol Elía sy mantel op en slaan daarmee op die water.

hulle op droë grond deurgegaan het.

Elía vra wat hy vir Elisa moet doen voordat hy weggeneem word.

Elisa vra die eersgeboortereg wat die profetiese taak betref.

dan so wees.”

wat skeiding tussen hulle maak en Elía het in die storm na die hemel opgevaar.

Elisa het dit gesien en hy roep uit: “My vader, my vader, wa van Israel en sy ruiters.”

133

134

1. a) “Gaan op kaalkop, gaan op!”

b) “Gaan op” dui op die hemelvaart van Elía - hulle het met spot daarna verwys.

ramp en ongeluk.

c) Elisa vloek hulle in die Naam van die HERE en twee berinne kom uit die bos en

verskeur 42 kinders.

d) Elisa ondervind hier haat teenoor die HERE - Bet-el was een van die hoofsentrums

van aanbidding van die goue kalf.

2. a) barmhartigheid

b) Haar man is oorlede en die skuldeisers wil nou haar seuns as slawe verkoop om die

skuld te delg.

c) klein flessie met olie.

d) Sy moet leë kanne by haar bure gaan leen, die olie daarin giet en dit dan verkoop.

3. a) bo-kamer in haar huis, Abel-Mehola in die Jordaanvlakte

c) gaan na die bo-kamer waar die kind gelê het, bid

d) sewe maal genies

1. Ahásia, Joram

2. verkeerd, kalwerdiens, Jeróbeam I, klippilare, Agab

3. Israel, staak

4. Moab, Josafat

5. Edom, Edom

6. waternood, Joram, Josafat, Elisa

7. “So spreek die HERE: Maak hierdie dal vol gate. Julle sal geen wind sien nie, en julle

sal geen reën sien nie, en tog sal hierdie dal vol water word, sodat julle self en julle vee

en julle ander diere kan drink. Die HERE sal ook die Moabiete in julle hand gee.”

8. spysoffer, water, Edom

9. son, Moabiete, rooi, bloed

10. Hulle het gedink dit is bloed en dat die konings van Israel, Juda en Edom mekaar aangeval

het.

11. Die konings van Israel, Juda en Edom het slaggereed gestaan om hulle aan te val, te

agtervolg en die land te verwoes.

12. Israel het hom so aanhoudend aangeval, dat hy nie meer veilig gevoel het nie en in sy

hoogste nood offer hy sy seun as brandoffer op die muur van die stad.

13. Hy wil sy afgod Kamos daardeur beweeg om aan hom redding te skenk.

14. Mesa, Israel

15. Israel het hierdie afskuwelike sonde aanskou toe Mesa dit gedoen het en hulle het deur

hulle optrede koning Mesa tot die uiterste gedryf.

135

136

1. Naäman, Arameërs, melaats

2. slavin (gevangene), strooptog, Elisa, Israel

3. Israel, Joram, Naäman

4. Hy moet hom sewe maal in die Jordaanrivier gaan was, dit wil sê gaan induik.

5. Hy het kwaad weggery en wou dit nie doen nie.

6. Sy dienaars het hom oorreed om dit te doen en hy het gesond geword.

waardeur die HERE dit gedoen het.

8. “Kyk, nou weet ek dat daar geen God op die hele aarde is nie, behalwe in Israel.”

9. Hy wil nie meer brandoffers en slagoffers aan ander gode bring nie, net aan die HERE,

maar as sy koning in die huis van Rimmon neerbuig, dan gaan Naäman dit ook doen en

hy vra dat die HERE hom dan in die saak sal vergewe.

hom alléén aanbid.

11. Nee, want die HERE is alomteenwoordig - ook in Aram.

12. Hy het Naäman agternagesit en aan hom gesê Elisa het besoekers ontvang en hy wil

graag vir hulle silwer en klere gee.

13. Gehasi was geldgierig.

14. “My heer stuur my.”

15. 68, twee

16. Hy moes sy sondes bely het en vir Elisa gesê het wat hy gedoen het.

17. Van twee talente silwer, kan jy al daardie dinge koop.

18. Hy het melaats geword.

19. Hy moet alleen woon - buitekant die stad - weg van ander mense.

20. “Maar die wat ryk wil word, val in die versoeking en strikke en baie dwase en skadelike

begeerlikhede wat die mense laat wegsink in verderf en ondergang. Want geldgierig-

die geloof en hulleself met baie smarte deurboor.”

137

138

1. Aram, Sirië

2. God maak die Aramese planne aan Elisa bekend.

3. Elisa kan die woorde weergee wat die koning van Aram in sy slaapkamer sê.

4. perde, strydwaens, groot leër, die stad te omsingel, Dotan

5. Die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is.

6. Daar was perde en waens van vuur rondom hulle.

7. Samaria, eet-, drinkgoed, te laat teruggaan huis toe.

1. Bénhadad, Samaria

2. Joram

3. hongersnood

4. Eselskop - 1 kg silwer, duiwemis - 57g silwer

5. Hulle (sy en die ander vrou) het haar kind geëet en toe weier die ander vrou dat haar

kind geëet word.

6. Die optrede van die vroue dui op die vloek van die HERE wat daar op Samaria gerus

het.

7. Elisa, Elisa, doodmaak

8. Elisa het geweet wat Joram van plan was om te doen.

10. Koning Joram self.

11. “Die onheil kom van die HERE af.”

sikkel (11g silwer) kos.

13. Daar moet vensters in die hemel kom voordat dit kan gebeur.

14. melaatse

15. honger, Arameërs, honger

16. Die Arameërs het gevlug.

18. Joram

19. 11g silwer (sikkel), twee mate gars, Elisa

20. Hy is in die poort van die stad doodgetrap - hy het dit gesien, maar nie self beleef nie,

net soos Elisa voorspel het.

139

140

1. Hasaël, Joram, Agab, Ahásia, Joram, Josafat

2. Atália, Agab

3. Josafat, Joram

4. Baäldiens, Atália, Hasaël

5. Ramot, Joram, Israel, Jisreël, Ahásia

6. Hy moet vir Jehu as koning gaan salf.

7. Joram, Israel, Nabot, Elía

8. Joram, Ramot

10. Hy sal die huis van Agab verwoes en uitroei.

11. Elía

12. Met geesdrif.

13. Omri

• Jehu gaan met perde en waens na Jisrieël.

• Joram stuur twee boodskappers ná mekaar om te verneem wat die oorsaak is van die

koms van die skare wat in aantog is.

• Jehu laat die boodskappers nie terugkeer na Joram nie toe nie.

ryer).

• Joram en Ahásia span hulle waens in en trek hulle tegemoet en tref vir Jehu aan op die

stuk grond van Agab (wat hy by Nabot oorgeneem het).

• Joram vra aan Jehu of sy koms vrede is waarop Jehu antwoord: “Vrede, so lank as die

• Joram verstaan dat Jehu met vyandige bedoelings na Jisreël gekom het en skree aan

Ahásia: “Verraad”.

• Joram ruk om en vlug, maar Jehu skiet hom met sy pyl en boog dat hy net daar sterwe.

• Jehu gee opdrag dat Joram se liggaam op die stuk grond van Nabot gegooi moet

word.

Agab.

• Intussen het Isébel in Jisreël gehoor van die dood van Joram.

• Sy verf haar oë swart en versier haarself en gaan staan voor die venster om op Jehu te

wag.

141

142

• As Jehu deur die poort inkom, vra sy: “Gaan dit goed, Simri, moordenaar van jou

• Jehu skree vir hulle om haar af te gooi en hulle gooi haar by die venster uit.

• Die perde en strydwaens van Jehu het haar vertrap.

grawe.

• Die wat haar moes gaan begrawe, kry van haar niks anders as net die hoofskedel, voete

en handpalms nie.

• Daarin sien ons die vloek wat Elía uitgespreek het dat die honde Isébel sou opeet.

• 70, Samaria

• Hulle het bang geword en gesê hulle sal Jehu se dienaars wees.

• Omdat hulle verwant was aan die huis van Agab en in vriendskap met die huis van

Agab verkeer het.

• Hy gee opdrag dat al die profete van Baäl, al die priesters en dienaars van Baäl na hom

• Jehu het seker gemaak dat al die dienaars wat vir Baäl is, bymekaar is, en vir almal

klere gegee om aan te trek.

• Hy moet seker maak dat niemand wat die HERE dien, daar teenwoordig is nie.

• Terwyl Jehu gereed was met die aanbieding van die brandoffer, het hy opdrag aan 80

man, wat hy buitekant opgestel het, gegee om alle dienaars van Baäl dood te slaan.

• Hy het die Baälstempel en heilige boomstamme afgebreek en verbrand.

1. Koning Joas van Israel het Elisa gaan besoek, want Elisa het sterwend gelê.

gaan verslaan.

4. Hy het dit drie maal op die grond geslaan.

5. Joas sal die Arameërs nou net drie maal verslaan en nie volkome nie.

6. Moabiete, Elisa, lewendig, voete

7. lewendes, dooies

143

144

1. skaapboer, Tekoa, Israel, Jeróbeam II.

2. kalwerdiens, Bet-el, Samaria.

3. Hulle het aan die goue kalwers geoffer, armes verdruk en geen reg gedoen aan armes

en weduwees nie.

4. Hulle moes leer om die HERE te soek.

5. Die eerste visioen was van groot rampe (sprinkane en droogte) wat die volk sou tref.

6. Die onheil gaan Israel tref met die ballingskap deur Assirië.

siaanse

tyd van rus en vrede wat in die koms van Jesus Christus verwerklik is.

(Hand 15: 16, 17)

1. bekering, oordeel

2. Die priesters het die volk dom gehou, die rykes het die armes onderdruk, die konings

het nie die reg gehandhaaf nie, die mense het God nie meer geken nie en op alle hoogtes

vir Baäl gedien.

soos die vrou ontrou is aan Hoséa.

4. Israel, die HERE, huwelik, die HERE, Israel

5. kerk, bruid

1. Jeróbeam II

2. Jona, Ninevé, Assirië, oordeel

3. Hy het self besluit dat dit beter is as God die vyand straf, as om hulle op te roep tot

bekering.

4. Tarsis

5. storm, see, vis

6. drie dae, nagte, Jesus Christus, drie dae, nagte

7. Hulle het hulle op grond van Jona se prediking tot God bekeer.

8. Hy was ontevrede omdat God besluit het om die stad te spaar.

9. wonderboom, wurm, doodgegaan

11. Israel het gedink dat nét hulle as volk geregtig is op God se trou en guns, al is hulle

ontrou aan die HERE.

12. God is ook oor ander volke genadig - nie net oor Israel nie.

God se genade is wêreldwyd - die hele wêreld kan gered word as daar geloof is in die

teken van Jona - Jesus Christus.

145

146

1. Hoséa

2. Peka, Peka, genade, Israel

3. Tiglat-Pileser, Salmanasser, Hoséa

4. Assirië verslaan Israel en Israel moet weer belasting betaal aan Assirië.

5. By So, die koning van Egipte.

6. Assiriërs voer die noordelike stamme weg (noord van Samaria).

7. Salmanasser, Sargon, Israeliete, ballingskap, Assirië, Mesopotamië

8. Die armes is nie in ballingskap weggevoer nie, Sargon het ander volke na die land

Kanaän gestuur en hulle het saam met die armes gewoon en vermeng geraak en het

later die Samaritane geword.

9. Nee, hulle het as Tienstammeryk tot niet gegaan.

10. Die Tweestammeryk - Juda.

11.

• Die Assiriërs beleër Samaria vir drie jaar lank.

• Sargon, die opvolger van Salmanasser van Assirië, neem die stad Samaria in en voer

die inwoners (Tienstammeryk) weg in ballingskap.

• Hy laat hulle in Mesopotamië woon. (Die armes het in Israel agtergebly.)

• Die noordelike Tienstammeryk (Israel) is deur die HERE verwerp nadat Hy hulle baie

gewaarsku het deur sy profete.

• Israel was al vanaf Jeróbeam I se tyd afvallig omdat huule die goue kalwers aanbid het.

• Vanaf Agab se tyd het hulle die Baäls en Astartes met mening gedien.

• Profete soos Elía, Elisa, Amos en Hoséa het die volk herhaalde kere gewaarsku en vermaan.

• Sargon het ander volke gestuur om in die land Israel te kom woon.

• Een van die vroeëre priesters van Bet-el is deur Sargon na Israel gestuur nadat die inwoners

deur leeus aangeval is.

• Die priester het aan die inwoners die godsdiens van Israel geleer, vermeng met allerlei

tane

genoem.

147

148

1. Salomo, Tweestammeryk - Juda en Benjamin

2. Dit was die straf van die HERE as gevolg van Salomo se sonde.

3. Rehabeam weier die versoeke van die volk om die las wat Salomo op die volk gelê het,

te verlig. Die ryk skeur deurdat tien stamme Jeróbeam volg. Rehabeam het nie verstaan

1. Abia, Rehabeam

2. hervormings, Kanaänitiese hoogtes, klippilare

3. In sy oorlog teen Baësa van Israel, vertrou hy op die koning van Aram, Bénhadad, en

nie op die HERE nie.

4. voete, dokters

1. afgode, klippilare, heilige boomstamme vernietig

2. Juda, Agab, Israel

3. hoogtes

gewond is.

• Hy het sy seun Joram met Atália, die dogter van Agab en Isébel, laat trou.

Joram:

1. Joram, Atália, Agab en Isébel

2. Die Baäldiens in Juda ingevoer.

3. Hy het al sy broers vermoor.

4.1 Hy en Juda is deur die Edomiete, Filistyne en Arabiere aangeval.

4.2 Jerusalem is deur die vyandige volke geplunder en sy kinders, behalwe Ahásia - die

jongste, is weggevoer.

5. Dawidshuis, Messias

1. Ahásia, Atália, Joram, Baäldiens

2. Joram, Israel, Jehu, Joram, Ahásia

1. ses, Ahásia, Atália en Joram

2. kinders en kleinkinders

3. Messias

4. Jósabat, Jojada, Joas

149

150

1. sewejarige, Joas, Jojada

2. Atália, perdepoort

3. Dawid, Joas, die volk, volk, koning

4. • Breek die Baälstempel af.

• Maak die Baälpriesters dood.

• Herstel die tempel.

• Leer die volk om volgens God se wette te lewe.

5. Die herstel van die tempel.

6. owerstes, afgodery

7. Sagaria, Jojada

8. Hy is in die voorhof van die tempel gestenig.

9. Mattheüs 23

10. Aram (Hasaël)

11. hewige pyne, dienaars

12. Amasia

1. reg, Sagaria

2. hoogmoedig

3. Hy het self op die reukofferaltaar in die tempel geoffer.

4. Tagtig, Asarja, melaatsheid

5. Jotam

1. Resin, Peka, Agas

2. Resin, Peka, Agas, Tiglat-Pileser

3. Agas, duiwel, die Messias, Peka en Resin

4. Jerusalem, Jesaja, Agas

5. Peka en Resin is stukke brandhout, hulle lyk gevaarlik, maar beteken niks.

6. teken

8. Die Immanuelteken.

9. God met ons.

10. Met die koms van die Messias, Jesus Christus.

11. Resin, Peka, Agas

12. Peka en Resin moet die gevangenes terugstuur huistoe.

13. As gevolg van die grimmigheid van die HERE oor Juda.

14. Hy vra hulp van Tiglat-Pileser van Assirië.

15. Tiglat-Pileser van Assirië trek op teen Aram en Israel, verower hulle en voer die inwoners

weg in ballingskap.

16. Glo in God - wees stil en stel julle vertroue op God, moenie meedoen aan internasionale

politiek nie.

17. Hiskia

151

152

1. die verlossing in die HERE.

2. Juda

3. Ussia, Jotam, Agas, Hiskia

4. oordele, ballingskap, hoop, terugkeer uit ballingskap

5.1 Ballingskap oor 100 jaar en die terugkeer oor 170 jaar.

5.2 Koms van die Messias oor 700 jaar.

5.3 Tweede koms van die Messias wat sal uitloop op die nuwe hemel en aarde.

6. 1 - 39, hoofstuk 40 - 66

7. 66, 66

8. Immanuel, “God met ons”, Jesus Christus

9. “Ek is die Eerste, ook is Ek die Laaste”, Jesus Christus, Alfa en Omega

10. knegliedere, lydende Kneg

1. teokratiese

2. Israel, ballingskap, Assirië

3. oorlog, onderwerping

4. Sanherib, Jerusalem

5. Hiskia het sy vertroue op die HERE gestel en met geskeurde klere in die tempel gegaan

en hulp by God gaan soek. In vurige gebed het Hiskia sy hart voor die HERE uitgestort

en God om redding gesmeek.

6. Die koning van Assirië plaas die eer van die HERE op die spel deur te sê dat die HERE

Juda nie sal kan red nie.

7. Jesaja, wreker

8. “Hy sal in hierdie stad nie inkom en daar geen pyl in skiet en dit met geen skild aanval

en daar geen wal teen opgooi nie. En Ek sal hierdie stad beskut, om dit te verlos, ter

wille van My en my kneg Dawid.”

9. Net soos wat gedurende die Paasnag met die eersgeborenes gebeur het in Egipte, het

die engel van die HERE 185 000 man van die Assiriërs gedood.

en hy is in Ninevé in die tempel van sy afgod deur twee van sy seuns vermoor.

*(Vergelyk die hulp wat Hiskia in sy God se tempel gekry het met dié wat die ko-ning

van Assirië in sý god se tempel gekry het.)

153

154

1. siek, Jesaja, sterwe

2. Hy het gebid en gehuil.

4. Jesaja, 15

6. skaduwee, sonnewyser, tien grade, verlenging

7. Die gesante van die vorste van Babel (wyse manne uit die Ooste) het dit in Babel waargeneem.

8. Babel, genesing

9. Hiskia het aan al die gesante van Babel al die skatte van sy huis en van die tempel

gewys.

10. Al dié skatte gaan nog eendag na Babel weggevoer word.

1. verkeerd

2. • Hy het die Baäldiens ingevoer en altare vir Baäl opgerig.

• Hy het die son, maan en sterre aanbid en altare vir hulle opgerig en in die

voorhowe van die tempel geplaas.

• Hy het sy seun aan Molog geoffer.

• Hy het met goëlery omgegaan en dodebesweerders en waarsêers

aangestel.

• Hy het die profete en ander wat die HERE gevrees het, vervolg.

3. profete, Assirië, Juda, gevang en geboei, hake, koperkettings, Babel

4. Hy het tot God gebid en hom voor God verootmoedig en sy sonde bely.

5. Manasse is weer vrygelaat, na Jerusalem in sy koningskap teruggebring. So sien ons

6. Hy het al sy afgodiese instellings verwyder.

1. tempel, Hilkia, wetboek

2. altare, Bet-el, kalwerdiens, mensbeendere

3. Juda, Jeróbeam I van Israel

4. Die man van God van Juda se beendere.

5. Hulda

die vervloekinge wat geskrywe staan in die boek wat hulle aan die koning van Juda

voorgelees het.” 2 Kronieke 34: 24.

7. • Die verbond is vernuwe.

• Die afgode is uitgeroei.

• Die Pasga is weer gevier.

8. Pasga, Rigters

155

156

9. Koning Farao Nego het hom gedood by Megiddo.

10. die Messias, Jesus Christus

1. Die HERE is verhewe.

2. priester

3. Josia, Joahas (seun van Josia), Jojakim (seun van Josia), Jojagin (seun van Jojakim) en

4. afgodery, oppervlakkige vormgodsdiens, bekering

5. Babilonië, stroppe, jukke

6. Messiaskoning, Dawid, Spruit, Koning, “Die HERE ons Geregtigheid, Jesus Christus

157

158

1. goddelose, Josia

3. Egipte, Nebukadnésar, Babel, Jerusalem, Egipte

4. Nebukadnésar, Babel, tempel

5. Jongmanne onder andere Daniël, Hananja, Misael, Asarja

6. Jerusalem

7. Jerusalem, beleg, eselsbegrafnis.

1. Nebukadnesar van Babel.

2. Hy het oorgegee aan Nebukadnésar.

4. verwoes, middelklas, armes, Sedekia

5. Evil-Merodag, Jojagin, gevangenis, vyf seuns

6. Josia, Juda, Jesus Christus, Josef, Maria

7. Jojagin (Jegonia), Sealtiël, Serubbabel

2. Hulle het dit gedoen omdat Jeremia gesê het dat Sedekia hom aan Nebukadnésar moet

onderwerp en omdat Jeremia hom vermaan het.

3. Die Kusiet Ebed-Meleg het Jeremia uit die put gered.

4. Jeremia moes stroppe en jukke maak en om sy nek sit.

5. Met hierdie sinnebeeldige handeling wil die HERE dat Jeremia moet aantoon hoe Juda

en die ander lande onder die juk van Babel sal moet buk.

6. Nebukadnésar beleër Jerusalem.

7. Sedekia het probeer vlug.

8. Nebukadnésar het Sedekia se oë uitgesteek en hom as gevangene na Babel weggevoer.

9. Die mure van Jerusalem is omgegooi, die stad is verbrand, die tempel is vernietig en

die res van die volk, die middelklas, is weggevoer in ballingskap.

10. armes

1. Nebukadnésar, Gedalja, goewerneur, stadhouer, Jeremia

2. Jeremia, Nebukadnésar, Babel

3. Omdat dit die wil van die HERE was.

4. Ismael, leërowerste, koninklike geslag, Gedalja

5. Hulle moet in Juda bly.

6. Hulle wou nie luister nie en trek weg na Egipte en neem Jeremia teen sy sin saam.

7. Jeremia het opdrag van God ontvang om die afgodery, veral die verering van die

hemelkoningin te bestraf. Die volk in Egipte het nie na hom geluister nie en volgens

oorlewering is Jeremia in Egipte gestenig.

159

160

8. Sewentig jaar

9. Hulle het nie na die profete geluister nie en die afgode bly aanbid.

10. Jesus Christus, die Messias, moes uit Juda in die stad Betlehem gebore word.

1. 50 000

2. Tel-Abib, Kebar, Babel

4. Jeremia

5. Hulle sou nog lank in Babel moet bly woon.

6. 137

7. Die weggevoerdes was die aansienlikes en vernaamstes van die volk en hulle het tot op

was mos die volk van God. Maar die HERE het hulle nie verlos nie, Jerusalem en die

8. Esegiël het gesê hulle ondergang is as gevolg van die straf op hulle sondes.

9. Deur die prediking van die wet en deur streng wetsonderhouding.

10. Die sabbat en die besnydenis is streng onderhou asook die rituele reinheidswette.

11. 70

12. Die land moes vir sy sabbatte vergoeding kry. God het die verwaarloosde sabbatsdae en

sabbatsjare geëis in die vorm van een lang sabbat van 70 jaar.

13. Nebukadnésar

14. Kores, Persië

15. Jesaja, 40 - 46

161

162

1. Jojakim, Juda, Nebukadnésar, Babel

2. Daniël, Hananja, Misael, Asarja

3. Hulle moes in die boeke en taal van die Chaldeërs onderrig word, sodat hulle hul vaderland,

volk en bowenal hulle godsdiens sou vergeet.

4. a) Babiloniese, gode

b) Beltsasar, Sadrag, Mesag, Abednego

5. Dit het hulle in konflik gebring met die spys- en reinheidswette waarmee hulle groot

afgode aan die afgode geoffer is nie.

- (geen vleis of wyn nie).

die koning geëet het.

• God het ook aan hulle wetenskap en verstand in alle geskrifte en wysheid gegee,

dat hulle al die geleerdes en besweerders van die hele koninkryk tien maal oortref

het.

8. Christus, Satan, gode, Babel

2. Alle wyse manne moet doodgemaak word.

hom geopenbaar.

4. Daniël het die koning laat verstaan dat die eer van alles wat hy aan die koning vertel

het, aan die HERE sy God toekom en hy sê aan die koning dat God hom laat sien het

wat daar in die toekoms met sy ryk gaan gebeur.

bors en arms van silwer, die buik en heupe van koper en die bene van yster en die voete

geword en die hele aarde gevul.

6. • Die hoof van goud is die ryk van Nebukadnésar.

• Die buik en heupe van koper is die Grieks-Macedoniese ryk van Alexander die

Grote.

• Die bene van yster is die Romeinse ryk.

• Die voete van yster en klei is verskillende ryke wat tegelyk bestaan het.

• Al die bogenoemde ryke sal vernietig word deur die koninkryk van God, wat hier

afgebeeld word deur die klip wat die hele aarde gevul het. Die koninkryk van Jesus

Christus sal vir ewig bestaan en triomfeer. Die Rots, Jesus Christus, is ook die

fondament van Jesus Christus se Kerk.

7. Koning Nebukadnésar het op sy aangesig geval en Daniël aanbid en bevel gegee dat aan

gegee en Daniël is aangestel as heerser oor die hele provinsie Babel en as hoofowerste

oor al die wyse manne van Babel. Daniël se drie vriende het ook hoë poste gekry, maar

Daniël self het aan die koninklike hof gebly.

8. Nebukadnésar het erken dat die God van Daniël die God van die gode en die Here van

die konings en die Openbaarder van geheimenisse is.

163

164

1. beeld, goud, 30, 3

2. Alle hoogwaardigheidsbekleërs moet teenwoordig wees en sodra hulle die geluid van

verskillende musiekinstrumente hoor, moet hulle neerval en die beeld aanbid. Hy wat

nie neerval en aanbid nie, sal binne-in die brandende vuuroond gegooi word.

3. Die oond was bo oop, daar kon die rook uitgaan en die veroordeeldes ingegooi word.

4. Die drie vriende van Daniël (Sadrag, Mesag en Abednego) - Daniël is nie genoem nie.

5. Nadat die drie vriende van Daniël verklaar het dat hulle die beeld en die gode van die

koning nie sal aanbid nie, het Nebukadnésar woedend geword en bevel gegee dat die

oond sewe keer warmer gemaak moet word en hulle in die vuur gegooi moet word.

6. Daniël se drie vriende het lewend in die oond geval, terwyl sterk manne wat hulle moes

ingooi, doodgebrand het. Hulle het saam met die vierde persoon los in die vuur rondgeloop.

7. godeseun (engel)

8. “Sadrag, Mesag en Abednego, knegte van die allerhoogste God, gaan uit en kom

hier!”

9. Hy het gesê: “Geloofd sy die God van Sadrag, Mesag en Abednego wat sy engel gestuur

en sy knegte verlos het, wat hulle op Hom verlaat het en die bevel van die koning

oortree het en wat hulle liggame oorgegee het om geen ander god te dien of te aanbid

nie, behalwe hulle God.”

10. Enige volk, nasie of taal wat oneerbiedig spreek oor die God van Sadrag, Mesag en

word, omdat daar geen ander god is wat so kan verlos nie.

geword het en tot aan die hemel gereik het, sodat hy tot aan die einde van die hele aarde

sigbaar was. Die boom was vol vrugte en die diere het onder hom skaduwee gesoek,

het dat die boom omgekap moet word en dat net die penwortel moet oorbly en beskerm

wat plante sal eet en in die veld sal bly.

3. Die penwortel bly bewaar, die “dierword” is tydelik, sewe tydperke.

4. Dat die koning wat al twee maal moes erken dat die Allerhoogste mag het oor die koningskap

van die mens en dit gee aan wie Hy wil, dit weer moet erken dat hy sy koningskap

van God ontvang het.

5. Die koning moet met sy sonde breek en hy moet genade bewys aan die ellendiges.

6. Die koning was vol van sonde en ongeregtigheid, vol eieroem en glorie, sonder om

genade aan die ellendiges te bewys.

7. twaalf maande

9. “Koning Nebukadnésar, jou word aangesê dat die koningskap jou ontneem word.”

10. waansin, bees, bees, gras, veld, dou, hare, naels

11. Sewe, verstand

12. “By die Allerhoogste is alle mag, mense is niks nie. Niemand kan God se hand afslaan

die hemel, al sy werke is waarheid en sy paaie is reg en Hy kan verneder die wat in

hulle trotsheid wandel.”

13. Bo die koning van Babel staan hulle God, die Allerhoogste, wat ewig lewe, die Koning

van die hemel wie se koningskap van geslag tot geslag is.

165

166

1. Beltsasar, Belsasar

2. Persiese, Meders, Assiriese

3. Kores, Medo-Persiese

het, is hy deur die Perse vermoor.

5. Terwyl die vyande die stad omsingel het.

6. Duisende van die koning se maghebbers, vroue en byvroue was tydens die fees aanwesig.

Tydens die fees het die koning (Belsasar) gebruik gemaak van goue en silwer

voorwerpe uit die tempel in Jerusalem en daaruit wyn gedrink.

8. Die vingers skryf op die gekalkte muur.

9. Niemand by die fees kon die skrif lees nie.

derde in rang in die koninkryk laat heers.

11. koningin, koningin-moeder, Nebukadnésar, Daniël (Beltsasar), Nebukadnésar

13. Die koning gaan gedood en die Babiloniese ryk vernietig word.

14. Mené, Mené, tekel ufarsin.

15. Aramees

16. Getel, getel, geweeg, brokstukke

tekel - geweeg, u is op die weegskaal geweeg en te lig bevind - hy voldoen nie aan die

eise wat God aan konings stel nie,

peres (enkelvoud van farsin) - brokstukke, u koninkryk is verdeel en aan die Meders en

Perse gegee.

18. Die skrif aan die muur verkondig die einde van Babel, die wêreldheerskappy het in die

hande van Babilonië na die Perse oorgegaan.

19. Dit het dieselfde nag gebeur toe Belsasar gedood is (539 vC).

20. Kores het sy veldtog teen Babel noukeurig beplan deur kanale te grawe in die nabyheid

van die Eufraatrivier. Op hierdie wyse het hy die water van die stad afgelei, sodat hy

deur die droë bedding van die rivier Babilon kon bereik. Belsasar was gerus want hy

was onder die indruk dat Babilon oninneembaar was.

167

168

2. godsdiens

3. a) Meders en Perse

of mens aanbid, behalwe die koning, in die leeukuil gegooi moet word.

4. Daniël is verbied om tot sy God te bid.

5. drie maal

6. Die koning moes bevel gee dat Daniël in die leeukuil gegooi moes word.

7. “Mag jou God, wat jy gedurigdeur vereer, jou verlos.”

8. Daniël lewe nog en dat die leeus hom geen leed aangedoen het nie.

9. God het sy engel gestuur.

10. Die aanklaers, met hulle vroue en kinders, is in die leeukuil gegooi.

1. Jesaja, Hiskia, Kores, Persië, tempel

2. Die tempelskatte moet weer aan die Jode teruggegee word en die tempel moet opgebou

word.

3. 42 000, Serubbabel, Josua

4. Moria, Sion (tempelberg), altaar, jaar, tempel

5. Esra, wette

6. Die volk het afgewyk van die wette van die HERE en baie van die Jode het met Kanaänitiese

vroue getrou.

7. Hulle besluit om die vreemde vroue met hulle kinders weg te stuur.

169

170

1. Artasasta, Persië, Nehemia, skinker

2. Esra, Hanani

3. Die Jode in Juda is deur die koning van Persië verbied om Jerusalem se mure op te bou

en sodra hulle begin om dit op te bou, gooi hulle vyande dit om.

4. Hy was bedroef en het dadelik gevas en tot die HERE gebid.

5. Hy kry geleentheid om self met die koning oor sy volk te praat.

6. goewerneur

7. Om die mure van Jerusalem op te bou.

1. muur

2. Dat die koning hom as goewerneur na Juda gestuur het en dat hy vergunning gekry het

om die stad se nuwe mure op te bou.

3. Hy beskuldig hulle van planne om in opstand te kom teen die koning van Persië.

4. “Die God van die hemel, Hy sal ons dit laat geluk.”

5. Die helfte van die manne laat hy werk en die ander helfte laat hy gewapen wag staan.

6. Loofhuttefees

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!