Graansorghum Cover - Pannar Seed

Graansorghum Cover - Pannar Seed Graansorghum Cover - Pannar Seed

pannarseed.co.za
from pannarseed.co.za More from this publisher
04.05.2013 Views

5. SAAD BENODIGDHEDE -6- Spasiëring tussen rye Spasiëring in rye Saad benodigdhede .9 m (3’) 5 -7 cm (2-3”) 5-9 kg 0.9 m x 2.3 m (3’ x 7.6”) of 1.5 m (5’) 5-7 cm (2-3”) 4-6 kg 2.3 m (7’6”) 5-7 cm (2-3”) 3-4 kg Die spasiëring tussen die rye sal afhang van die opbrengspotensiaal van die betrokke gebied. In die hoë-potensiaal, veral oostelike gebiede, word 0.9 m rye aanbeveel, terwyl ondermarginale toestande, wye rye of treinspore verkies word. 6. PLANTDIEPTE EN PLANTTOESTANDE Graansorghum moet vlak geplant word, veral op swaar gronde, maar die saad moet in vogtige grond geplaas word, anders is die ontkieming swak. Die plantdiepte wissel tussen 3-5 cm. Korsvorming moet ten alle tye voorkom word. 7. BEMESTING Die bemestingsbehoeftes van graansorghum stem baie ooreen met dié van mielies, en min of meer dieselfde hoeveelhede N, P en K word deur hierdie twee gewasse uit die grond verwyder. Die gewas kan egter beter van grondvoedingstowwe gebruik maak as mielies. Die aanbevelings vir mielies kan dus, behalwe vir ʼn klein aanpassing onder sekere toestande, net so aanvaar word. Soos in die geval van ander gewasse, moet die bemestingsprogram gebaseer word op die voorgestelde opbrengsmikpunte en ʼn betroubare ontleding van die grond RIGLYNE VIR DIE TOEDIENING VAN MAKRO-VOEDINGSELEMENTE a) Kalk Kalk word aanbeveel waar die pH (KCl) van die grond laer as 4.6 is, (d.w.s. pH (H2O) 5.6 of waar suurversadiging hoër as 15% is. Die doeltreffendheid van kunsmis verhoog namate die grond minder suur word. Die keuse tussen kolomietiese en kalsietiese kalk sal afhang van die Mg-inhoud van die grond. Bekalking van gronde met ʼn aluminiumprobleem is noodsaaklik indien graansorghum suksesvol verbou wil word. Die kalk moet egalig uitgestrooi en deeglik met die grond gemeng word, verkieslik ongeveer 2 maande voor planttyd. Sorghum produksiehandleidingreeks Kopiereg 8 Pannar Saad (Edms.) Bpk.

) Stikstof -7- Aanbevelings vir stikstof word gebaseer op opbrengspotensiaal. Volgens die resultate van ʼn groot aantal wyd verspreide proewe, is tabel 1 as riglyn vir stikstof vir die westelike- en oostelike gebied opgestel. Die laagste waarde in elke opbrengsklas is die onderste 50% betroubaarheidsband, die middelste waarde die regressiewaarde en die hoogste waarde die boonste 50% betroubaarheidsband. Die betroubaarheidsband sluit die spanwydte van berekende N-optima in 50% van die gevalle in. Hierdie variasie in N-optima word deur verskeie faktore beïnvloed. Tabel 1: Reeks van waardes vir stikstoftoediening volgens opbrengspotensiaal en streke (Figuur 1): Beplanningsopbrengs (ton/ha -1 N- toediening ) (kg/ha -1 ) *Wes Oos 2 0-15-30 0 -20-40 3 5-25-40 20-40-60 4 10-35-60 40-60-80 5 40-65-90 60-80-100 6 75-95-120 80-100-120 7 100-120-140 8 120-140-160 Vir sandgronde (

5. SAAD BENODIGDHEDE

-6-

Spasiëring tussen rye Spasiëring in rye Saad benodigdhede

.9 m (3’) 5 -7 cm (2-3”) 5-9 kg

0.9 m x 2.3 m (3’ x 7.6”)

of

1.5 m (5’)

5-7 cm (2-3”) 4-6 kg

2.3 m (7’6”) 5-7 cm (2-3”) 3-4 kg

Die spasiëring tussen die rye sal afhang van die opbrengspotensiaal van die

betrokke gebied. In die hoë-potensiaal, veral oostelike gebiede, word 0.9 m

rye aanbeveel, terwyl ondermarginale toestande, wye rye of treinspore verkies

word.

6. PLANTDIEPTE EN PLANTTOESTANDE

Graansorghum moet vlak geplant word, veral op swaar gronde, maar die saad

moet in vogtige grond geplaas word, anders is die ontkieming swak. Die

plantdiepte wissel tussen 3-5 cm. Korsvorming moet ten alle tye voorkom

word.

7. BEMESTING

Die bemestingsbehoeftes van graansorghum stem baie ooreen met dié van

mielies, en min of meer dieselfde hoeveelhede N, P en K word deur hierdie

twee gewasse uit die grond verwyder. Die gewas kan egter beter van

grondvoedingstowwe gebruik maak as mielies. Die aanbevelings vir mielies

kan dus, behalwe vir ʼn klein aanpassing onder sekere toestande, net so

aanvaar word.

Soos in die geval van ander gewasse, moet die bemestingsprogram gebaseer

word op die voorgestelde opbrengsmikpunte en ʼn betroubare ontleding van die

grond

RIGLYNE VIR DIE TOEDIENING VAN MAKRO-VOEDINGSELEMENTE

a) Kalk

Kalk word aanbeveel waar die pH (KCl) van die grond laer as 4.6 is,

(d.w.s. pH (H2O) 5.6 of waar suurversadiging hoër as 15% is. Die

doeltreffendheid van kunsmis verhoog namate die grond minder suur

word. Die keuse tussen kolomietiese en kalsietiese kalk sal afhang van

die Mg-inhoud van die grond. Bekalking van gronde met ʼn

aluminiumprobleem is noodsaaklik indien graansorghum suksesvol

verbou wil word.

Die kalk moet egalig uitgestrooi en deeglik met die grond gemeng word,

verkieslik ongeveer 2 maande voor planttyd.

Sorghum produksiehandleidingreeks Kopiereg 8 Pannar Saad (Edms.) Bpk.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!