Graansorghum Cover - Pannar Seed

Graansorghum Cover - Pannar Seed Graansorghum Cover - Pannar Seed

pannarseed.co.za
from pannarseed.co.za More from this publisher
04.05.2013 Views

d) Fosfor -8- Grondontledings word as basis gebruik vir die bepaling van die P-status van ʼn grond. Fosforbemestingsriglyne word gegee waar grond P-status bepaal is volgens die gestandaardiseerde Bray 1-ekstra-heringsmetode. Ander metodes word ook gebruik. Hoewel daar nie ʼn eenvoudige vaste verwantskap tussen metodes is wat vir alle gronde geld nie, kan die vergelykende ontledings in Tabel 2 vir die meeste gronde gebruik word. Uitsonderings wat in ag geneem behoort te word, is swaar kleigronde, alkaliese gronde (pH [KCl] > 6) en veral gronde wat vry kalk bevat. Tabel 2 is ook nie geldig wanneer rotsfosfaat toegedien is nie. Tabel 2: Vergelykende P-waardes vir verskillend Pekstraksiemetodes: Bray I Bray II Ambic I Olsen 7 9 5 4 10 13 8 6 13 18 11 9 16 22 13 11 19 26 15 13 23 31 18 15 27 36 21 17 30 40 24 19 33 45 27 22 Toedieningspraktyke Die algemene praktyk is dat P-bemesting gewoonlik gebandplaas word tensy die hoeveelheid om praktiese redes nie in die misstofmengsel gegee kan word nie. Die optimum fosforkonsentrasie onder omstandighede waar tussen 5 en 11 kg P ha -1 in die band met plant toegedien is, is op 17 mg P kg -1 oor alle streke vasgestel. Die hoeveelheid fosfor wat per hektaar toegedien moet word om die grondkonsentrasie met 1 mg P kg -1 (Bray I) te verhoog, ook bekend as die P-behoeftefaktor, is 5, 7 en 9 kg P ha -1 vir tekstuurklasse van

-9ton graan geproduseer. Konsentrasies wat laer as die optimum is, kan met inagneming van die finansiële implikasies vir die produsent oor ʼn aantal jare opgebou word. Die volgende voorbeelde vir die toepassing van P-riglyne word aangebied: Voorbeeld 1 Beplanningsopbrengs : 3 ton ha -1 Grondtekstuur : sand (8% klei) Grond-P-optimum : 17 mg kg -1 Grond-P-behoeftefaktor : 5 kg ha -1 Grond-P-ontleding : 7 mg kg -1 P-benodig : (17 – 7) x 5 = 50 kg ha -1 P-instandhouding per jaar : 3 x 4 = 12 kg ha -1 Die produsent neem risiko’s in ag en besluit om die grond-P-konsentrasie binne vier jaar tot die optimum vlak op te bou) m.a.w. 50 kg ha -1 ÷ 4 = 12.5 kg ha -1 ). Die P-bemestingsprogram (kg P ha -1 ) is dus soos volg: Jaar 1 Jaar 2 Jaar 3 Jaar 4 Jaar 5 Basiese toediening 12.5 12.5 12.5 12.5 - Onderhoud 12 *8 *16 *8 *20 Totaal 24.5 20.5 28.5 20.5 20 *Gedurende jaar 1, 2, 3 en 4 is onderskeidelik 2, 4, 2 en 5 ton ha -1 gerealiseer en daarom is die hoeveelhede in die opvolgende jaar dienooreenkomstig aangepas. e) Kalium Grondontledings word as basis gebruik om die K-status van ʼn grond te bepaal. Bevindinge dui daarop dat daar min verskil is tussen die hoeveelhede kalium wat volgens die Ambic, of ammoniumasestaatmetode in grond bepaal word. In Tabel 3 word dus na grondkalium verwys sonder verdere vermelding van die ontledingsmetode. Riglyne Riglyne vir K-bemesting word in Tabel 3 gegee. Sorghum produksiehandleidingreeks Kopiereg 8 Pannar Saad (Edms.) Bpk.

-9ton

graan geproduseer. Konsentrasies wat laer as die optimum is, kan

met inagneming van die finansiële implikasies vir die produsent oor ʼn

aantal jare opgebou word.

Die volgende voorbeelde vir die toepassing van P-riglyne word

aangebied:

Voorbeeld 1

Beplanningsopbrengs : 3 ton ha -1

Grondtekstuur : sand (8% klei)

Grond-P-optimum : 17 mg kg -1

Grond-P-behoeftefaktor : 5 kg ha -1

Grond-P-ontleding : 7 mg kg -1

P-benodig : (17 – 7) x 5 = 50 kg ha -1

P-instandhouding per jaar : 3 x 4 = 12 kg ha -1

Die produsent neem risiko’s in ag en besluit om die grond-P-konsentrasie

binne vier jaar tot die optimum vlak op te bou) m.a.w. 50 kg ha -1 ÷ 4 =

12.5 kg ha -1 ).

Die P-bemestingsprogram (kg P ha -1 ) is dus soos volg:

Jaar 1 Jaar 2 Jaar 3 Jaar 4 Jaar 5

Basiese toediening 12.5 12.5 12.5 12.5 -

Onderhoud 12 *8 *16 *8 *20

Totaal 24.5 20.5 28.5 20.5 20

*Gedurende jaar 1, 2, 3 en 4 is onderskeidelik 2, 4, 2 en 5 ton ha -1

gerealiseer en daarom is die hoeveelhede in die opvolgende jaar

dienooreenkomstig aangepas.

e) Kalium

Grondontledings word as basis gebruik om die K-status van ʼn grond te

bepaal.

Bevindinge dui daarop dat daar min verskil is tussen die hoeveelhede

kalium wat volgens die Ambic, of ammoniumasestaatmetode in grond

bepaal word. In Tabel 3 word dus na grondkalium verwys sonder

verdere vermelding van die ontledingsmetode.

Riglyne

Riglyne vir K-bemesting word in Tabel 3 gegee.

Sorghum produksiehandleidingreeks Kopiereg 8 Pannar Saad (Edms.) Bpk.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!