04.05.2013 Views

SPOORNET BOSS LOGISTICS CYCLE TOUR 2005

SPOORNET BOSS LOGISTICS CYCLE TOUR 2005

SPOORNET BOSS LOGISTICS CYCLE TOUR 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

SPECIAL EDITION

Gerhard Wessels Riekie Wessels

Andrè Olivier Estelle Olivier

Dewald Olivier Lois Olivier

Deon van Niekerk Myles Sinclair

Justus Sasser Duncan Ackerman

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 1 of 26

Inleiding

Almal het my uiteindelik weer oorreed om ‘n Durban toer te reël vir 2005. Soos julle

almal weet behels dit baie beplanning, donasies moet gekry word, fonds insamelings

moet gehou word, maar die belangrikste van alles is, genoeg fietsryers en helpers moet

eers gevind word.

Almal is opgewonde en bereid om te help, die reëlings kan maar begin ........

Hier volg ‘n baie interessante, maar ook baie spesiale nuusbrief. Elkeen wat betrokke

was by 2005 se Durban toer, BAIE, BAIE DANKIE.

Dan ook die van julle wat dit nie kon maak nie, hoop hierdie nuusbrief inspireer jou om

volgende jaar die toer mee te maak

Geniet elke oomblik van hierdie baie spesiale uitgawe.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Gerhard

Page 2 of 26

SPUR ETE – 3 Augustus 2005

Ons eerste groot fonds insameling !!!!

Ons senuwee is klaar, die vraag op almal se lippe is “Gaan hierdie projek ‘n sukses

wees of nie?

Die ooreenkoms tussen ons en Deon Smit van Wadeville Spur was: “Julle maak my

Spur vol, en ek gee julle 20% van die aand se omset.” Hoe moeilik kon dit wees, het

almal gedink, elkeen bring net ‘n pêl, en sie daar, gevul is die Spur. Nie so maklik nie

hoor, dit het ook maar harde werk geverg.

Baie advertensies was geplaas, soms was ons op ons knieë, maar een ding was ons

seker, ‘n reuse sukses moet dit wees, en dit was! En wat ‘n lekker aand was dit nie,

weereens dankie aan almal se bydrae.

Jaco Dennis het ons met sy sang vermaak.

Heelwat pryse was uitgeloot.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 3 of 26

En natuurlik het die fietsryers tot laat gekuier.

Volgende op ons lys, die Spinnethon by Dion’s – ek is sommer klaar weer moeg.

SPINNETHON – 6 Augustus 2005

Theuns Geldenhuys from Dion’s Boksburg, gave us permission to sell

”boeries” in front of the shop. A spinnethon was organised to get everyone in

the club involved.

It was not that easy to sit on a spin bike in the sun from 8 to 1, but I rather

spin, than braai or sell boeries, ask Gerhard and Estelle they were fed-up at

the end of the day. Once again it was another big success.

We also have a new entry into the club’s “book of memories”

- Strange things that happened with our cyclist:

Deon van Niekerk had a flat tyre on a spin bike – imagine this,

changing his tyre after only five minutes spinning, I am sure this was

planned.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 4 of 26

Dag 1 - 17 Augustus 2005 Johannesburg – Volksrust 227km

Vier uur Woensdag oggend lui die wekker, met drie helpers en sewe fietsryers breek die

groot dag aan.

Die werkers van die toer:

Justus bestuur die bakkie agter die fietsryers,

Lois neem ons foto’s,

En Estelle bestuur die Condor voor die fietsryers.

(Vir ‘n beter span kon ons nie vra nie, dankie aan julle.)

Die res van die gang ken julle, die eerste persoon om op te daag was Duncan hy is toe

sommer maar in die werk gesteek om die eerste sessie bottels te begin maak, nie lank

daarna nie toe is Justus ook hard aan die werk. Die foon lui kwart oor vyf, dit is Estelle

byna op haar knieë, “Moet asseblief nie sonder ons ry nie, ons het verslaap, nou eers

wakker geskrik”.

Almal eet ‘n bakkie oats vir dit wat voorlê

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 5 of 26

Wimpie wat as gevolg van ernstige siekte nie die toer kan mee maak nie, kom sien ons

met hartseer oë en ‘n groot verlange in sy hart af, hy weet watter pret en pyn lê vir

elkeen van ons voor. Die weer is winderig, bewolk en baie koud, Deon vra ons Goeie

Vader om sy hand oor ons te hou, almal groet vir die laaste keer, foto’s word geneem en

weg is ons.

Natuurlik het ons nie die muffins en koffie vergeet nie, dit was ‘n heerlike verfrisser,

maar jy moes vas hou of die wind waai jou muffin uit jou hande. As gevolg van die

weer was daar nie baie geëet of gedrink nie, maar een persoon was abnormaal in ons

groepie –

Gerhard – hoe minder hy drink, hoe meer piepie hy, wonder hoekom? Op 180km gooi

Myles tou op vir die dag, sy rug en bene wil nie, en pille help ook lank nie meer.

Die wind het so erg van agter af gewaai, dat ons laas jaar se tyd tot in Volkstrust

verbeter het. Wat ‘n verligting om na 270km Volksrust binne te ry, en moenie dink

Dewald het sy bakkie probleme hierdie jaar opgelos gehad nie. Ons het skaars by

Mahawane gestop, of Dewald was weer onder die bakkie in om die nodige herstel

werkies te doen.

Ons het oornag op Mahawane, die slaap plek was lekker, kos heerlik, en die kuier in die

gange onvervangbaar.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 6 of 26

Altitude [m] Altitude [m]

1750

1750

Person

Exercise

Sport

Team

Note

1725

1700

1675

1650

1625

1600

1575

1550

1525

1500

1475

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 110 120 130 140 150 160 170 180 190 200 210 220

Cursor values:

Time: 7:13:05

Calorie rate: 247 kcal/60min

Distance: 226.4 km

Altitude: 1694 m

Gerhard Wessels

8/17/2005 6:23 AM

Cycling

Team Polar

Ascent: 1614 m

Descent: 1447 m

Date

Time

Duration

Distance

125 bpm

8/17/2005

6:23:12 AM

7:14:58.4

227.0 km

1:59:00

3:47:10

1:28:45

Heart rate

Speed

Cadence

Ascent

Selection

(27 %)

(52 %)

(21 %)

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

53.971 km

114.927 km

58.145 km

125 / 164

31.4 / 100.6

87 / 125

1640 (0.1%)

0:00:00 - 7:14:55 (7:14:55.0)

Hier volg ‘n baie interessante stukkie wat Justus vir ons die aand gelees het, as jy 227

km op ‘n fiets afgelê het, beteken die stukkie nogal baie. (Lees aandagtig deur)

(24 %)

(51 %)

(25 %)

1

1725

1700

1675

1650

1625

1600

1575

1550

1525

1500

1475

Distance

[km]

Page 7 of 26

Vervolg ....

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 8 of 26

Thanks Justus, it meant a lot to us, and gave us a lot more courage the next day.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 9 of 26

Dag 2 - 18 Augustus 2005 Volksrust - Ladysmith 158km

Almal het ‘n heerlike ontbyt gehad, trofee vir die vorige dag se beste sport

persoonlikheid is uitgedeel. Die Wessels’e het hulle 11 pille gesluk, almal se monde is

groot en reg om dag 2 aan te pak.

Die rekening word vereffen, bottels word weer gemaak, tasse word gepak, Myles doen

ons oggend gebed en weg is ons. Moenie glo dit was so maklik nie, die wat laas jaar

saam was kan die steil opdraande onthou uit Mahawane, wel sekere mense was daar

uitgesleep (Dewald) die ander het natuurlik gedink die dag gaan weer so maklik wees

soos gister en die opdraand maar uitgery. Na ‘n goeie nagrus, pille en salfies het Myles

weer kans gesien vir die res van die toer.

Wat ‘n verrassing wag toe op ons almal ....... weer wind.......... die keer van voor af, glad

nie gedink dit was ‘n grap nie. As jy stop om klere uit te trek moet jy vas hou of die

wind waai jou en jou fiets weg. Almal lê 20° skuins op hulle fietse in die wind, net om

regop te kan bly.

Ons eerste stop was weer vir muffins, langs ‘n revier met eende as geselskap. Deon het

by die nuwe Wimpy eienaar probeer onderhandel vir Wimpy koffie vir 2006 se toer,

maar dit was nie ‘n sukses nie, ons koffie is in elk geval baie lekkerder, veral as Gerhard

en Justus dit maak.

Daar opgepak, om die res van die dag aanpak, weereens wag nog ‘n groter verrassing op

ons. Ag wee, net nie pad werke nie, wel glo dit of nie ons het ge-“mountain bike” met

pad fietse, nogal scary but true.

Riette van Our Kids het ons langs die pad ontmoet, vir ons bar-ones uitgedeel, en dankie

kom sê. Een ding is seker dit is nie maklik om ‘n bar-one by iemand te neem as jy nie

meer krag in die bene en suurstof in die longe het nie, bar-one moet maar wag tot ons bo

is dankie.

Wat ‘n verligting toe ons Ladysmith binne ry, darem nog net een goor opdraande dan is

ons daar. Almal soek die swembad van Peaches en Cream op, om die moeë en seer bene

te lawe, dit help regtig.

Die aand het ons heerlik gebraai en weer gekuier, O ja indien een van julle ‘n ontvangs

heer soek vir julle bed en ontbyt plekkie, Justus is beskikbaar, net een probleem,

wanneer hy die foon antwoord, is die plekkie altyd, vol bespreek tot môre oggend -

jammer.

Weereens was dit die beste blyplek van die toer, mooi kamers en puik diens. Ons sal

verseker weer terug gaan, al moet ons ompad ry om daar te slaap!

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 10 of 26

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 11 of 26

Altitude [m] Altitude [m]

Person

Exercise

Sport

Team

Note

1670

1620

1570

1520

1470

1420

1370

1320

1270

1220

1170

1120

1070

1020

Gerhard Wessels

8/18/2005 8:21 AM

Cycling

Team Polar

Date

Time

Duration

Distance

133 bpm

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 110 120 130 140 150

Cursor values:

Ascent: 0 m

Time: 0:00:00

Descent: 0 m

Calorie rate: 0 kcal/60min

1:32:00 (25 %) 32.556 km (21 %)

3:03:35 (50 %) 73.295 km (46 %)

Distance: 0.0 km

Altitude: 1639 m

1:32:50 (25 %) 52.169 km (33 %)

8/18/2005

8:21:56 AM

6:08:28.7

158.0 km

Heart rate

Speed

Cadence

Ascent

Selection

133 / 231

26.2 / 72.3

82 / 182

1270 (-0.4%)

0:00:00 - 6:08:25 (6:08:25.0)

Dag 3 - 19 Augustus 2005 Ladysmith - Hilton 162km

1

1670

1620

1570

1520

1470

1420

1370

1320

1270

1220

1170

1120

1070

1020

Distance

[km]

Weer die selfde roetine as die vorige dag, pak eet ontbyt. Dan natuurlik eers ons gewyde

oomblik en weg is ons.

Nie vêr uit Ladysmith moet Estelle omdraai, aangesien ‘n sekere persoon met die naam

van Duncan (losbol) Ackerman sowaar van sy klere by Peaches en Cream vergeet het.

(Dankie tog vir ons helpers)

Wel wat kan ek julle vertel van die 3de dag. Die wind is weereens erg, ek is seker

daarvan julle ouens wat agter gebly het, het dit so gereël. Maak nie saak of jy agter die

voertuig sit vir ‘n bietjie beskerming nie, dit help natuurlik niks. Nie vêr uit nie begin

Riekie se knie te lol, (Ek wonder of dit aansit was) wel hier begin ons smartie sage.

Deon en Justus dokter die knie terwyl die res staan en raad uit deel.

By Eskort aangekom roep moeder natuur die dames, ongelukkig moet hulle eers R1

betaal vir ‘n stukkie toilet papier, dan eers kan jy toegang kry om die vuilste toilet in die

dorp te gebruik. (na die episode lyk enige bossie langs die pad baie skooner dankie.)

Deur Eskort besef Deon, Gerhard, Riekie en Dewald wat lê vir almal voor – VARKIE –

ek glo ek hoef niks verder hieroor te sê nie, julle het al almal van hom gehoor. Vir

Duncan was dit natuurlik ‘n otjie aangesien hy hom met die grootste gemak uit gery het.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 12 of 26

Jammer dat Gerhard vir Riekie moes opstoot, maar hoe sê hulle “for better or for worse”

nè.

Natuurlik het ons ook die vriendelikste boer bo by varkie ontmoet, hy het vir ons

gebottelde water gesponser, die het natuurlik op die laaste dag baie gehelp.

Van hier af kan dit nie meer so moeilik wees nie het almal gedink, ons eindpunt is

Hilton Hotel. Laas jaar was Biggy Best ons eindpunt, daar het Gerhard mense in trane

gehad en ander het weer in tale gespreek. Hierdie jaar het ons hom so ietwat verander,

min wetend dat daardie paar ekstra kilo’s moordend sou wees. Net voor ons Biggy Best

se afdraai kry word ons gestop die voertuig moes omdraai vir Gerhard, die knie gee

probleme. Smarties (Brufens) en ‘n bietjie vryf, word dringend benodig.

Na nog so ‘n paaaar opdraandes neem Myles die voortou, elke keer as ons by ‘n stop

straat stop, vra ons vir Myles en Gerhard hoe vêr nog, dan sê hulle, nog net 10 kilo’s.

Na die derde, nog net 10 kilo’s, wou ‘n paar van ons, die twee verwurg. (hier het ons

almal natuurlik in tale begin spreek)

Justus, Lois en Estelle het aangebied om die verdomde sog dood te maak, aangesien

daar net nooit ‘n einde aan al die klein varkies (opdraandes) wou kom nie.

Daar is weereens bewys dat die derde dag die moeilikste dag van almal is, geen

oefening, geen pil, geen raad kan jou voorberei vir hierdie dag nie.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 13 of 26

Altitude [m] Altitude [m]

Person

Exercise

Sport

Team

Note

1520

1470

1420

1370

1320

1270

1220

1170

1120

1070

1020

970

920

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 110 120 130 140 150 160

Cursor values:

Time: 0:00:00

Calorie rate: 0 kcal/60min

Distance: 0.0 km

Altitude: 938 m

Gerhard Wessels

8/19/2005 1:02 PM

Cycling

Team Polar

Ascent: 0 m

Descent: 0 m

Date

Time

Duration

Distance

1 2

123 bpm

8/19/2005

1:02:21 PM

6:21:10.0

162.6 km

2:12:10 (35 %) 43.799 km (27 %)

2:49:35 (44 %) 65.630 km (40 %)

1:19:25 (21 %) 53.234 km (33 %)

Heart rate

Speed

Cadence

Ascent

Selection

123 / 174

26.1 / 72.3

78 / 114

690 (0.1%)

0:00:00 - 6:21:10 (6:21:10.0)

Dag 4 - 20 Augustus 2005 Hilton – Villa Spa 104km

1520

1470

1420

1370

1320

1270

1220

1170

1120

1070

1020

970

920

Distance

[km]

Dankie tog dis die laaste dag, nooit gedink ons gaan hier uitkom nie. Weereens volg ons

die normale ou roetine’tjie. Aangesien ons nie in Durban klaar maak soos laas jaar nie,

sal vandag weer ‘n heel anderste roete gevolg moet word. Dankie tog ons mis The

Valley of a thousand hills, en moet nie Botha’s hill vergeet nie. Julle wat die Amashova

ry sal weet waarvan ons praat, net berge en dale waar jy kyk.

Alhoewel die wind nog steeds waai, is die hitte uitputtend. Die eerste paar kilo’s was

glad nie erg nie. Nee ek lieg indien jy bang is vir spoed, moet dit asb. nie op ‘n fiets

waag vanaf Hilton na Pietermaritsburg toe nie. Die spoed op ‘n fiets is so tussen 70 en

90 km p/uur, jy trek so erg briek dat jou hande begin kramp. Jy bid soos jy nog nooit

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 14 of 26

van tevore gebid het nie, want as jy op daardie spoed met die teerpad kennis maak is dit

nag vir jou.

By Camperdown ontmoet ons ander fietsryers wat vir ons die regte rigting aanwys. Een

fietsryer noem dat daar ‘n paar steil opdraandes is op hierdie roete. Ag ja dink ons, wat

kan nou moeiliker wees as varkie. Ja nè hier loop ons, ons self vas in varkie se pa, sy

oom en sy nefie.

Hierdie roete het nou wel nie The Valley of a thousand hills en Botha’s hill nie, maar hy

het verseker The Valley of a Million hills en Hell’s hoogte. (Ek glo julle verstaan.)

Hierdie jaar kan ons spog met net een pap wiel op die hele toer, raai wie loop weg met

die toekenning; Dewald - 10 km voor die eindpunt – geluk Dewald.

Wat ‘n groot verligting om die eindpunt te haal, almal is doodmoeg, lyfseer en gatvol

vir ‘n fiets. Vra ons daardie oomblik of ons dit weer sal doen ..............................

^%(^&*%$#%$, geen antwoord is ook ‘n goeie antwoord, dankie.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 15 of 26

Altitude [m] Altitude [m]

Person

Exercise

Sport

Team

Note

950

750

550

350

150

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100

Cursor values:

Time: 0:00:00

Calorie rate: 0 kcal/60min

Distance: 0.0 km

Altitude: 1085 m

Gerhard Wessels

8/20/2005 7:50 AM

Cycling

Team Polar

Ascent: 0 m

Descent: 0 m

Date

Time

Duration

Distance

118 bpm

8/20/2005

7:50:00 AM

4:15:21.6

104.0 km

1:13:20

1:44:50

1:17:10

Heart rate

Speed

Cadence

Ascent

Selection

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

(29 %)

(41 %)

(30 %)

21.436 km

37.118 km

45.491 km

118 / 230

24.6 / 69.1

79 / 109

(20 %)

(36 %)

(44 %)

1065 (-1.1%)

0:00:00 - 4:15:20 (4:15:20.0)

1

950

750

550

350

150

Distance

[km]

Page 16 of 26

Hier volg ‘n paar baie interessante briewe deur van ons toer lede

ingestuur.

Uit die oog van ‘n fietsryer

Durban Cycle Tour 17 August – 21 August 2005

Thank you for affording me the opportunity to be part of such an important fundraising event.

The planning and organising was excellent and assisted in making the cycle tour a

memorable highlight.

Thank you to all the organisers and a special word of thanks to Justice, Loïs, and Estelle for

looking after us throughout the tour.

Tour Highlights

It was a great experience to have a group prayer prior to starting and throughout the tour –

one cannot be in better “Hands”

• A smooth running SUPPORT GROUP – without this group I would not attempt a tour

of such a nature.

“WHAT A GROUP” – always a smile and ready to assist

Justice did an incredible “job” protecting all the riders from the back, as well as having all

the insults from other road users being flung his way. We also had great feedback

regarding our riding and the learning obtained from looking at seven cycling “bums” for

four continuous days.

Estelle performed brilliantly in the driver seat, and it will be a loss if she decides to resign

this position for a bicycle seat at the back of someone else’s driving. A special thank you

for retrieving my cycling clothes from “Peaches and Cream”.

Loïs made it possible for one and all of us to have a great memory of the different

emotions (enthusiasm, pain, laughter, I have made the end of the day) experienced.

• THE CYCLING GROUP

Day 1 : 240 km’s - I was very worried – the longest distance I have done in one day at

that stage was 180 km. The chatting and wind took care of a brilliant 1 st day’s riding. The

food and drinks were excellent.

The group took care of each other and Gerhard made sure that every one stayed within

their limits to ensure that he would have someone to accompany him on the rest of the

tour. Gerhard also acted as “domestic” which we were thankful for.

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 17 of 26

Miles’ pain and agony was disturbing and I did not think he would see the next day on a

bicycle.

Day 2 : I ate everything that did not eat me. The groups spirit was high and Miles was

there as part of the group. It is incredible how strong a persons will is to do something

you have set your mind on and the recovery of a human body. Riding was difficult into

the wind but overall a great day and accommodation. The evenings “braai” was the end

to a lovely day in the saddle – thanks to the people that prepared the food.

Day 3 : Fatigue set in at the latter part of the day and it felt as though we would never

reach Hilton for our overnight stop. Chatting became less later in the day as each person

was busy with his/her own “tired” thoughts.

Day 4 : Excitement was in the air – ready for the last part of the ride. I do not know

whether descending from Hilton to Pietermaritzburg was scarier or exhilarating, but made

it. The wind and drags were starting to take its toll. The end was in sight and a sigh of

relief.

Thank you guys and girls for an unforgettable event.

Duncan

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 18 of 26

ses-vyftig kilo’s tot by die see

nie per bus, kar of trein,

maar per gat saag en ‘n bietjie pyn

- die reaksie by meeste is slegs: “O wee”

hoekom sou mens dit wou doen?

die lang ure in die saal

en dan ook die risiko van verdwaal:

die antwoord:– ‘n huis wat gesinne versoen.

die winterdae is kort

met min lig soggens en saans

so oefen is maar ry in die gym tot in ‘n ‘traans’

maar fikser en sterker: die MOET jy word.

die Huis soek geld

en die ryer's moet maar vra

vir ‘n bedraggie om die koste te dra

om nie eens die Huis se nodige te vermeld

gerhard se span groei

maar nee! dit krimp dan weer

party hoes en ander se keel is seer

en dan is daar dié wat hul nie wil vermoei

die fietse kry olie

en word geblink

en soos dit vir my klink

ken die ryers nou al hul storie

die kwessie (weer soos laas jaar):

waar kry mens dan ‘n drywer??

onthou: ons soek een met YWER

om by die ryers te skaar

intussen praat ons maar weer

oor als wat moet saam

en dit wat maar kan bly staan

maar weer: gerhard wat beheer

die klub is dié van Boss,

maar onthou: Spoornet is ook daar – dié kan jy wed

durban toer 2005

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

die ryers is andré, dewald en duncan

deon, myles gerhard en riekie

maar wag! daar kort ‘n bietjie:

estelle, lois en justus; helpers wat regtig kan

op die eerste dag was daar koue en wind

wat ons eers gedag het gaan ons keer

sou ons toe later leer

is nie ons vyand maar ons vrind

die pad na volksrust lyk half plat

tot jy begin meet

sal jy gou-gou weet

jy soek telkens ‘n laer rat!

op een tagtig sê myles se been en rug

“tot hier en nie meer-

ons is nou glad te seer!”

…en amper draai hy terug?!

die aand by mahalwane

‘n ete en ‘n ligte gesprek

(aan warm baddens ‘n groot gebrek)

nog ‘n jaar dat hulle daar ons nie sal sien nie

op dag nommer twee

begin ons met majuba se klim

die wind laat voel die fiets soos ‘n gym

en ons is nog so ver van die see!

kort daarna kry ons die laingsnekpas

die pad daar af is net esse

met die sterk wind moet jy klou jou beste

al is dit skuins af, bly dit ‘n las

ons volgende stop is in newcastle

ons sit en eet langs ‘n dam

waar die ganse hulle vere kam

die see in die stadium is net ‘n vervaagsel

ons moet nog aan tot by ladysmith

op en af aanhoudend

Page 19 of 26

sommige dink in die klub is daar nie baie te red

maar ons weet: dis sommer tros

die ander deel wat reël

is die Christlike Maatskaplik Raad

riëtte en adele is die twee wat praat

ook hulle bring ‘n deel

die lang pad word in vier verdeel

‘n baie lange en drie, taamlik styf

by elke punt is lekker verblyf

baie beter as wat jy jou kan verbeel

so kom die dag na ‘n rustelose nag

wat ons die saal bestyg

HY beskerm ons teen als wat bedreig

as ons vra SY Heilige Mag

nou wie sou dit wees

wat die malligheid oorweeg?

tien mense wat wil oorwin die ‘seeg –

3 helpers, 7 ryers; sommige sterk soos ‘n bees

die borde wat sê estcourt

jaag die spoke op van die vark

ryers oud en nuut begin die moed al te hark

die ou wat die roete kies, was glad nie ‘n sport!

in die dorp kry ons ‘n boer

hy reken ‘n ding met ‘n wiel

moet ‘n enjin hê – die arme siel

hy ken nie die genot om te kan trap tot daar doer

die laaste van estcourt is ‘n fabriek vir wors

en dan ‘n hoogte werd die naam van varkie wat speen

ons begin al so liggies steun

en in afwagting: sommer ‘n groot dors

die naam bord is duidelik – dit sê ‘warthog hill’

hy lê daar – vyf kilo’s lank

‘n hoogte wat honderde meters boontoe rank

vir elke persoon ‘word dit n gesprek met jou siel

kom jy daar waar jy dink dit is bo

is dit ‘n vals kruin wat jou terg

net om te verseker dis regtig erg

en die nuwe manne begin die stories van varkie te glo

bo gekom word daar gerus

kos uitgepak en geëet

die verkeer daar is erg, die moet jy weet

‘n trekker, ‘n lorrie, ‘n bakkie – maar darem nie ‘n bus

toe arriveer boer willem en sy hond

bied ons water uit sy put

smaak te heerlik agter die ry bome beskut

die vark se bitter nasmaak verdwyn so uit die mond

trek daar weg op pad na mooirivier

op ‘n pad baie grof geskraap

dit voel soos die vel van ‘n draak

en maak dit moeilik om te stuur

by die rivier genaamd mooi

stop ons en aanskou ‘n bult; ons dog dis bedrog

dit verdien dadelik die naam van vark se sog

maar ons kom al nader – voel al vanaand se kooi

oor die sog en net na nottingham road

aan die paaie werk hul sonder end

… die stuk het my leer bid

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

daar stop riette van see-em-er en gesin in ‘n benz

met baniere en ballonne wat waai

‘our kids say thanks’ laat ons koppe draai

en die groep verewig dis oomblik deur die lens

eindelik is ons by peaches ‘n cream

lucy se plek is uit die boek

‘n braai die aand is al wat ons soek

myles sê: “it all feels like a dream”

duncan verseker die aand

dat sy cluster bly blink

alhoewel die paraffien bietjie stink

is daar aan hom geen keer, hoegenaamd

dis die môre van dag drie

en die boude is nou al seer en sensitief

maar daarmee moet jy maar neem verlief

verdoof die gevoel … deur die gedagte aan varkie

net voor ete die aand

slaap sommige deur die storie van die laan

weens ‘n moeg wat jy nie kan verstaan

- om foto’s daarvan te neem wás bietjie verwaand!

die begin op dag vier

is steil en vinnig

die remme sal hou, dit hoop ons innig

hoe lank kan hierdie rit nog duur?

na die dorp, die comrades roete

ons smaak so stukkie waar hulle draf

verby die hoogste punt, van waar alles is af

een maal per jaar is dit hier net die klank van voete

by camperdown moet die pad split

maar ons weet nie mooi waar

vriendelike ryers wys en sê: ‘net daar’

is die laaste been van die rit

‘n mooi pad na die kus

deur ‘n landskap van riet

en reservate waar deon net wil skiet

(stop en bewonder dalk net ‘n verskoning vir rus?)

daar was bulte (– ten minste twee)

geklassifiseer in die klas van die vark

hiervoor was niemand nou meer in die mark.

is dit die reuk van die see??

maar toe aan die einde se begint

die laaste wat ons soek

en wat mens wil laat vloek

en dis alweer die simpel wind!

die wind kom van voor

met ‘n krag vrek sterk

plek om te skuil is net agter die condor se vlerk

hierdie laaste stuk is sommer goor

iets gebeur wat jy nie kan glo:

so naby aan die huis

voel dewald als is nie juis

‘n pap wiel laat slaan sy oog na bo

eindelik; die sig van die see

Page 20 of 26

egin die dertig kilo’s se daal

tot by die midmar met water op groot skaal

maar helaas met gerhard se knie is daar fout

ons wag daar ‘n ruk

vir hom om te beheer

die een knie se seer

... deur ‘n smartie te sluk

deon wil nóú al regs draai

maar myles ken die pad

dis die pad na die valle se kant

later is dit toe vir estelle wat die pad verraai

die langste tien kilo’s ooit begin

‘hoe lank nog tot daar?’

die antwoord ‘amper daar’ het almal beswaard

om te eindig in hilton sal ons weer moet besin

Durban Fietstoer 2005:

stop eindelik by ‘n tudor styl hotel

met die belofte van uiters gemak

hieroor was nooit kluitjies gebak

en dis die storie aan mense tuis toe ons bel

Gesien deur die JAPANESE FOTOGRAAF (Loïs)se oë :

nog net ‘n paar kilo’s tot by die villa spa

wat meer kan jy nou vra

na jy jou alles het gegee?

die einde lyk soos paradys

swembad en see om in af te koel

want behaal is wel die doel

ten spyte van ‘n kwaai tol geëis

die aand moet deon die groep verlaat

- mis ‘n ete en toekenning van prys

iets vanaf myles en deon se lys

is iets oor elkeen se baat

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

nou nog net die oorhandiging wat lê voor

dertig duisend ongeveer

sal OUR KIDS kans gee om te spandeer

maak dit als die moeite werd, sê ons almal in ‘n koor!

gaan ons dit weer probeer?

dalk ander mense, dalk ‘n ander pad

‘n mooi tradisie is besig om pos te vat

onthou net die pret en mooi – vergeet maar gou die seer

deon

Wat ‘n geestelike reis, ek het skoon “fiks” geword van al die “oefening” en “openbaringe” van

die Here! Om as KINDEREVANGELIS saam met klomp FIETSRY “maniakke” te toer vir 4

dae, was nogal WOW, nogal so sonder kinders!!

Ek het gewonder: wat soek ek nou eintlik hier? Ek ry nie fiets nie. Ek hoor en sien en proe

die “adrenalien” van almal, maar is nie DEEL daarvan nie. Doen maar wat ek kon: maak

bottels vol water , smeer buns en maak koffie. Maar die rol as FOTOGRAAF het ek histeries

baie geniet en kosbare oomblikke vasgevang deur die druk van ‘n knoppie!

My herinneringe word nuwe kinder lesse :

Die lewe is vol UP HILLS EN DOWN HILLS. Om NOU te worry oor MORE se UP HILLS sal

nie help nie; inteendeel dit beroof jou van NOU se pret en uitdagings en wil jou moedeloos

maak voor more nog aanbreek. Fokus op NOU se DOWN HILLS, dit is daar vir jou om “krag

op te gaar” vir al die UP HILLS wat voorlê. Maar ons almal weet, DOWN HILLS kan

gevaarlik wees as jy met ‘n TE vinnige spoed voortsnel en beheer verloor oor jou fiets. Net

so ook in die lewe: moenie te “GERUS” probeer lewe as daar nie UP HILLS naby is nie;

wees voorbereid, wees gereed, en DIT kan jy nie sonder die HERE se help doen nie.

‘n Goeie fietsryer word nie oornag fiks nie, jy berei voor, sweet en ry laat dit bars! Net so kan

jy ook nie sonder die Here “fiks” word nie – Hy is daar vir jou as jy UP HILLS in die lewe het:

Hy sal jou “stoot” as dit nodig is, vir jou “water” gee en selfs “SMARTIES” (Vra vir Gerard wat

dit is, hy sal moooiii kan verduidelik!). Maar wee jou as jy Hom vergeet in jou DOWN HILLS

en jy dink dis een lekker afdraand van bene wat nie hoef te trap nie! Dis wanneer jy

GECHALLENGE word om juis jou kindskap aan Hom uit te leef en te wys: Die Here is nie net

my NOODWIEL vir al die UP HILLS in my lewe nie – in my lekker DOWN HILLS gee ek Hom

al die eer in hoe ek lewe, in elke dag se gewone sleur.

Page 21 of 26

Sommige van die fietsryers het mekaar gestoot in die UP HILLS (dis nou fietsry

broederliefde!!). Die Here vra ook van jou in die lewe: kyk om jou, sien nood raak, jy’s nooit

ALLEEN in jou UP HILL nie – daar is altyd iemand met groter nood as jy. Vergeet bietjie van

jou eie “jammer wees vir jouself” en reik uit na ander om jou. Deur DIT te doen, verlig jy jou

eie “pyn” en lyk JOU “pyn” kleiner!

Van die “fotograaf” se kant: lekker fietsry!!

Loïs Oli4

Die hoogtepunt van die fietstoer:

• Die CYCLING, wat anders!! Om te kan sê: I did it! Twice!

• Om dit met my vrou, die fotograaf, te kon deel en saam te beleef.

Die groep was ‘n goeie kombinasie fietsryers en ons kon lekker saamry.

Net in een opsig het die groep hul spangees vergeet deur my die enigste ou te laat wees om

‘n pap wiel te laat kry, en moes alleen die puncture reg maak en moes toe teen 120 km/hr

jaag om almal in te haal! Daar gekom vra sommige mense ”O, het jy ’n pap wiel gehad?”.

”Nee,” dink ek, ” ek stop maar so nou en dan langs die pad vir die lekkerte”. Elke ryer het die

een of ander tyd iets vir my beteken en die een of ander tyd het ons ook lekker gesels so in

die ry. Dit is wat dit lekker maak om elkeen se ervaring/pyn saam met hom/haar te beleef.

Die support was fantasties, sonder Oom Justice en die Hen en die Japanees sou dit nie kon

gebeur nie.

Ek beplan al reeds vir volgende jaar, nuwe roete, soek een met meer afdraandes....

Van Dewald:

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 22 of 26

Memories of the Joburg Durban cycle tour 2005

The other day I had a call from a friend. Well I thought he was a friend. He initially asked me to

sponsor him on a ride from Johannesburg to Durban to raise money for a good cause – a children’s

home. We spoke and I suggested that instead of merely sponsoring him, why didn’t I help him raise

money. He agreed to find out if that would be possible.

Being a pseudo keen cyclist I thought that I needed an event like this to get me back on the road and

start training again. After all, what better motivation to get really fit than the possibility of a multi-day

event? I pondered what training program would get me ready for such a long ride.

The next day when my colleague emailed saying there was place for me, I stared in disbelief at the

screen. He also mentioned the dates. The tour was next week! So much for building a base, structured

training, progressively longer training rides, bike service, route planning, mental rehearsal, upper body

gym workouts. That all went out the window as quick as new year resolutions, being replaced by utter

amazement at my own stupidity and a dose of sheer terror. What was I thinking? Over 600 km in four

days! I had not cycled 600 km in the last six months.

D-day dawned and I guess much like the Invasion of Normandy, my D-day had it’s own unexpected

challenges. Firstly I had spent way too many hours the night before desperately looking for misplaced

cycling gear. Secondly the excruciating pain in my lower back did not give me warm fuzzies about

what was coming.

Much of what happened in the next four days is thankfully fading in my memory already. I remember

recalling the slogan “friends don’t let friends drink & drive” and after some time that became “friends

don’t let friends cycle to Durban”. The first day was long. I mean really long. As in

Looooooonnnnnnngggggg! The overnight stop was over 220 km away. We averaged more than 31

km/hr. For non cyclists that means fast, too #(% fast! My latent mathematical genius worked out the

following formula that I humbly share with you now. I have called it Myles 3 rd law of cycling

dynamics.

(No training + Hi Speed + Long distance) 3 = Pain

This is closely linked to Myles 4 th law of cycling dynamics, which is

Pain x Time = physical limits

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 23 of 26

Somewhere just after 180 km on day one the combination of time & pain exceeded physical limits and

things broke. Mostly my legs.

Day two and three are mostly a blur, not because of the speed we were cycling but because the shock

of what I was trying to do had set in. Not to mention the wind, that great adversity that relentlessly

tugged us sideways or worse. During these days I became aquainted with a hill fondly known by my

more experienced colleagues as “Vaartjie” which supposedly comes from its english name “warthog

hill”. I suspect the name actually arose when the first cyclists battled up this monster and the only

printable word they were heard to say was “pig”. (as in $*%#$ &*!$#! PIG)

Then there was the strange behaviour of my more experienced colleagues. At one point my friend

(who was demoted to ex-friend at this point) sat bolt upright stuck his right fist in the air and pulled his

elbow into his side several times. Several others immediately copied this strange antic. My initial

thoughts were he was flushing the loo. They were all doing their daily potty training. More likely they

had all gone potty. Only when they did it again later that same day and a nearby train driver responded

with his steam whistle, did their actions make sense. No accounting for some cyclists.

If there was any doubt that the wind was coming from the front, then day four made sure were knew

that. How do you know the wind is a strong head wind? ~When you have to pedal downhill or you

bike will stop. I even had to stop on a particularly long descent to rest. Make you think, doesn’t it?

Did I think about quitting? Only once a day……all day. It was not a picnic, but amazingly I managed

to finish. So many times I contemplated stopping. The sweep vehicle rode behind the slowest cyclist at

all times (usually me) so the temptation to hop off was high. However the understanding that this pain

and sacrifice was to benefit someone else was incredibly motivating. I had a purpose outside of myself

which kept me going. Not to forget the music. Worship music really helped make the hills seem

shorter and not as steep, made the scents smell fresher and the legs less painful.

Would I do it again? – Ask me when my Alzheimer’s has done it’s job and I have friends again.

Myles

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 24 of 26

AWARDS

SHIMANO SHINY COGS AWARD: for only using two gears on his brand

new cluster. – Duncan

DUNLOP AWARD: reckless disregard for other peoples property by getting

the only puncture in the whole tour on a borrowed bike – Dewald

MICHAEL JACKSON ENERGADE PLATINUM RECOGNITION: for

lively dancing after extreme riding – Andrè

ENERGIZER BUNNY AWARD: for never running out of steam –

Gerhard

LELIE VAN DIE DALE TOEKENNING: vir die bewys dat fietsry ook

‘n dames sports is – Riekie

SA TOURISME TOEKENNING: vir die neem van foto’s soos ‘n Japenese

toeris – Lois

THE MCGREGGOR & CLYDE SHEEP DOG AWARD: for herding –

Justice

DIE DEPARTEMENT VAN PAD VEILIGHEID SE AREND

TOEKENING: vir die bestuur van ‘n voertuig vir meer as 600 km en

REVLON SE AREND TOEKENING: vir die kyk in die speëltjie vir vier

dae – Estelle

THE GREAT COMPOSER AWARD: for directing the peleton on a

downhill and

RITELLIN BABY AWARD: Up hills always at the back and down hills

always in front of the peleton – Miles

SOUTH AFRICAN CONSERVATION AWARD: for not shooting the

animals when he wants to – Deon

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 25 of 26

SPECIAL WORD OF THANKS

To all the members off Spoornet Boss Logistic

Cycling club, thank you for all the support with our

fundraising projects, and tour arrangements.

To all our loyal and new sponsors, thanks for all

the donations, it will be used wisely.

To our support staff, Estelle, Lois and Justus this

tour would not have been possible without the three

of you. Thank you so much for everything.

And last but not least to the seven cyclist, you are

all hero’s. We salute you.

R31 500.00

SPOORNET BOSS LOGISTICS

CYCLE TOUR 2005

Page 26 of 26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!