04.05.2013 Views

Universiteit Stellenbosch NNT-riglyne

Universiteit Stellenbosch NNT-riglyne

Universiteit Stellenbosch NNT-riglyne

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Nasionale Normtoetse (NNT’s)

by die Universiteit Stellenbosch

Inhoud

1. Wat is die NNT’s? 1

2. Wie moet die NNT’s skryf? 1

3. Waarvoor word die NNT-uitslae by

die US vir 2014-inname gebruik? 1

4. Hoe registreer ek om die NNT’s

te skryf? 3

5. Wat kos dit om te skryf? 3

6. Universiteit Stellenbosch spesifieke

NNT-vereistes 3 -6

7. Toetsdatums en –lokale 7

8. Hoe laat is die toetse en wat

moet ek saambring? 8

9. Navrae 8

1. Wat is die NNT’s?

Die Nasionale Normtoetse (NNT’s) (in Engels

die National Benchmark Tests) is ’n assesseringsinstrument

vir eerste jaar aansoekers in

die hoër onderwys. Die NNT’s assesseer ’n

kandidaat se vermoë om sy/haar begrip van akademiese

geletterdheid (taalvaardigheid), kwantitatiewe

geletterdheid (syfervaardigheid) en

Wiskunde binne ’n tersiêre (hoër onderwys)

konteks toe te pas.

Daar is twee toetse in die NNT-battery. Die

AQL kombineer Akademiese Geletterdheid en

Kwantitatiewe Geletterdheid in een veelkeusetoets

(3 ure skryftyd). Daar is sewe afdelings

wat elk binne ’n vasgestelde tyd geskryf moet

word. Die tweede toets is Wiskunde (MAT),

ook ’n veelkeusetoets met drie ure toegelate

tyd.

Die NNT’s word deur die Alternative

Admissions Research Project by die Universiteit

van Kaapstad bestuur. Meer inligting oor

die NNT’s is op hul webtuiste by www.nbt.ac.za

beskikbaar.

2. Wie moet die NNT’s skryf?

Dit is verpligtend vir ALLE voornemende

eerstejaarstudente aan die Universiteit

Stellenbosch, ongeag die jaar waarin gematrikuleer

is of die eksamenstelsel wat gevolg is, om

die NNT’s te skryf. Die enigste aansoekers wat

NIE die NNT’s hoef te skryf nie, is studente wat

vir toelating tot ‘n tweede universiteitsgraad

aansoek doen. Dit geld ook vir aansoekers met

’n BTech-graad.

3. Waarvoor word die NNT-uitslae

by die Universiteit Stellenbosch

vir die 2014-inname gebruik?

Die NNT-uitslae word vir beide keurings- en

plasingsdoeleindes aan die Universiteit Stellenbosch

gebruik:

1

• Die NNT-uitslae word vir keurings

doeleindes vir alle programme in die

Fakulteit Geneeskunde en

Gesondheidswetenskappe gebruik.

Om vir hierdie programme oorweeg te

word moet aansoekers die NNT’s teen

6 Julie 2013 op die laatste skryf.

• Die NNT-uitslae word ook vir

keuringsdoeleindes vir alle programme

in Regsgeleerdheid gebruik. Dit sluit

die volgende programme in: BA

(Regsgeleerdheid), BComm

(Regsgeleerdheid), BRekLLB en LLB

(vierjarige program). Aansoekers moet

die NNT’s voor 30 Junie 2013 skryf

vir die Fakulteit Regsgeleerdheid om

die uitslae in oorweging te neem in die

opstel van hulle keuringslyste.

• Die Fakulteite AgriWetenskappe en

Lettere en Sosiale Wetenskappe

gebruik die NNT-uitslae vir

bykomende inligting rakende plasing in

verlengde graadprogramme.

• Die Fakulteite Natuurwetenskappe

en Ekonomiese en Bestuursweten

skappe gebruik die NNT-uitslae vir

bykomende inligting in grensgeval aan

soeke vir hoofstroom of verlengde

graadprogram aansoeke.

• Die Fakulteit Ingenieurswese gebruik

ook die NNT-uitslae vir bykomende

inligting vir beide hoofstroom of ver

lengde graadprogram aansoeke.

• Die NNT-uitslae sal ook gebruik word

vir die keuring en plasing van

“School of Tomorrow” kandidate.

Vir meer inligting oor die gebruik van die NNTuitslae,

verwys gerus na die onderskeie fakulteite

se keuringsriglyne op www.maties.com (gaan

na “Toelating” en “Fakulteitskeuringsriglyne”).

2

4. Hoe registreer ek om die NNT’s te

skryf?

Registrasie om die NNT’s te skryf word deur

die internet gedoen en neem ongeveer vyf

minute om te voltooi. Maak jou webblaaier by

www.nbt.ac.za oop. Nadat jy die algemene inligting

en FAQ gelees het, selekteer die “Register

to Write” hofie en volg al die aanwysings.

Neem kennis dat jy jou amptelike Suid-Afrikaanse

ID of oorsese paspoort sal benodig om

die registrasieproses te voltooi.

Indien jy nie Internettoegang het nie, of

probleme tydens die registrasieproses ervaar,

kan jy die volgende nommer skakel, 021-650-

3523, of ’n e-pos aan nbt@uct.ac.za stuur. Die

NNT Projek Hulplyn word op weeksdae van

08:00 tot 18:00 beman en op nasionale toetsdae

van 07:30 tot 11:30.

5. Wat kos dit om te skryf?

Toetsfooie is nie-terugbetaalbaar en kan by enige

EasyPay punt betaal word. Fooie vir die 2014

Toelatingsiklus is: Slegs AQL - R110; AQL en

MAT - R195; Hermerk - R250.

Registrasie is slegs geldig vir die spesifieke datum

en lokaal wat jy selekteer en moet ten

minste drie weke voor die gewenste toetsdatum

voltooi word. Daar is geen laat-registrasie

proses nie. Sou jy die toets waarvoor jy geregistreer

het mis moet jy weer registreer en betaal.

Neem kennis dat die uitslae slegs vir betaalde

toetse vrygestel word.

6. Universiteit Stellenbosch spesifieke

NNT-vereistes

• Vir aansoek tot die Universiteit

Stellenbosch kan jy die NNT’s twee

keer in een aansoekjaar skryf, maar dit

is die fakulteit waarin jy aansoek doen

3

se keuse om te bepaal watter stel

uitslae in oorweging gebring sal word.

• Dit is verpligtend vir alle aansoekers

om die AQL toets (Akademiese Gelet

terdheid en Kwantitatiewe Geletterd

heid) te skryf. Indien die program

waarvoor jy aansoek doen Wiskunde

as toelatingsvereiste stel, moet jy ook

die Wiskunde (MAT) toets skryf.

o Dit is jou verantwoordelikheid om

seker te maak of Wiskunde ’n

toelatingsvereiste vir jou program is

of nie.

o Indien jy reeds twee of meer jaar uit

die skool is (maw voor of in 2011

gematrikuleer het), hoef jy NIE die

Wiskunde toets (MAT) te skryf nie.

o Die Wiskunde toets se uitslae sal slegs

in die berekening van ’n gemiddelde

persentasie gebruik word indien dit ’n

toelatingsvereiste is vir die program

waarvoor aansoek gedoen is. Jy sal

dus nie benadeel word indien jy die

Wiskunde toets skryf om jou opsies

oop te hou nie.

• Indien die program waarvoor jy aan

soek doen vereis dat jy Wiskunde

skryf, moet jy albei toetse (AQL en

MAT) op dieselfde dag skryf. Jy kan

nie die MAT en AQL tydens twee

verskillende geleenthede skryf nie.

• Die NNT’s is in beide Afrikaans en

Engels beskikbaar. Vir studies aan die

US, kan jy die NNT’s in Afrikaans OF

Engels skryf. Jy sal tydens die

registrasieproses vir jou toetssessie die

geleentheid kry om aan te dui in

watter een van hierdie twee tale jy

wil skryf.

4

• Jy kan ongeveer drie weke ná die

toetssessie jou resultate vanaf die

amptelike NNT-webtuiste verkry

(www.nbt.ac.za ), deur met jou ID

in te teken of ’n versoek aan

adp-aarp@uct.ac.za te stuur.

• Dit is jou verantwoordelikheid om te

kontroleer of jou NNT uitslae wel op

www.maties.com gelaai is. Indien jou

uitslae nie gelaai is nie, stuur die

volgende besonderhede aan die US

Kliëntedienssentrum, by e-pos

info@sun.ac.za of per faks na

021 808 3822: jou NNT-toetsnommer,

ID-nommer, US-studentenommer

en amptelike uitslae. Hierdie resultate

sal dan deur die US geverifieer word vir

korrektheid en op die stelsel gelaai

word.

• NNT-uitslae is vir drie inname-jare

geldig. Indien jy die NNT’s in 2011 of

later geskryf het hoef jy NIE die NNT’s

weer vir die 2014 inname-jaar te skryf

nie.

• Indien jy die NNT’s in die vooraf

gaande drie aansoekjare geskryf het,

moet jy kyk of jy uitslae op

www.maties.com beskikbaar is. Dit is

jou verantwoordelikheid om te kon

troleer of jou NNT uitslae wel op

www.maties.com gelaai is. Indien jou

uitslae nie gelaai is nie, stuur die

volgende besonderhede aan die US

Kliëntediens sentrum, by e-pos

info@sun.ac.zaof per faks na

021 808 3822: jou NNT-toetsnommer,

ID-nommer, US-studentenommer en

amptelike uitslae.

Hierdie resultate sal dan deur die US

geverifieer word vir korrektheid en op

die stelsel gelaai word.

5

• As jy ’n oorbruggingsjaar doen of

oorsee is in die jaar voor jou

studies, kan jy in Januarie voor die

aanvang van die akademiese jaar die

NNT’s skryf. Hou egter in gedagte dat

jy jouself aan bepaalde risiko’s en

praktiese implikasies in terme van

keuring en plasing blootstel indien jy

die NNT’s op so ’n laat stadium skryf.

Daar word dus sterk aanbeveel dat jy

die NNT’s in jou matriekjaar skryf.

• Na gelang van die vereiste toetskom

binasie, word die NNT-gemiddeld

soos volg bereken:

o Vir programme wat nie Wiskunde

vereis nie: Die gemiddelde prestasie in

die Akademiese Geletterdheidstoetskomponent

en Kwantitatiewe

Geletterdheidstoets-komponent

o Vir programme wat Wiskunde vereis:

Die gemiddelde prestasie in die Aka

demiese Geletterdheidstoetskomponent,

die Kwantitatiewe

Geletterdheidstoetskomponent en die

Wiskunde toets.

o Indien een van die vereiste toetse

ontbreek word dit as ’n nul-punt in

berekening gebring.

6

7. Toetsdatums en -lokale

toetsnommer; ID‐nommer; US‐studentenommer en amptelike uitslae. Hierdie resultate sal dan deur

die US geverifieer word vir korrektheid en op die stelsel gelaai word.

Jy die kan NNT’s weer die vir die NNT’s 2014 inname‐jaar by te skryf enige nie. toetssentrum skryf;

alle universiteite waarby jy aansoek doen kan

www.maties.com beskikbaar is. Dit is jou verantwoordelikheid om te kontroleer of jou NNT‐uitslae

jou wel op uitslae www.maties.com ontvang. gelaai is. Indien Dit jou is uitslae jou nie keuse gelaai is nie, op stuur watter

die volgende

besonderhede aan die US Kliëntedienssentrum, by e‐pos info@sun.ac.za of per faks na

datum 021 808 3822: en jou by NNT‐toetsnommer; watter ID‐nommer; sentrum US‐studentenommer jy die toets(e) en amptelike uitslae. wil

Hierdie resultate sal dan deur die US geverifieer word vir korrektheid en op die stelsel gelaai word.

skryf, maar neem kennis dat sekere keurings-

aanvang van die akademiese jaar die NNT’s skryf. Hou egter in gedagte dat jy jouself aan bepaalde

programme van jou vereis om voor ‘n sekere

risiko’s en praktiese implikasies in terme van keuring en plasing blootstel indien jy die NNT’s op so ʼn

laat stadium skryf. Daar word dus sterk aanbeveel dat jy die NNT’s in jou matriekjaar skryf.

datum te skryf (sien punt 3).

• NNT‐uitslae is vir drie inname‐jare geldig. Indien jy die NNT’s in 2011 of later geskryf het hoef jy NIE

• Indien jy die NNT’s in die voorafgaande drie aansoekjare geskryf het, moet jy kyk of jy uitslae op

• As jy ’n oorbruggingsjaar doen of oorsee is in die jaar voor jou studies, kan jy in Januarie voor die

• Na gelang van die vereiste toetskombinasie, word die NNT‐gemiddeld soos volg bereken:

o Vir programme wat nie Wiskunde vereis nie: Die gemiddelde prestasie in die Akademiese

Geletterdheids‐toetskomponent en Kwantitatiewe Geletterdheidstoets‐komponent

Die volledige lys met toetsdatums en

o Vir programme wat Wiskunde vereis: Die gemiddelde prestasie in die Akademiese

Geletterdheidstoets‐komponent, die Kwantitatiewe Geletterdheidstoetskomponent en die

lokale vir 2014 is by www.nbt.ac.za beskikbaar

Wiskunde toets.

en o Indien word een van deurlopend die vereiste toetse ontbreek opdateer. word dit as ʼn nul‐punt Dit in berekening is jou gebring. verantwoordelikheid

om te bevestig dat die datums

op www.nbt.ac.za geldig is voordat jy jou bespreking

maak.

7. Toetsdatums en ‐lokale

Jy kan die NNT’s by enige toetssentrum skryf; alle universiteite waarby jy aansoek doen kan jou uitslae

ontvang. Dit is jou keuse op watter datum en by watter sentrum jy die toets(e) wil skryf, maar neem

kennis dat sekere keuringsprogramme van jou vereis om voor ʼn sekere datum te skryf (sien par 3).

Die VOLLEDIGE LYS MET TOETSDATUMS EN LOKALE vir 2014 is by www.nbt.ac.za beskikbaar en word

deurlopend opdateer. Dit is jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die datums op www.nbt.ac.za

geldig is voordat jy jou bespreking maak.

NNT Toetsdatums Laaste dag om te Laaste dag om Uitslae beskikbaar Uitslae beskikbaar

registreer fooie te betaal vir instellings vir studente

25 Mei 2013 05 Mei 2013 11 Mei 2013 10 Junie 2013 18 Junie 2013

08 & 09 Junie 2013 19 Mei 2013 25 Mei 2013 24 Junie 2013 02 Julie 2013

22 Junie 2013 02 Junie 2013 08 Junie 2013 08 Julie 2013 15 Julie 2013

29 Junie 2013 09 Junie 2013 15 Junie 2013 15 Julie 2013 22 Julie 2013

05 & 06 Julie 2013 16 Junie 2013 22 Junie 2013 22 Julie 2013 29 Julie 2013

20 & 21 Julie 2013 30 Junie 2013 06 Julie 2013 05 Aug 2013 12 Aug 2013

03 Aug 2013 14 Julie 2013 20 Julie 2013 19 Aug 2013 26 Aug 2013

17 & 18 Aug 2013 28 Julie 2013 03 Aug 2013 02 Sept 2013 09 Sept 2013

31 Aug 2013 11 Aug 2013 17 Aug 2013 16 Sept 2013 23 Sept 2013

14 Sept 2013 25 Aug 2013 31 Aug 2013 30 Sept 2013 08 Okt 2013

21 Sept 2013 01 Sept 2013 07 Sept 2013 07 Okt 2013 14 Okt 2013

28 Sept 2013 08 Sept 2013 14 Sept 2013 14 Okt 2013 21 Okt 2013

05 Okt 2013 15 Sept 2013 21 Sept 2013 21 Okt 2013 28 Okt 2013

12 & 13 Okt 2013 22 Sept 2013 30 Sept 2013 28 Okt 2013 04 Nov 2013

30 Nov 2013 10 Nov 2013 16 Nov 2013 17 Des 2013 17 Des 2013

07 & 08 Des 2013 17 Nov 2013 23 Nov 2013 20 Des 2013 20 Des 2013

10 & 11 Jan 2014 15 Des 2013 21 Des 2013 27 Jan 2014 03 Feb 2014

Neem kennis: Studente wat in die buiteland

woon (uitgesluit Namibië) en ’n internasionale

finalejaar eksamen skryf, kan die NNT’s

in die week wanneer alle eerstejaars in

Stellenbosch in 2014 arriveer skryf.

7

8. Hoe laat is die toetse en wat moet ek

saambring?

Die AQL word in die oggend geskryf (3 uur

skryftyd) en jy moet teen 7:30 by die toetslokaal

aanmeld.

Die MAT word in die middag op dieselfde dag

geskryf, met ’n kort middagete pouse tussen die

twee toetse. Die MAT het 3 uur skryftyd.

Bring op die oggend van die toetse die

volgende saam:

• Jou ID-boek, paspoort, of gesertifi

seerde bewys van aansoek vir ’n Suid-

Afrikaanse ID

• Jou registrasiebrief en EasyPay-betalingsbewys

van toetsfooie (sonder dit

word jy nie toegelaat om die NNT’s te

skryf nie)

Neem kennis: Studente

wat oorsee woon

en ʼn internasionale

finalejaar eksamen

skryf kan die NNT’s in

d ie week wanneer alle eerstejaars in Stellenbosch

in 2014 arriveer,

skryf.

• Twee HB potlode, ’n uitveër en pot

8 . Hoe laat is lood die toetse skerpmaker

en wat moet ek saam bring?

D ie AQL word in die ogge nd geskryf (3 uur skryftyd) en jy mo et teen 7:30 by die toetslokaal aanmeld.

• Middagete, indien jy albei toetse skryf

Die

MAT word in die middag op dieselfde dag geskryf, met ʼn kort middagete pouse tussen die twee

toetse. Die MAT het 3 uur skryftyd.

8

GEEN SAKREKENAARS, LINIALE OF

ir ’n Suid‐Afrikaanse ID

WOORDEBOEKE

Bring op die oggend van die toetse die volgende saam:

• Jou ID‐boek, paspoort, of gesertifiseerde bewys van aansoek v

• Jou registrasiebrief en EasyPay‐betalingsbewys van toetsfooie (sonder dit word jy nie toegelaat

om die NNT’s te skryf nie)

• Twee HB potlode, ’n uitveёr en potlood skerpmaker

• Middagete, indien jy albei toetse

skryf

9. Navrae

GEEN SAKREKENAARS, LINIALE OF WOORDEBOEKE

9. Navrae

Vir navrae oor die skryf van NNT’s en

beskikbaarstelling van NNT‐uitslae

Vir navrae oor die gebruik van NNT‐uitslae vir

keuring en plasing aan die US

NNT Kliëntedienssentrum (Universiteit Kaapstad) US Kliëntedienssentrum (Universiteit

Stellenbosch)

Telefoon: 021 650 3523 Telefoon: 021 808 9111

Webtuiste: www.nbt.ac.za Webtuiste: www.maties.com

Fisiese adres:

Centre for Higher Education Development Vlak 3,

Hoerikwaggo, North Lane, UCT, Rondebosch, 7701

Suid‐Afrika

E‐pos: info@sun.ac.za

Faks: 021 808 3822

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!