04.05.2013 Views

Aantreklike kenmerke van nuwe generasie uittree ... - Sanlam

Aantreklike kenmerke van nuwe generasie uittree ... - Sanlam

Aantreklike kenmerke van nuwe generasie uittree ... - Sanlam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

V1378 10/2010

GELISENSIEERDE VERSKAFFER VAN FINANSIËLE DIENSTE

FLITSFEIT Oktober 2010

Belangrike faktore om te oorweeg by die oordrag van voordele

van die Central Retirement Annuity Fund na ’n ander Fonds

Die Raad van Trustees van die Central Retirement Annuity Fund (CRAF) is

van mening dat dit waarskynlik nie in die lid se beste belang is om kragtens

Artikel 14 van die Wet op Pensioenfondse sy/haar Fondsvoordeel (d.w.s. uittreeannuïteitspolis)

na ’n ander uittree-annuïteitsfonds (UA-fonds) oor te dra nie.

Ons versoek jou dus dringend om hierdie artikel aandagtig te bestudeer om jou te help om ‘n ingeligte

besluit te neem en om terselfdertyd alternatiewe opsies wat binne die CRAF bestaan, te oorweeg.

Ten spyte van bewerings wat dit bevraagteken, bied tradisionele uittree-annuïteitspolisse uitstekende

waarde vir geld. Indien bydraes tot aftrede betaal word, is die opbrengs by aftrede soortgelyk aan (en

in sommige gevalle selfs beter as) dié wat deur uittree-annuïteit-effektetrustprodukte gebied word.

Aantreklike kenmerke van nuwe generasie uittree-annuïteitspolisse

Die struktuur van Sanlam se uittree-annuïteitspolisse het oor die jare aansienlik verander. Die nuutste

generasie polisse, beskikbaar sedert 2000 en bekend as Stratus, bied al die buigsaamheid en keuse wat

enigiemand ooit kan nodig kry en bied dus ’n oplossing vir enige rede waarom ’n oordrag gedoen word.

Die buigsaamheid en keuse van die Stratus produkreeks word deur die volgende geïllustreer:

1

Stratus bied ’n wye reeks effektetrustportefeuljes, bestuur

deur die voorste batebestuurders in Suid-Afrika, waaruit jy die

onderliggende bates van die polis kan kies.

3

2

Lede vra gewoonlik ’n Artikel

14-oordrag indien

• die kostedoeltreffendheid van die polis wat

die voordele voorsien, bevraagteken word;

• die keuses binne die beleggingsportefeulje

van die polis beperk is;

• die polis nie buigsaam genoeg is nie;

• die sterfte- en/of ongeskiktheidsdekking

kragtens die polis te duur voorkom.

Stratus bied beleggingsportefeuljes met soortgelyke mandate as

die voorste effektetrustfondse, maar eersgenoemde portefeuljes

het heelwat laer batebestuursheffings as die effektetrustfondse.

Stratus bied ook beleggingsportefeuljes

met beleggingswaarborge sowel as

portefeuljes met reëlmatige bonusse.

1

4

7

Stratus bied ’n Leeftyd Beleggingsopsie, ’n outomatiese

omskakelingsopsie, waar die belegging naby aftrede geleidelik

oorgedra word van meer volatiele bates na meer stabiele bates.

6

Daaglikse eenheidspryse vir al die beleggingsportefeuljes is op die Sanlamwebruimte

beskikbaar, sodat jy die waarde van jou voordele kan bepaal.

9

8

V1378 10/2010

GELISENSIEERDE VERSKAFFER VAN FINANSIËLE DIENSTE

5

FLITSFEIT Oktober 2010

Jy kan enige tyd omskakel tussen verskillende beleggingsportefeuljes.

Die eerste twee omskakelings per jaar is gratis.

Jy kan jou bydraes verdeel tussen tot tien verskillende beleggingsportefeuljes. En

jy kan hierdie verdeling enige tyd verander, sonder enige koste.

In geval van finansiële probleme, kan jy aansoek doen om ’n

premievakansie (waartydens bydraes tydelik gestaak word sonder dat

enige premieverminderingsheffing opgelê word) van tot 12 maande.

Risikovoordele soos premiekwytskelding in geval van

ongeskiktheid is beskikbaar (bv. as jy ongeskik raak, word

bydraes tot die uittree-annuïteitspolis namens jou gedoen).

’n Alternatief wat verkieslik is bó ’n Artikel

14-oordrag vir ou generasie uittreeannuïteitspolisse

Ou generasie polisse (d.w.s. Die Een Uittree-Annuïteit) bied ’n baie

beperkte keuse van beleggingsportefeuljes en het nie dieselfde

buigsaamheid wat deur die nuwe generasie polisse gebied word nie.

Maar, in plaas van ’n Artikel 14-oordrag, het die lid die opsie om ’n ou

generasie uittree-annuïteitspolis om te skakel na ’n Stratus uittreeannuïteitspolis.

Dit voorsien die lid van al die buigsaamheid en keuse

wat hierbo vir Stratus beskryf word. Die enigste fooi betrokke by

sodanige wysiging is ’n eenmalige transaksiefooi van R550.

’n Omsetting bied verskeie voordele:

1

2

3

Daar is geen vroeëbeëindigingsheffings, d.w.s. jou

fondswaarde kragtens die bestaande polis word

oorgedra na die nuwe Stratus-polis sonder enige vroeë

beëindigingsheffings.

Jy word beloon met ’n lojaliteitsbonus op die nuwe

Stratus-polis.

Volgens wetgewing is ’n oordrag na ’n ander

aftreefonds ’n lang proses, maar dit moet binne 180

dae gefinaliseer word. ’n Omsetting na ’n Stratus-polis

neem egter net ’n paar dae.

Ander dinge wat jy

moet oorweeg voor jy ’n

omskaleling doen:

• Daar kan ’n moontlike

verlies van dekking

op die ou generasie

polis wees.

• Daar is ’n moontlikheid

van ’n markwaardeaanpassing

(indien

marktoestande dit

vereis) op ’n ou

generasie polis wat in

die Stabiele Bonusfonds

belê is.

2

V1378 10/2010

GELISENSIEERDE VERSKAFFER VAN FINANSIËLE DIENSTE

FLITSFEIT Oktober 2010

Moontlike negatiewe impak van ’n Artikel 14-oordrag

op jou aftreebeplanning

Die vlak van besparing op fooie wat

vereis word om te vergoed vir die

vroeëbeëindigingsheffing

Die fondswaarde minus die vroeë beëindigingsheffing word oorgedra

na die nuwe UA-fonds. Die produk binne die nuwe UA-fonds sal

voortgesette fooie hef vir die jaarlikse administrasiekoste, die batebestuursfooie

en enige voortgesette adviesfooie (indien enige).

Vir die oordrag om die moeite werd te wees. moet die lid oor die

oorblywende termyn van die nuwe produk laer voortgesette fooie

betaal vergeleke met die bestaande polis, om sodoende te vergoed

vir die beëindigingsheffing.

Die tabel hier onder gee ’n aanduiding van die verskil in die voortgesette

fooie wat vereis word om te vergoed vir die beëindigingsheffing:

HEFFING VIR VROEË

BEËINDIGING AS % VAN

DIE FONDSWAARDE

1

3

As ’n polis vroeg beëindig word, word ’n vroeë beëindigingsheffing

gewoonlik van die polis afgetrek om te vergoed vir aanvanklike uitgawes

wat andersins oor die termyn van die polis verhaal sou word. Die

beëindigingsheffing kan soveel soos 30% van die fondswaarde van die

polis wees indien uitgereik voor Januarie 2009.

2

TERMYN TOT AFTREDE (IN JARE)

20 15 10 5

5% 0,1% 0,3% 0,5% 1,0%

10% 0,3% 0,5% 1,0% 2,1%

15% 0,4% 0,8% 1,5% 3,3%

20% 0,5% 1,1% 2,0% 4,5%

25% 0,6% 1,4% 2,6% 5,9%

30% 0,8% 1,7% 3,2% 7,3%

Die lid kan waardevolle

beleggingswaarborge prysgee

wanneer die polis oorgedra word.

Die lid sal enige bestaande lewensdekking, ongeskiktheidsdekking of

ander risikovoordele (bv. premiekwytskelding by ongeskiktheid) op die

bestaande polis prysgee as dit oorgedra word. Ná ’n oordrag kwalifiseer

die lid dalk nie meer vir die dekking nie, of dieselfde voordele kan duurder

wees omdat die lid ouer is. Mediese beladings en/of uitsluitingsklousules

kan op die nuwe voordele toegepas word, terwyl die lid ook potensieel

weer onderskryf sal moet word.

’n Oorspronklike polis met

’n termyn van 25 jaar word

veronderstel. Dit beteken as

die lid oorspronklik ’n polis met

’n 25-jaartermyn uitgeneem

het en ’n oordrag wil doen, met

15 jaar wat oorbly voor aftrede

en ’n beëindidingsheffing

van (sê) 10%, moet hy/sy ’n

produk vind met voortgesette

fooie van ten minste 0,5%

laer as dié van die bestaande

produk. Aangesien polisse

mededingend geprys is, gaan

dit baie moeilik wees.

Enige aanvanklike adviesfooie

betaalbaar aan die tussenganger

verantwoordelik vir die

oordrag na die nuwe UA-fonds

moet ingesluit word in die

persentasie van die vroeë

beëindigingsheffing in die

tabel hier bo om die besparing

te kwantifiseer wat nodig is

om hierdie fooie te regverdig.

3

Die voorwaardes vir ’n Artikel 14-oordrag

Voor jy kan voortgaan met ’n Artikel 14-oordrag, is die volgende van toepassing:

1

Jy moet die oordrag

skriftelik versoek.

6

3

2

V1378 10/2010

GELISENSIEERDE VERSKAFFER VAN FINANSIËLE DIENSTE

FLITSFEIT Oktober 2010

Die UA-fonds wat die oordrag ontvang, moet by die Registrateur van Pensioenfondse

geregistreer wees en goedgekeur wees kragtens die Inkomstebelastingwet.

Die oordragvoordeel is gelyk aan die fondswaarde van die polis minus enige heffing vir

vroeë beëindiging. Hierdie berekening word gedoen volgens die aktuariële reëls van

die polis en Deel 5 van die Regulasies van die Langtermynversekeringswet. Jy word

skriftelik ingelig oor die bedrag van die heffing vir vroeë beëindiging.

5

4

Tesame met die oordragaansoek moet jy ’n verklaring voltooi en

onderteken waarin jy die oordraende UA-fonds, sy trustees en sy

administrateur vrystel van enige aanspreeklikheid vir enige skade

wat jy of enige begunstigde mag ly as gevolg van die oordrag.

Formele Artikel 14-oordragdokumente soos voorgeskryf deur

die Registrateur van Pensioenfondse moet goedgekeur en

onderteken word deur die trustees van albei fondse.

In sommige gevalle moet die oordrag deur die

Finansiëlediensteraad (FSB) goedgekeur word.

7

Die hele proses moet binne 180

dae gefinaliseer word.

Ter afsluiting

’n Artikel 14-oordrag is waarskynlik nie in jou beste

belang nie, aangesien jou aftree-neseier gewoonlik

uitgeput word deur heffings op vroeë beëindiging

asook nuwe administratiewe koste wanneer jy by die

nuwe UA-fonds aansluit.

In die meeste gevalle is dit ’n meer

kostedoeltreffende en minder tydrowende alternatief

om gebruik te maak van die opsies beskikbaar

kragtens die CRAF waarvan jy lid is.

Praat asseblief met jou tussenganger

of skakel die Sanlam Lewens

Kliëntekontaksentrum by 021 916 5000 vir

hulp of meer inligting.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!