04.05.2013 Views

Hoofstuk 36 Fees, Vas en Rituele - Ateisme.co.za

Hoofstuk 36 Fees, Vas en Rituele - Ateisme.co.za

Hoofstuk 36 Fees, Vas en Rituele - Ateisme.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In Islam is die Moslem feeste en vaste ook aan ‘n maan kalender volgens die voorskrifte

van die Koran en Mohammad se lewe, gekoppel. Ra’s Al-am is nuwe jaar. Ashura is vir

die Sunnis ‘n dag van seëninge en vir die Shi-ites die herdenking van die marteling van

Al-Husain. Al-Awwal is Mohammad se verjaardag. Rajab, die nagvaart. Shaban, sonde

vergifnis en toekoms bevestiging. Ramadan, maand van daglig vas, wat ook die

volgende insluit; 10de dag, herdenking van Exodus, 27ste dag, die nag van die afdaal,

van die Koran, Shawwal, die fees van die vas beëindiging, Dhu-Lhijjah, fees van

offerhande, viering van Abraham se gewilligheid om sy seun Isak te offer, Id Algadir, die

Pelgrimsreis na Mekka en Dhu-Lhijjah, die erkenning van Ali Bekr, as Mohammad se

opvolger, slegs erken deur die Shi-ites.

Dit word vertel dat in Hinduïsme daar ‘n fees vir elke dag van die jaar is. Inteendeel,

daar is meer as ‘n duisend feeste tenspyte van elke Hindu Tempel, wat sy eie reelings

het.

In Buddhisme is die opbouing van feeste sodanig dat dit onmoontlik is om dit te lys.

Sommige hoof-feeste is uitstaande andersins absorbeer Buddhisme eerder die feeste

van die nuwe lande, waar hulle inbeweeg, as om dit te ignoreer.

In Sikhisme word die feeste deur die Gurus bepaal. Die Zoroastrianisme het ses

seisoens feeste wat nuwe jaar insluit. Omdat die Japanese geloof ‘n mengelmoes van

geloofstradisies is, vorm feeste van al die gelowe deel van hulle jaarprogram. Die egte

Japanese feeste word nog deur die meeste van die bevolking gevier.

Rituele is sermonies, dus die voorgeskrewe wyse waarop ‘n plegtigheid verrig word of

beplan is om te verloop. Dit is algemeen ‘n integrale deel van die gelowiges se lewe,

maar ook geordende verloop van vele verskillende partytjies en funksies soos, nuwe jaar,

aftredes en voor-huweliks aande. Baie mense dink dat geloofsrituele herhaling is

bevorderlik vir getrouheid, waardes, tradisie, doelstellings en optrede. Dit is hoofsaaklik

aan mites gekoppel waaruit die betekenis van die ritueel verkry is.

Om die minste te sê, ‘n publieke ritueel is ‘n sosiale drama, terwyl drama die teater

vertoning van geloofsrituele is. In Griekeland en Indië is daar nog ‘n duidelike verband

tussen drama en rituele. Volgens AFC Wallace is daar vyf soorte rituele :

I Tegnologies, wat geestelike regte, die versterking en beskerming daarvan insluit,

II Geneeskundige behandeling

III Ideologies, wat die deurgangsregte van verskillende lewensfases bevestig,

bevestigings, taboe’s seremonies en hofmaking, asook rebellies.

IV Sorteriologies, gemik op die geestelike herstel van die individue en die

gemeenskapskade wat die regte tot besit en uitdryf van Duiwels insluit, of ‘n nuwe

identiteit of belewenis.

V Herlewing, die erkenning oor verloop van tyd van die maniere en volgorde van

deurgang toegelaat, en herbevestiging van besondere aksie.

Retrogressiewe rituele stel mense instaat om die verlede na die huidige te bring, of om

met gebeure wat in die verlede plaasgevind het te handel. Retrogressief beteken dus

teruggaande of agteruitgaande. Ons bring dus gebeure van die verlede na vore sodat dit

in die huidige geld. Dit is dan die herbesoek van geskiedkundige dramatiese oomblikke

en redding, soos; Paasfees, Goeie Vrydag. Dit stel mense instaat om met oortredinge en

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!