Hoofstuk 36 Fees, Vas en Rituele - Ateisme.co.za
Hoofstuk 36 Fees, Vas en Rituele - Ateisme.co.za
Hoofstuk 36 Fees, Vas en Rituele - Ateisme.co.za
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
FEES, VAS EN RITUELE

Feesviering is herdenking wat ‘n geordende en geritualiseerde patroon volg. Die rituele is

dikwels voorgeskrewe ritusse van die kerk se eredienste en rituele gebede. Die doel is

dikwels om die individu by die gemeenskap te betrek. Die individu ervaar die sosiale as

‘n werklikheid bo hulle individualiteit en erken dus die feitelike werklikheid buite homself in

simboliese vorm en aktiwiteite. Die mees erkende feesvierings om die individuele waarde

in die gemeenskap te bevestig is verjaardae, partytjies en herdenkings. Daar is die ritus

van oorgang van een lewensfase na die volgende en die mens se afhanklikheid op kos

en water. Daar is veral die Tao, feesvierings wat op vertroue en danksegging baseer is

en veral in Indië en China, waar die drama en teater optredes nog nie van rituele geskei

is nie. Feesvierings kan nie algeheel van vas losgemaak word nie.

Om te vas is om vrywillig heeltemal of gedeeltelik sonder voedel te bly, meestal om

gesondheid of godsdienstige redes. Daar is baie ander motiewes vir vas en dit mag ‘n

spesifieke datum, of ‘n verspreide voorkoms oor ‘n lang periode, op jaarlikse basis wees.

Die maand van Ramandan, as deel van die vyf pilare van Islam, is die onthou van

voedsel gedurende daglig vir daardie periode. Vas mag ook ‘n optrede van protes wees

teen die ervaring van ongeregtigheid van byvoorbeeld ‘n tiran. So word die veertig dae

en nagte van Jesus in die woestyn, as voorbereiding vir sy prediking, nagevolg deur

sommige Christene. Die konserwatiewe belang van feesviering is presies die negatiewe

sy daarvan vir geloofshervormers. Selfs die hervormers vind dat die mense se behoeftes

aan feesvieringe en vas, bevredig moet word.

Kom ons kyk na ‘n paar feeste en vaste van die hoofstroom gelowe. Daar is eenvoudig

te veel om almal in besonder te bespreek.

In Judaïsme volg die feeste en vaste ‘n “maan kalender”, wat ‘n vermenging van landbou,

Goddelike historiese dae en nuwe jaar insluit. Die Yom Tov is ‘n goeie dag. Daar is die

drie pelgrimsfeeste naamlik “Passover”, Shavu’ot en Sukkot. Die nuwe jaar is “Rosh Ha-

Shanah. Die dag van boetedoening is “Yom Kippur” en die eerste dag van die maan

maand is “Rosh Hodesh”. Die fees van Esther is “Purim” en die fees van ligte is

“Hanukkah”. Daar is nog vasdae deur hulle profeet Zechariah vermeld soos; die beset

van Jerusalem, die afbreek van die mure, die vernietiging van die tempel en die moord op

Gedaliah. Die vas van die eerste geborenes herdenk die tien plae in Egipte.

Die Christen feeste volg hoofsaaklik ‘n jaarlikse siklus, wat dan begin met Jesus se

beweerde geboortedatum, sy lewe op aarde volg en die hoogtepunt bereik, met die

sogenaamde hemelvaart. Die Christenfeeste is in drie hoof groepe verdeel. Sondag, as

die feesdag van God. Die verskuifbare fees, wat dan Paasnaweek en Pinkster is, omdat

die oorsprong in die Joodse kalender en viering is. Die onverskuifbare feeste is die

bekende Kersfees, 25 Desember. So word ook die getroue volgelinge van Jesus ook

gevier as profete (sinte), martelaars en dogmatiste van die kerk. Onthouding deur te vas,

is ontwerp om die geestelike lewe te versterk om sodoende die wêreldse versoekings te

weerstaan, asook die van die vlees en die Duiwel. So is Woensdag en Vrydag Christen

vasdae, met ‘n amptelike vasdag (Lent), in die Ooste ingesluit, asook drie vas periodes

van veertig dae. In die Weste was daar ook die “Vigil Fast” wat nou ‘n nagdiens voor ‘n

feesdag is, asook die “Ash Wednesday” waartydens volgelinge en kerklikes hulle

voorkoppe met as besmeer. “Ember days” was vier groepe van drie dae, Woensdag,

Vrydag en Saterdag, wat onthouding en voorbereidingsdae vir feesdae was. Vandag is

Goeie Vrydag, basies die enigste vasdag oor.

1
In Islam is die Moslem feeste en vaste ook aan ‘n maan kalender volgens die voorskrifte

van die Koran en Mohammad se lewe, gekoppel. Ra’s Al-am is nuwe jaar. Ashura is vir

die Sunnis ‘n dag van seëninge en vir die Shi-ites die herdenking van die marteling van

Al-Husain. Al-Awwal is Mohammad se verjaardag. Rajab, die nagvaart. Shaban, sonde

vergifnis en toekoms bevestiging. Ramadan, maand van daglig vas, wat ook die

volgende insluit; 10de dag, herdenking van Exodus, 27ste dag, die nag van die afdaal,

van die Koran, Shawwal, die fees van die vas beëindiging, Dhu-Lhijjah, fees van

offerhande, viering van Abraham se gewilligheid om sy seun Isak te offer, Id Algadir, die

Pelgrimsreis na Mekka en Dhu-Lhijjah, die erkenning van Ali Bekr, as Mohammad se

opvolger, slegs erken deur die Shi-ites.

Dit word vertel dat in Hinduïsme daar ‘n fees vir elke dag van die jaar is. Inteendeel,

daar is meer as ‘n duisend feeste tenspyte van elke Hindu Tempel, wat sy eie reelings

het.

In Buddhisme is die opbouing van feeste sodanig dat dit onmoontlik is om dit te lys.

Sommige hoof-feeste is uitstaande andersins absorbeer Buddhisme eerder die feeste

van die nuwe lande, waar hulle inbeweeg, as om dit te ignoreer.

In Sikhisme word die feeste deur die Gurus bepaal. Die Zoroastrianisme het ses

seisoens feeste wat nuwe jaar insluit. Omdat die Japanese geloof ‘n mengelmoes van

geloofstradisies is, vorm feeste van al die gelowe deel van hulle jaarprogram. Die egte

Japanese feeste word nog deur die meeste van die bevolking gevier.

Rituele is sermonies, dus die voorgeskrewe wyse waarop ‘n plegtigheid verrig word of

beplan is om te verloop. Dit is algemeen ‘n integrale deel van die gelowiges se lewe,

maar ook geordende verloop van vele verskillende partytjies en funksies soos, nuwe jaar,

aftredes en voor-huweliks aande. Baie mense dink dat geloofsrituele herhaling is

bevorderlik vir getrouheid, waardes, tradisie, doelstellings en optrede. Dit is hoofsaaklik

aan mites gekoppel waaruit die betekenis van die ritueel verkry is.

Om die minste te sê, ‘n publieke ritueel is ‘n sosiale drama, terwyl drama die teater

vertoning van geloofsrituele is. In Griekeland en Indië is daar nog ‘n duidelike verband

tussen drama en rituele. Volgens AFC Wallace is daar vyf soorte rituele :

I Tegnologies, wat geestelike regte, die versterking en beskerming daarvan insluit,

II Geneeskundige behandeling

III Ideologies, wat die deurgangsregte van verskillende lewensfases bevestig,

bevestigings, taboe’s seremonies en hofmaking, asook rebellies.

IV Sorteriologies, gemik op die geestelike herstel van die individue en die

gemeenskapskade wat die regte tot besit en uitdryf van Duiwels insluit, of ‘n nuwe

identiteit of belewenis.

V Herlewing, die erkenning oor verloop van tyd van die maniere en volgorde van

deurgang toegelaat, en herbevestiging van besondere aksie.

Retrogressiewe rituele stel mense instaat om die verlede na die huidige te bring, of om

met gebeure wat in die verlede plaasgevind het te handel. Retrogressief beteken dus

teruggaande of agteruitgaande. Ons bring dus gebeure van die verlede na vore sodat dit

in die huidige geld. Dit is dan die herbesoek van geskiedkundige dramatiese oomblikke

en redding, soos; Paasfees, Goeie Vrydag. Dit stel mense instaat om met oortredinge en

2
sondes van die verlede te handel, wat andersinds skriftelik, vergifnis in die verlede is.

Ons dink aan rituele soos boetedoening, belydenis, skadeloosstelling en reiniging. Dit is

ook belangrik vir Afrikane dat die besoeke aan voorvader grafte en gesprekke met

voorvaders erken word, asof die voorvaders vandag nog lewe. Dit is dus ‘n Geestelike

besoek aan die verlede en eenvoudig ‘n retrogressiewe ritueel.

Die hele nagmaal-roetine tesame met die avondmaal, is ‘n kerklike ritueel, ongeag die

naam wat daarvoor gebruik word.

Die doop, klein of groot doop is eenvoudig ‘n ritueel in ‘n gemeenskaplike vertoning. Die

besnydenis, of dit ‘n verbond, tradisie of oorerwing van gebruike was, bly iets wat vir die

Jode en Moslems, geloofsoortuiging bevestig. Nogtans is dit slegs ‘n ritueel. Die verlies

van ‘n stukkie van jou liggaam hou geen verband met enige geestelike aspek nie. Die

stamskole van Afrikane wat besnydenis insluit is ‘n inisiasie seremonie, ‘n gebruik en

ritueel om die jongeling as volwassene in die gemeenskap te verwelkom. Soortgelyke

rituele word deur vele gelowe gebruik om nuwelinge of lede van ander gelowe, by hulle in

te lyf. In die meeste gevalle is die ritueel slegs ‘n vertoon tot oordrag van, of toekenning

van status.

‘n Baie algemene ritueel, vandag nog algemeen, is die verbrandingsritueel om ‘n

aangename of besondere reuk te verkry, tydens aanbidding. Almal het al gehoor van

mirre en wierook vir lekker reukverbranding maar daar word ook sandelhout, balsem,

jeneverstruik, sederhout, aalwyn en swawelboom gebruik in die rituele. In Taoisme word

verbranding gebruik ter bevordering van die waardering en verwerkliking van Tao. Dit

word ook gebruik om bose geeste of siektes te verdryf. Die Indiërs, in Hinduïsme gebruik

verbranding om hulle tempels te verheerlik om hulle Gode tuis te laat voel. In Judaïsme

is dit die rook van die offerhande wat ook ‘n geur afgee. ‘n Mens wonder of daar ‘n

beduidende verskil is in die verbrandingsrook en geur tussen mens en dierlike

offerhandes en of God die een bo die ander verkies! In die Christelike geloof het

verbranding in aanbidding eers in 500CE voorgekom.

In Hindu is verbranding ewe belangrik tuis as in hulle tempels. Dit is deel van hulle

daaglikse rituele om hulle God se teenwoordigheid te bevorder. So is die ritueel oorgedra

in Buddhisme as en van die tien belangrikste dinge, as ‘n geskenk in die goedheid van

verligting.

Die Pinkster Kerke in die bergagtige deel van Suid-Oos Amerika is wêreld bekend vir

hulle slang hanteringsrituele. Dit is die praktiese toepassing van Markus 16:17 en 18. “En

vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: In my naam sal hulle Duiwels uitdryf, met

nuwe tale sal hulle spreek, slange sal hulle opneem’ en as hulle iets dodeliks drink, sal dit

hulle geen kwaad doen nie; op siektes sal hulle die hande oplê, en hulle sal gesond

word.”

Slang hanteringrituele in ‘n toestand van vervoering, genaamd sielsverrukking, is dan ‘n

teken van die persoon se geloof en die besit van die Heilige Gees. Daar is sowat 3000

spesies slange in die wêreld waarvan die meeste skadeloos is. Die slange wat wel giftig

is, sluit weereens ‘n klein groepie in wat dodelik giftig is soos die Kobra, Koraalslange,

Australiese Taipan, Koperkop, Doodsadder en die Viper. Antiserum is duur, moeilik vir

bewaring en beperk tot een soort slang. Die geloof en sy rituele is dan ook suksesvol, as

‘n toets saak in die Amerikaanse konstitusie, tot ‘n reg van vryheid van geloof, verdedig.

3
Moontlik het u nog nie van die Ullambana rituele gehoor nie. Dit beteken om onderstebo

te hang. Die ritueel om dan onderstebo te hang is om die oorlede persoon te red van ‘n

moontlike nadoodse marteling. Die ritueel word in China op die 15de van die sewende

maand gehou ten einde honger geeste te help met offerhandes van kos en rykdom. Die

meeste offerhandes is in papiervorm. In Japan word dieselfde rituele bekend as Urabon

of slegs Bon, op die 15de van Julie of Augustus maand gevier.

So is daar nog vele ander rituele met mitiese of tradisionele oorsprong wat eenvoudig

deur gelowe geskaak is om deel van hulle kerklike seremonies te vorm en op hulle

volgelinge as uniek en voorskriftelik afgedwing word. Dit staan u vry om die rituele

voorskrifte te volg aldn nie. Ek is oortuig dat dit geen fisiese of enige ander verskil op u

sal hê nie - so waarom iets doen en navolg wat nutteloos en waardeloos is?

4