Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Taak 1: Om te ondersoek hoe brood rys by verskillende temperature Benodighede vir elke eksperiment • 3 ewe groot maatsilinders of glasvlesse • merkpen • veiligheidsbrille • ‘n deegmengsel moet voorberei word: Meng 3 ½ koppies meel met 2 teelepels kits aktiewe droë gis. Voeg dan 1 ¼ koppies warm water (nie kokend nie) by en knie. Metode Praktiese Werkkaart vir Leerders 1. Druk gelyke hoeveelhede deeg vas in die onderkant van drie maatsilinders of glasvlesse (tot ‘n hoogte van ongeveer 5cm) en merk die houers A, B en C. 2. Die hoogte van die deeg moet op die kant van elke silinder of vles gemerk word. 3. Plaas silinder/vles A op ‘n koel plek, hou B by kamertemperatuur en plaas C op ‘n warm plek. 4. Skryf die vlak van die deeg in elke silinder of vles onmiddelik neer asook die tyd. 5. Meet die vlakke van deeg A, B en C met 5 minuut tussenposes oor die volgende 30 minute. Teken die hoogtes en tye in ‘n geskikte tabel op die resultaatblad op die volgende bladsy aan. 50

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Resultaatblad Naam:_______________________________ Name van ander in groep: ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ Resultate van eksperiment: (Teken ‘n tabel met jul resultate) Plot die data van monsters A, B en C op die rooster hieronder as drie grafieke op een stel asse. 51

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

Resultaatblad

Naam:_______________________________

Name van ander in groep:

Resultate van eksperiment: (Teken ‘n tabel met jul resultate)

Plot die data van monsters A, B en C op die rooster hieronder as drie

grafieke op een stel asse.

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!