Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Klaskamerbestuur • Leerders moet duidelike rolle binne die groepe toegeken word. • Nadat hulle die eksperiment uitgevoer het en hul resultate aangeteken het, sal elke groep tyd benodig vir bespreking en om afleidings te maak. Verrykingsaktiwiteit Leerders kan ook eksperimenteer deur die monsters in kookwater, in ‘n oond of in ‘n vrieskas te plaas. Leergeleenthede buite die skool • Voltooi die vrae om kennis te konsolideer. • Besoek webtuistes wat addisionele inligting en interaktiewe oefeninge rondom sellulêre respirasie verskaf. Hier is ‘n nuttige webtuiste: http://www.bbc.co.uk/schools/gcsebitesize/science/add_aqa/enzymes/enzymes1. shtml Taak 2: Navorsingstaak Die gebruik van mikro-organismes in industrie Ondersoek die gebruik van gis en ander organismes in industrie. Verskeie industrieë maak gebruik van die anaerobiese respirasie proses. Leerders kan die gebruik van bakterieë in die vervaardiging van jogurt en biogas ondersoek. Gis word wydverspreid aangewend in die wyn- en bier industrie en om brood en kaas te maak. Tradisionele bierbrouery Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid om Inheemse Kennis Stelsels as deel van ‘n LU3 ondersoek in te sluit. Leerders kan die geskiedenis van tradisionele bierbrouery en hoe dit geberg word, ondersoek. Verrykingsaktiwiteit Ontwerp ‘n prakties om die effek van gis op ‘n deegmengsel te ondersoek. 48

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Taak 1: Memorandum Die volgende punte kan toegeken word vir die grafiek: • Volledige opskrif 1 punt • Korrekte afhanklike veranderlike (hoogte van deeg in mm) 2 punte • Korrekte onafhanklike veranderlike (monster A, B en C) 2 punte • Plot lyngrafieke akkuraat 2 punte Antwoorde op vrae 1. Die deegmengsel wat gebruik word, die maatsilinder- of vlesgrootte. 3. Gis wat in die buis teenwoordig is vervaardig koolstofdioksied wat die volume van die deeg vergroot. 4. Aangesien al die ander veranderlikes konstant gehou is, is die enigste verklaring dat die warmer temperatuur die mees geskikte temperatuur is waarby gis groei. Nota : Die ensieme sal by hoë temperature denatureer (bv. kookwater by 100⁰C of ‘n oond by 180⁰C), maar slegs geïnaktiveer word by baie lae temperature (bv. in ‘n vrieskas by -15⁰C). 49

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

Klaskamerbestuur

• Leerders moet duidelike rolle binne die groepe toegeken word.

• Nadat hulle die eksperiment uitgevoer het en hul resultate aangeteken

het, sal elke groep tyd benodig vir bespreking en om afleidings te maak.

Verrykingsaktiwiteit

Leerders kan ook eksperimenteer deur die monsters in kookwater, in ‘n oond of

in ‘n vrieskas te plaas.

Leergeleenthede buite die skool

• Voltooi die vrae om kennis te konsolideer.

• Besoek webtuistes wat addisionele inligting en interaktiewe oefeninge

rondom sellulêre respirasie verskaf. Hier is ‘n nuttige webtuiste:

http://www.bbc.co.uk/schools/gcsebitesize/science/add_aqa/enzymes/enzymes1.

shtml

Taak 2: Navorsingstaak

Die gebruik van mikro-organismes in industrie

Ondersoek die gebruik van gis en ander organismes in industrie. Verskeie

industrieë maak gebruik van die anaerobiese respirasie proses. Leerders kan

die gebruik van bakterieë in die vervaardiging van jogurt en biogas ondersoek.

Gis word wydverspreid aangewend in die wyn- en bier industrie en om brood en

kaas te maak.

Tradisionele bierbrouery

Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid om Inheemse Kennis Stelsels as deel van ‘n

LU3 ondersoek in te sluit. Leerders kan die geskiedenis van tradisionele

bierbrouery en hoe dit geberg word, ondersoek.

Verrykingsaktiwiteit

Ontwerp ‘n prakties om die effek van gis op ‘n deegmengsel te ondersoek.

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!