Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network
Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network
Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS VRAAG 3 3.1 ‘n Navorser het ‘n eksperiment uitgevoer om die effek van koolstofdioksiedkonsentrasie op voedselproduksie te bepaal. Die navorser het dieselfde aantal boontjie saailinge in sewe verskillende kweekhuise geplant. Die saailinge was ooreenstemmend in ouderdom en grootte. Die temperatuur en tipe grond, sowel as die hoeveelheid water is gestandardiseer. Die navorser het die hoeveelheid koolstofdioksied in die lug in elke kweekhuis gevariëer. Na 30 dae is die saailinge verwyder, gedroog en geweeg. Die resultate word in die onderstaande grafiek weergegee. Droë massa (kg) 25 20 15 10 Grafiek van die droë massa van boontjie saailinge wat in verskillende koolstofdioksiedkonsentrasies gegroei is. 5 0 0 0.03 0.06 0.09 0.12 0.15 0.18 0.21 Persentasie koolstofdioksied in die lug (%) 3.1.1 Formuleer ‘n hipotese vir die navorser se ondersoek. (1) 3.1.2 Identifiseer die volgende: (a) Afhanklike veranderlike (b) Onafhanklike veranderlike (2) 3.1.3 By watter konsentrasie koolstofdioksied was voedselproduksie die beste? (1) 3.1.4 Hoekom het die navorser die droë massa van die boontjie saailinge gebruik? (1) 3.1.5 Verduidelik met verwysing na die grafiek die verband tussen die persentasie koolstofdioksied in die lug en die droë massa van die saailinge. (2) 3.1.6 Verduidelik hoe die resultate van so ‘n ondersoek van waarde is vir die samelewing. (1) 3.1.7 Tegnologies gevorderde lande is in staat om meer voedsel te produseer as wat hulle nodig het. Maak ‘n voorstel oor wat om met die oortollig geproduseerde voedsel te doen. (2) 40
Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 3.2 Wanvoeding is ‘n wêreldwye verskynsel. Die Progress of Nations (1996) het ‘n Ligatabel vir wanvoeding gepubliseer. Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Ligatabel vir Wanvoeding Persentasie onder-vyfs wat ondervoed is SUB-SAHARA MIDDE-OOSTE EN ASIË EN DIE STILLE AMERIKAS AFRIKA NOORD AFRIKA OSEAANGEBIED Suid-Afrika 9 Algerië 9 Mongolië 12 Chile 1 Kameroen 14 Egipte 9 China 16 Paraguay 4 Zimbabwe* 16 Jordanië 9 Maleisië 23 Panama 7 Senegal 20 Marokko 9 Filippyne 30 Dominikeinse 10 Rep. Lesotho 21 Turkeie 10 Mianmar 31 Jamaika 10 Kenia 23 Irak 12 Sri Lanka 38 El Salvador 11 Zambië 25 Oman 12 Kambodia 40 Peru 11 Namibië 26 Sirië 12 Lao Rep. 40 Nicaragua 12 Ghana* 27 Iran 16 Pakistan 40 Bolivië* 16 Malawi 27 Jemen 30 Viëtnam 45 Honduras 18 Ruanda 29 Soedan 34 Nepal* 49 Haïti 27 Sierra Leone 29 Indië 53 Tanzanië 29 Bangladesh 67 Ethiopië 48 Mauritanië 48 41
- Page 1 and 2: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS DIR
- Page 3 and 4: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Inl
- Page 5 and 6: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Voo
- Page 7 and 8: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Ko
- Page 9 and 10: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS INS
- Page 11 and 12: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 1.2
- Page 13 and 14: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS VRA
- Page 15 and 16: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Vra
- Page 17 and 18: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 2.2
- Page 19 and 20: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Lee
- Page 21 and 22: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Doe
- Page 23 and 24: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 2.
- Page 25 and 26: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS •
- Page 27 and 28: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS GRA
- Page 29 and 30: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Fig
- Page 31 and 32: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 4.
- Page 33 and 34: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Akt
- Page 35 and 36: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS DEE
- Page 37 and 38: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 1.4
- Page 39: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 2.2
- Page 43 and 44: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Vra
- Page 45 and 46: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS of
- Page 47 and 48: GRAAD 10 Lewenswetenskappe Lewenswe
- Page 49 and 50: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Taa
- Page 51 and 52: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Res
Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

VRAAG 3

3.1 ‘n Navorser het ‘n eksperiment uitgevoer om die effek van

koolstofdioksiedkonsentrasie op voedselproduksie te bepaal. Die navorser

het dieselfde aantal boontjie saailinge in sewe verskillende kweekhuise

geplant. Die saailinge was ooreenstemmend in ouderdom en grootte. Die

temperatuur en tipe grond, sowel as die hoeveelheid water is

gestandardiseer. Die navorser het die hoeveelheid koolstofdioksied in die

lug in elke kweekhuis gevariëer. Na 30 dae is die saailinge verwyder,

gedroog en geweeg. Die resultate word in die onderstaande grafiek

weergegee.

Droë massa (kg)

25

20

15

10

Grafiek van die droë massa van boontjie saailinge

wat in verskillende koolstofdioksiedkonsentrasies

gegroei is.

5

0

0 0.03 0.06 0.09 0.12 0.15 0.18 0.21

Persentasie koolstofdioksied in die lug (%)

3.1.1 Formuleer ‘n hipotese vir die navorser se ondersoek. (1)

3.1.2 Identifiseer die volgende:

(a) Afhanklike veranderlike

(b) Onafhanklike veranderlike (2)

3.1.3 By watter konsentrasie koolstofdioksied was voedselproduksie die beste? (1)

3.1.4 Hoekom het die navorser die droë massa van die boontjie saailinge

gebruik? (1)

3.1.5 Verduidelik met verwysing na die grafiek die verband tussen die

persentasie koolstofdioksied in die lug en die droë massa van die

saailinge. (2)

3.1.6 Verduidelik hoe die resultate van so ‘n ondersoek van waarde is vir die

samelewing. (1)

3.1.7 Tegnologies gevorderde lande is in staat om meer voedsel te produseer

as wat hulle nodig het. Maak ‘n voorstel oor wat om met die oortollig

geproduseerde voedsel te doen. (2)

40