Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS INSTRUKSIES EN INLIGTING KONTROLETOETS – GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE LEERAREA MOLEKULES TOT ORGANE Totaal: 60 punte Tyd: 1 uur Lees die volgende instruksies versigtig voor jy die vrae beantwoord. 1. Beantwoord AL die vrae in hierdie kontroletoets deur die antwoorde te skryf op die papier daarvoor voorsien. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommersisteem wat in die vraestel gebruik word. 3. Jy sal punte verloor indien antwoorde nie volgens die instruksies weergegee word nie. 4. Alle tekeninge moet in potlood, en byskrifte in blou of swart ink gedoen word. 5. Teken slegs diagramme of vloeidiagramme wanneer jy gevra word om dit te doen. 6 Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Nie-programmeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers MAG gebruik word. 34

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS DEEL A VRAAG 1 1.1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae word verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraag (1.1.1 – 1.1.5) neer, byvoorbeeld 1.1.5 D. 1.1.1 Die deel van ‘n mikroskoop wat die hoeveelheid lig vanaf die ligbron beheer is die … A. diafragma. B. objektief. C. oogstuk. D. kondensor. 1.1.2 Replisering van chromosome gebeur tydens … A. metafase. B. anafase. C. bevrugting. D. interfase. 1.1.3 Om voedsel vanaf ‘n plant te verkry, sal ‘n plantluis in watter van die volgende weefsel indring? A. Floëem. B. Xileem. C. Sklerenchiem. D. Meristematiese weefsel. 1.1.4 Watter van die volgende word nie benodig vir fotosintese om plaas te vind nie? A. Water. B. Suurstof. C. Chlorofil. D. Koolstofdioksied. 1.1.5 Watter van die volgende is nie ‘n newe-produk van selrespirasie in plante nie? A. Suurstof. B. Water. C. Etanol. D. Koolstofdioksied. 35 (2 x 5) (10)

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

KONTROLETOETS – GRAAD 10

LEWENSWETENSKAPPE

LEERAREA

MOLEKULES TOT ORGANE

Totaal: 60 punte

Tyd: 1 uur

Lees die volgende instruksies versigtig voor jy die vrae beantwoord.

1. Beantwoord AL die vrae in hierdie kontroletoets deur die antwoorde

te skryf op die papier daarvoor voorsien.

2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommersisteem wat in

die vraestel gebruik word.

3. Jy sal punte verloor indien antwoorde nie volgens die instruksies

weergegee word nie.

4. Alle tekeninge moet in potlood, en byskrifte in blou of swart ink

gedoen word.

5. Teken slegs diagramme of vloeidiagramme wanneer jy gevra word

om dit te doen.

6 Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal

geteken nie.

7. Nie-programmeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers MAG

gebruik word.

34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!