Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Inhoud Inleiding 3 Kontroletoets (Kwartaal 1): Biosfeer tot Ekosisteme 9 Memorandum van Kontroletoets: Biosfeer tot Ekosisteme 15 Voorbeeld van ‘n Navorsingsprojek (Kwartaal 2): Massa-uitwissing 19 Onderwyserriglyne 19 Leerder navorsingstaak 21 Assesseringsrubrieke 22 Die Sesde Uitwissing geskryf deur Niles Eldridge 24 Voorbeeld van ‘n Praktiese Taak (Kwartaal 3): Dierweefsel 27 Onderwyserriglyne 27 Praktiese werkkaart vir leerders 30 Assesseringsrubrieke 32 Kontroletoets (Kwartaal 3): Molekules tot organe 34 Memorandum van Kontroletoets: Molekules tot organe 43 Voorbeeld van ‘n Praktiese Taak (Kwartaal 4): Anaerobiese respirasie 47 Onderwyserriglyne 47 Praktiese werkkaart vir leerders 50 2

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Inleiding Hierdie brosjure bevat voorbeelde van ‘n Assesseringsprogram vir Lewenswetenskappe Graad 10, soos beskryf in die nuwe Inhoudsdokument (Januarie 2009). Die voorbeelde is gerangskik in die volgorde wat hul moontlik deur die jaar gebruik sal word. Ons het sekere aannames gemaak met die volgorde bepaling. Eerstens het ons aangeneem dat die jaarplan vir elke graad gevolg word soos uiteengesit in die nuwe Inhoudsdokument. Tweedens het ons aangeneem dat die twee kontroletoetse in Maart en September afgelê word en dus die inhoud van onderskeidelik kwartaal een en drie dek terwyl die praktiese take met die inhoud van die derde en vierde kwartale korreleer. Die navorsingstaak brei uit op inhoud gedek in die tweede kwartaal. Die voorbeelde is deur die Skole Ontwikkelingseenheid (SDU) by die Universiteit van Kaapstad voorberei vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement. Die eenheid ondersteun skole in die effektiewe oordrag van die kurrikulum deur middel van materiaalontwikkeling, kursusse, skoolgebaseerde werk en navorsing in taal-, lewensvaardighede-, wiskunde- en wetenskaponderrig. This book is also available in English. Die assesseringsdoelstellings van hierdie voorbeelde Die assesseringsriglyne is baie uitdruklik in hul beskrywing van die doel van die assesseringstake. Die voorbeelde kan almal vir deurlopende evaluering gebruik word, m.a.w. assessering tydens die leerproses. Die toetse is summatief en memorandums word verskaf. Totale behaal sal onderwysers en leerders ‘n aanduiding gee van die mate waartoe die werk bemeester is (LU2) . Die punte van sommige items meet die bemeestering van wetenskaplike prosesvaardighede soos die formulering van hipoteses, interpretasie van grafieke en die maak van afleidings en gevolgtrekkings (LU1). Sekere vrae meet leerderbetrokkenheid by wetenskap en die gemeenskap (LU3). 3

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

Inleiding

Hierdie brosjure bevat voorbeelde van ‘n Assesseringsprogram vir Lewenswetenskappe

Graad 10, soos beskryf in die nuwe Inhoudsdokument (Januarie

2009).

Die voorbeelde is gerangskik in die volgorde wat hul moontlik deur die jaar

gebruik sal word. Ons het sekere aannames gemaak met die volgorde bepaling.

Eerstens het ons aangeneem dat die jaarplan vir elke graad gevolg word soos

uiteengesit in die nuwe Inhoudsdokument.

Tweedens het ons aangeneem dat die twee kontroletoetse in Maart en

September afgelê word en dus die inhoud van onderskeidelik kwartaal een en

drie dek terwyl die praktiese take met die inhoud van die derde en vierde

kwartale korreleer. Die navorsingstaak brei uit op inhoud gedek in die tweede

kwartaal.

Die voorbeelde is deur die Skole Ontwikkelingseenheid (SDU) by die Universiteit

van Kaapstad voorberei vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement. Die

eenheid ondersteun skole in die effektiewe oordrag van die kurrikulum deur

middel van materiaalontwikkeling, kursusse, skoolgebaseerde werk en navorsing

in taal-, lewensvaardighede-, wiskunde- en wetenskaponderrig.

This book is also available in English.

Die assesseringsdoelstellings van hierdie voorbeelde

Die assesseringsriglyne is baie uitdruklik in hul beskrywing van die doel van die

assesseringstake. Die voorbeelde kan almal vir deurlopende evaluering gebruik

word, m.a.w. assessering tydens die leerproses.

Die toetse is summatief en memorandums word verskaf. Totale behaal sal

onderwysers en leerders ‘n aanduiding gee van die mate waartoe die werk

bemeester is (LU2) . Die punte van sommige items meet die bemeestering van

wetenskaplike prosesvaardighede soos die formulering van hipoteses,

interpretasie van grafieke en die maak van afleidings en gevolgtrekkings (LU1).

Sekere vrae meet leerderbetrokkenheid by wetenskap en die gemeenskap

(LU3).

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!