Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network
Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network
Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Taalleer tydens onderrig Die aktiwiteite in hierdie taak sal leerders in staat stel om: • Verskillende weefseltipes, insluitend spiere en bindweefsel (wat vetweefsel, kraakbeen, been, tendons en ligamente insluit), senuweeweefsel en bloedvate, sowel as hul funksies, te identifiseer en te beskryf. • Siekteveroorsakende mikrobes te bespreek. Hulpbronne • Sekondêre bronne wat data oor verskillende weefseltipes verskaf (bv. ‘n tabel wat die verskillende weefseltipes en hul samestellende dele aantoon). • Koerante en ander artikels oor salmoneliose. • Die volgende webtuistes kan van hulp wees: http://www.cdc.gov/nczved/dfbmd/disease_listing/salmonellosis_gi.html http://www.capetown.gov.za/en/CityHealth/EnviroHealth/ Verrykingsaktiwiteit Leerders kan pamflette, koerante, boeke en die internet gebruik om meer uit te vind omtrent Salmonella voedselvergiftiging en ander siektes. Antwoorde op vrae en bykomende inligting vir die onderwyser Aktiwiteit 1: Wanneer aan die trisep spiergroep getrek word, sprei die vlerk oop. Wanneer aan die biseps getrek word, buig die vlerk. Tendons bestaan uit baie sterk, maar buigbare bindweefsel en heg spier aan been. Tendons kan nie rek nie. Ligamente is meer elasties as tendons en kan rek. Nota: Klem moet geplaas word op die strukturele geskiktheid van die skeletale komponent vir die funksie wat dit moet uitvoer. Memorandum vir Aktiwiteit 2: Ken punte toe vir netheid en byskrifte. Die tekening behoort die invoeging van die bisep- en triseptendons op die humerus, radius en/of ulna en skouer duidelik aan te toon. 28
Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Figuur 1: Spiere van die voorste ledemate Memorandum vir Verrykingsaktiwiteit: Verwys na die webtuiste: http://www.cdc.gov/nczved/dfbmd/disease_listing/salmonellosis_gi.html 29
- Page 1 and 2: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS DIR
- Page 3 and 4: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Inl
- Page 5 and 6: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Voo
- Page 7 and 8: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Ko
- Page 9 and 10: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS INS
- Page 11 and 12: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 1.2
- Page 13 and 14: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS VRA
- Page 15 and 16: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Vra
- Page 17 and 18: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 2.2
- Page 19 and 20: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Lee
- Page 21 and 22: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Doe
- Page 23 and 24: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 2.
- Page 25 and 26: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS •
- Page 27: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS GRA
- Page 31 and 32: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 4.
- Page 33 and 34: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Akt
- Page 35 and 36: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS DEE
- Page 37 and 38: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 1.4
- Page 39 and 40: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 2.2
- Page 41 and 42: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 3.2
- Page 43 and 44: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Vra
- Page 45 and 46: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS of
- Page 47 and 48: GRAAD 10 Lewenswetenskappe Lewenswe
- Page 49 and 50: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Taa
- Page 51 and 52: Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Res
Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

Taalleer tydens onderrig

Die aktiwiteite in hierdie taak sal leerders in staat stel om:

• Verskillende weefseltipes, insluitend spiere en bindweefsel (wat vetweefsel,

kraakbeen, been, tendons en ligamente insluit), senuweeweefsel en

bloedvate, sowel as hul funksies, te identifiseer en te beskryf.

• Siekteveroorsakende mikrobes te bespreek.

Hulpbronne

• Sekondêre bronne wat data oor verskillende weefseltipes verskaf (bv. ‘n tabel

wat die verskillende weefseltipes en hul samestellende dele aantoon).

• Koerante en ander artikels oor salmoneliose.

• Die volgende webtuistes kan van hulp wees:

http://www.cdc.gov/nczved/dfbmd/disease_listing/salmonellosis_gi.html

http://www.capetown.gov.za/en/CityHealth/EnviroHealth/

Verrykingsaktiwiteit

Leerders kan pamflette, koerante, boeke en die internet gebruik om meer uit te

vind omtrent Salmonella voedselvergiftiging en ander siektes.

Antwoorde op vrae en bykomende inligting vir die onderwyser

Aktiwiteit 1:

Wanneer aan die trisep spiergroep getrek word, sprei die vlerk oop. Wanneer

aan die biseps getrek word, buig die vlerk. Tendons bestaan uit baie sterk, maar

buigbare bindweefsel en heg spier aan been. Tendons kan nie rek nie.

Ligamente is meer elasties as tendons en kan rek.

Nota: Klem moet geplaas word op die strukturele geskiktheid van die skeletale

komponent vir die funksie wat dit moet uitvoer.

Memorandum vir Aktiwiteit 2:

Ken punte toe vir netheid en byskrifte. Die tekening behoort die invoeging van die

bisep- en triseptendons op die humerus, radius en/of ulna en skouer duidelik aan

te toon.

28