Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Hoekom gaan die Sesde Uitwissing voort? Die ontstaan van landbou het die tempo van die Sesde Uitwissing versnel. Landbou verteenwoordig die enkel mees omvattende ekologiese verandering in die hele 3.5 biljoen jaar geskiedenis van lewe. Met die ontstaan daarvan: • het mense nie interaksie met ander spesies nodig gehad vir hul oorlewing nie en het hulle geleer om ander spesies te manipuleer vir hul eie gebruik. • het mense nie nodig gehad om te voldoen aan die ekosisteem se dravermoë nie en hulle kon dus oorbevolk. Mense leef nie saam met die natuur nie, maar buite dit. Daar is nou meer as 6 biljoen mense op Aarde. Die getal neem eksponensiëel toe, sodat daar teen 2020 meer as 8 biljoen mense sal wees. Oorbevolking, indringer spesies en oorbenutting dryf die uitwissing aan. Hierdie ontploffing in die menslike populasie, tesame met die ongelyke verdeling en verbruik van rykdom op die planeet, is die onderliggende oorsaak van die Sesde Uitwissing. © 2005, American Institute of Biological Sciences. Onderwysers het toestemming om te herdruk vir klaskamergebruik. 26

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS GRAAD 10 Lewenswetenskappe Voorbeeld van ‘n Praktiese Taak Onderwerp : Dierweefsel Onderwyserriglyne Leeruitkomste en assesseringstandaarde Aktiwiteit 1: Disseksie van ‘n hoendervlerk (LU1: AS1; AS2; AS3) Aktiwiteit 2: Identifiseer en verskaf byskrifte vir die verskillende spiere van die voorste ledemate van ‘n hoender (LU1: AS2, AS3; LU2: AS1, AS2 & AS3). Verrykingsaktiwiteit: Ondersoek die onderwerp Salmoneliose (LU2: AS1, AS2 & AS3; LU3: AS1, AS2 & AS3) Voorafkennis Dit sal van hulp wees indien leerders: 1. die voorste ledemate kan herken en byskrifte kan verskaf. 2. die verskillende weefseltipes kan herken. 3. oor ‘n basiese agtergrond van mikro-organismes en siektes beskik. Veiligheidsmaatreëls Risikobepalings word vereis vir enige potensiëel gevaarlike aktiwiteit. In hierdie prakties dissekteer en ondersoek leerders die vlerke van ‘n hoender. • Waarsku leerders om versigtig te werk wanneer hulle ‘n skalpel of skerp mes gebruik en wanneer hulle rou pluimvee hanteer. • Verseker dat toepaslike skoonmaakmiddels voorsien word waarmee skoongemaak kan word, insluitend papierhanddoeke, plastieksakke, ontsmettingsmiddel en weggooibare handskoene. • Skoonmaakpersoneel moet in kennis gestel word van die tipe afvalmateriaal wat in die vullisblik geplaas is en die belangrikheid van toepaslike opruiming. • ‘n Noodhulpkissie behoort geredelik beskikbaar te wees. Onderrigbepalings Hierdie aktiwiteit is geskik vir groepwerk of as demonstrasie. Verwys na die riglyne in verband met koöperatiewe leerwyses en klaskamerbestuur. 27

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

GRAAD 10 Lewenswetenskappe

Voorbeeld van ‘n Praktiese Taak

Onderwerp : Dierweefsel

Onderwyserriglyne

Leeruitkomste en assesseringstandaarde

Aktiwiteit 1: Disseksie van ‘n hoendervlerk (LU1: AS1; AS2; AS3)

Aktiwiteit 2: Identifiseer en verskaf byskrifte vir die verskillende spiere van die

voorste ledemate van ‘n hoender (LU1: AS2, AS3; LU2: AS1,

AS2 & AS3).

Verrykingsaktiwiteit: Ondersoek die onderwerp Salmoneliose (LU2: AS1, AS2

& AS3; LU3: AS1, AS2 & AS3)

Voorafkennis

Dit sal van hulp wees indien leerders:

1. die voorste ledemate kan herken en byskrifte kan verskaf.

2. die verskillende weefseltipes kan herken.

3. oor ‘n basiese agtergrond van mikro-organismes en siektes beskik.

Veiligheidsmaatreëls

Risikobepalings word vereis vir enige potensiëel gevaarlike aktiwiteit. In hierdie

prakties dissekteer en ondersoek leerders die vlerke van ‘n hoender.

• Waarsku leerders om versigtig te werk wanneer hulle ‘n skalpel of skerp mes

gebruik en wanneer hulle rou pluimvee hanteer.

• Verseker dat toepaslike skoonmaakmiddels voorsien word waarmee

skoongemaak kan word, insluitend papierhanddoeke, plastieksakke,

ontsmettingsmiddel en weggooibare handskoene.

• Skoonmaakpersoneel moet in kennis gestel word van die tipe afvalmateriaal

wat in die vullisblik geplaas is en die belangrikheid van toepaslike opruiming.

• ‘n Noodhulpkissie behoort geredelik beskikbaar te wees.

Onderrigbepalings

Hierdie aktiwiteit is geskik vir groepwerk of as demonstrasie. Verwys na die

riglyne in verband met koöperatiewe leerwyses en klaskamerbestuur.

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!