Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Vraag 4 4.1.1 Graslande√ (1) 4.1.2 Hulle bly in beide die winter en somer in graslande. √ (1) 4.1.3 Vir landbougrond, √ vervang deur gewasse, √ weiding / boomplantasies√, ontwikkeling van klein plase. √ (enige drie) (3) 4.1.4 Slegs ‘n klein aantal bly oor. √ (1) 4.1.5 Insekte, reptiele, paddas en vis word deur die Bloukraanvoël geëet.√ Hul getalle sal dus toeneem √ aangesien daar minder Bloukraanvoëls is wat hulle eet. √ (3) 4.1.6 Plaas hulle in ‘n beskermde omgewing waar hulle toegelaat word om te broei. √ Beklemtoon die verknorsing van die Bloukraanvoël deur ‘n openbare bewusmakingsveldtog. √ (2) 4.1.7 Onderhoud van ekologiese prosesse: √ suurstof wat ons inasem, die voedsel wat ons eet, ontbinding, hersirkulering van voedingstowwe wat ons verkry van die biodiversiteit in gebalanseerde ekosisteme. √ Mediese hulpbronne: √ mediese navorsers ontdek gereeld nuwe plantbronne om siektes te genees. √ Ekonomiese hulpbronne: √ maak van produkte vir die toeristemark, soos grasmatte, mandjies, skulpe, hout, ensovoorts. √ of Etiese redes: √ het ons die reg om te oorbenut tot op die punt van uitwissing? Mense, met hul groter breinkapasiteit, word beskou as die bewaarders van die oorblywende lewende organismes. √ (6) [17] TOTAAL 60 PUNTE 18

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Leeruitkomste en assesseringstandaarde LU1: AS2, AS3; LU2: AS1, AS2 & AS3; LU3: AS1, AS2 & AS3 Doel Die doel van die navorsingsprojek is vir leerders om massa-uitwissing gebeurtenisse en die geskiedenis van lewe op Aarde, te ondersoek. Voorafkennis Dit sal van hulp wees indien leerders reeds bekend gestel is aan die geskiedenis van lewe op Aarde en die vernaamste eras oor die afgelope 4.5 biljoen jaar. Instruksies vir onderwysers Leerders moet die artikel op hul eie lees. Elke leerder sal ook ‘n kopie van die vrae en rubrieke benodig. Al die take is geskik vir groepwerk, maar Taak 3 moet individueel voltooi word na afloop van ‘n groepbespreking. Die groep of individu se taakwerk moet in die vorm van ‘n projek voorgelê word. Van groepe word verder vereis om hul werk in die vorm van ‘n PowerPoint voorlegging aan die klas voor te dra. Artikel bron: http://www.actionbioscience.org/newfrontiers/eldredge2.html Onderrigbepalings Hierdie aktiwiteit is geskik vir individue of groepe van 2 tot 3 leerders. Taalleer tydens onderrig GRAAD 10 Lewenswetenskappe Navorsingsprojek Voorbeeld Onderwerp: Massa-uitwissing Onderwyserriglyne Deur die aktiwiteite in hierdie taak sal leerders die volgende terme verstaan, gebruik en korrek spel: spesies; uitwissings; bioties; dinosourusse en soogdiere; fossielrekord; geologiese tydskaal en boliede impak. 19

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

Vraag 4

4.1.1 Graslande√ (1)

4.1.2 Hulle bly in beide die winter en somer in graslande. √ (1)

4.1.3 Vir landbougrond, √ vervang deur gewasse, √ weiding / boomplantasies√,

ontwikkeling van klein plase. √ (enige drie) (3)

4.1.4 Slegs ‘n klein aantal bly oor. √ (1)

4.1.5 Insekte, reptiele, paddas en vis word deur die Bloukraanvoël geëet.√ Hul

getalle sal dus toeneem √ aangesien daar minder Bloukraanvoëls is wat

hulle eet. √ (3)

4.1.6 Plaas hulle in ‘n beskermde omgewing waar hulle toegelaat word om te

broei. √

Beklemtoon die verknorsing van die Bloukraanvoël deur ‘n openbare

bewusmakingsveldtog. √ (2)

4.1.7 Onderhoud van ekologiese prosesse: √ suurstof wat ons inasem, die

voedsel wat ons eet, ontbinding, hersirkulering van voedingstowwe wat ons

verkry van die biodiversiteit in gebalanseerde ekosisteme. √

Mediese hulpbronne: √ mediese navorsers ontdek gereeld nuwe

plantbronne om siektes te genees. √

Ekonomiese hulpbronne: √ maak van produkte vir die toeristemark, soos

grasmatte, mandjies, skulpe, hout, ensovoorts. √

of

Etiese redes: √ het ons die reg om te oorbenut tot op die punt van

uitwissing?

Mense, met hul groter breinkapasiteit, word beskou as die bewaarders van

die oorblywende lewende organismes. √ (6)

[17]

TOTAAL 60 PUNTE

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!