Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS VRAAG 4 4.1 Lees die volgende uittreksel uit ‘n gevallestudie oor die krities bedreigde Bloukraanvoëlspesie en beantwoord die vrae wat volg: Die Bloukraanvoël woon in droë berg graslande. Hulle maak hul neste op die grond. Hulle eet sade, takkies en diere soos insekte en reptiele, paddas en vis wat naby graslande gevind word. In die winter, beweeg hulle van die berge na die graslande by laer hoogtes waar dit warmer is. Graslande is belangrike landbougrond en word gereeld vervang met gewasse, weiding of boomplantasies. Graslande is ook gewild vir die ontwikkeling van klein plase. Die Bloukraanvoël kan nie langer leef en broei in die areas waar menslike aktiwiteite hul habitat verwyder het nie. (www.ewt.org.za/cranes/) 4.1.1 Wat is die belangrikste deel van die Bloukraanvoël se habitat? (1) 4.1.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 4.1.1. (1) 4.1.3 Lys drie maniere waarvolgens die Bloukraanvoël se habitat verlore raak of verminder word. (3) 4.1.4 Hoekom is die Bloukraanvoël gelys as ‘n krities bedreigde spesie? (1) 4.1.5 Verduidelik hoe die verlies van habitat en die vermindering in die aantal Bloukraanvoëls die energievloei en energie verwantskappe in die ekosisteem kan verander. (3) 4.1.6 Jy is opdrag gegee om vorendag te kom met ‘n strategie om die Bloukraanvoël te beskerm teen uitwissing. Beskryf kortliks twee van jou idees. (2) 4.1.7 Skryf ‘n kort opstel rondom DRIE redes waarom ons biodiversiteit in Suid- Afrika moet bewaar. (6) [17] TOTAAL 60 PUNTE 14

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS Vraag 1.1 1.1.1 B√ 1.1.2 C√ 1.1.3 D√ 1.1.4 C√ 1.1.5 D√ Vraag 1.2 1.2.1 Habitat√ 1.2.2 Indringer / eksotiese plante√ 1.2.3 Fisiografies / Abioties√ 1.2.4 Kompetisie√ KONTROLETOETS – GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE LEERAREA BIOSFEER TOT EKOSISTEME Totaal: 60 punte Tyd: 1 uur MEMO 15 (2 X 5 = 10) 1.2.5 Biodiversiteit√ (1 X 5 = 5)

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

Vraag 1.1

1.1.1 B√

1.1.2 C√

1.1.3 D√

1.1.4 C√

1.1.5 D√

Vraag 1.2

1.2.1 Habitat√

1.2.2 Indringer / eksotiese plante√

1.2.3 Fisiografies / Abioties√

1.2.4 Kompetisie√

KONTROLETOETS – GRAAD 10

LEWENSWETENSKAPPE

LEERAREA

BIOSFEER TOT EKOSISTEME

Totaal: 60 punte

Tyd: 1 uur

MEMO

15

(2 X 5 = 10)

1.2.5 Biodiversiteit√ (1 X 5 = 5)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!