Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS DEEL B VRAAG 2 2.1 Bestudeer die kaart hieronder wat die biome van Suid-Afrika aandui en beantwoord die vrae wat volg: 2.1.1 Verduidelik die verskil tussen die terme Biosfeer en Bioom. (2) 2.1.2 Jy is opdrag gegee om ‘n 5-dag Ekotoer vir buitelandse besoekers te beplan. Hulle wil graag vyf verskillende biome op hul reis besoek. Jy moet hulle van inligting in tabelvorm voorsien rakende die klimaat en flora (plantegroei) van vyf verskillende biome. Skep die tabel wat jy aan jou besoekers sal gee met hul aankoms. Klimaat = (1 X 5) (5) Flora = (1 X 5) (5) [12] 12

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS VRAAG 3 3.1 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg: 3.1.1 Verduidelik die verskil tussen ‘n voedselketting en ‘n voedselweb. (2) 3.1.2 In ‘n piramiede van getalle, is daar ‘n toename in getalle na die basis van die piramiede. Verduidelik die biologiese belangrikheid van hierdie konsep. (2) 3.1.3 Verduidelik die impak van die verwydering van alle slange uit hierdie voedselweb. (2) [6] 13

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

VRAAG 3

3.1 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

3.1.1 Verduidelik die verskil tussen ‘n voedselketting en ‘n voedselweb. (2)

3.1.2 In ‘n piramiede van getalle, is daar ‘n toename in getalle na die basis van

die piramiede. Verduidelik die biologiese belangrikheid van hierdie

konsep. (2)

3.1.3 Verduidelik die impak van die verwydering van alle slange uit hierdie

voedselweb. (2)

[6]

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!