Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network Assesserings- voorbeelde vir Lewens- wetenskappe - e-Schools' Network

wcape.school.za
from wcape.school.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS DEEL A VRAAG 1 1.1 Verskeie moontlike antwoorde op die volgende vrae word verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraag (1.1.1 – 1.1.5) neer, byvoorbeeld 1.1.5 D. 1.1.1 Die basiese funksionele eenheid van die omgewing is die… A. biosfeer. B. ekosisteem. C. populasie. D. litosfeer. 1.1.2 Alle organismes regoor die wêreld wat in dieselfde klimaat woon, deel dieselfde… A. populasie. B. ekosisteem. C. bioom. D. gemeenskap. 1.1.3 Watter van die volgende prosesse vind plaas tydens die stikstofkringloop? (i) Verbruik van plant proteïene deur herbivore. (ii) Die verrotting van dooie organismes deur ontbinders. (iii) Die omskakeling van nitrate na nitriete deur bakterieë. (iv) Die opname van nitrate deur plante A. (i), (ii) en (iii) B. (ii), (iii) en (iv) C. (i), en (iv) D. (i), (ii) en (iv) 1.1.4 Wanneer ‘n jakkals ‘n haas doodmaak en eet, is die jakkals die… A Produsent. B Prooi. C Roofdier. D Saprofiet. 1.1.5 Watter een van die volgende is nie ‘n abiotiese faktor nie? A. Hoogte bo seevlak. B. Suurstof in die atmosfeer. C. Waterdamp in die atmosfeer. D. Bakterieë in die grond. (2 x 5) (10) 10

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS 1.2 Elk van die volgende stellings kan deur ‘n biologiese term vervang word. Skryf slegs die term langs die ooreenstemmende nommer op die antwoordblad neer. 1.2.1 Die plek waar ‘n organisme lewe. 1.2.2 Spesies wat nie inheems is aan ‘n area nie. 1.2.3 Faktore wat insluit ligging, helling en hoogte. 1.2.4 Die tipe interaksie tussen twee of meer organismes vir beperkte hulpbronne. 1.2.5 Die verskeidenheid van lewende organismes van verskeie soorte spesies op aarde. (1 X 5) (5) 1.3 Kies ‘n item uit KOLOM B wat pas by ‘n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A – L) langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.10) neer, byvoorbeeld 1.3.6 J. KOLOM A KOLOM B 1.3.1 Hersirkuleer voedingstowwe vir ‘n gemeenskap 1.3.2 Humus, pH en waterkapasiteit. 1.3.3 ‘n Produk wat suurreën veroorsaak. 1.3.4 Spesies wat nie langer bestaan nie. 1.3.5 Plante aangepas om in water te leef. 1.3.6 Die gas wat tydens die verbranding van fossielbrandstowwe vrygestel word. 1.3.7 Stygende koolstofdioksied vlakke. 1.3.8 Verwyder koolstofdioksied uit die atmosfeer. 1.3.9 Vervang stikstof in die atmosfeer. 1.3.10 ‘n Byproduk van fotosintese. 11 A. aardverwarming B. fotosintese C. edafiese faktore D. ontbinders E. koolstofdioksied F. protosoë G. ontbinding H. suurstof I. uitgestorwe J. hidrofiete K. swaeldioksied L. denitrifiserende bakterieë (1 X 10) (10) [25]

Lewenswetenskappe /Graad 10 NCS

1.2 Elk van die volgende stellings kan deur ‘n biologiese term vervang

word. Skryf slegs die term langs die ooreenstemmende nommer op

die antwoordblad neer.

1.2.1 Die plek waar ‘n organisme lewe.

1.2.2 Spesies wat nie inheems is aan ‘n area nie.

1.2.3 Faktore wat insluit ligging, helling en hoogte.

1.2.4 Die tipe interaksie tussen twee of meer organismes vir beperkte hulpbronne.

1.2.5 Die verskeidenheid van lewende organismes van verskeie soorte spesies

op aarde. (1 X 5) (5)

1.3 Kies ‘n item uit KOLOM B wat pas by ‘n beskrywing in KOLOM A.

Skryf slegs die letter (A – L) langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.10)

neer, byvoorbeeld 1.3.6 J.

KOLOM A KOLOM B

1.3.1 Hersirkuleer voedingstowwe vir ‘n gemeenskap

1.3.2 Humus, pH en waterkapasiteit.

1.3.3 ‘n Produk wat suurreën veroorsaak.

1.3.4 Spesies wat nie langer bestaan nie.

1.3.5 Plante aangepas om in water te leef.

1.3.6 Die gas wat tydens die verbranding van

fossielbrandstowwe vrygestel word.

1.3.7 Stygende koolstofdioksied vlakke.

1.3.8 Verwyder koolstofdioksied uit die atmosfeer.

1.3.9 Vervang stikstof in die atmosfeer.

1.3.10 ‘n Byproduk van fotosintese.

11

A. aardverwarming

B. fotosintese

C. edafiese faktore

D. ontbinders

E. koolstofdioksied

F. protosoë

G. ontbinding

H. suurstof

I. uitgestorwe

J. hidrofiete

K. swaeldioksied

L. denitrifiserende bakterieë

(1 X 10) (10)

[25]

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!