'N GEBED VIR DIE SIEKEKAMER “Ewige God, en in Jesus Christus ...

'N GEBED VIR DIE SIEKEKAMER “Ewige God, en in Jesus Christus ... 'N GEBED VIR DIE SIEKEKAMER “Ewige God, en in Jesus Christus ...

ngwaverley.co.za
from ngwaverley.co.za More from this publisher
04.05.2013 Views

‘N GEBED VIR DIE SIEKEKAMER “Ewige God, en in Jesus Christus, my Hemelse Vader, U is Alwetend en U ken my deur en deur; U weet alles van my: hoe ek gekwel word deur twyfel; hoe ek smag na vrede in my gemoed; hoe graag ek gesond en tuis wil wees. Daarom kom ek na U toe: ek soek rus vir my onrustige en onstuimige hart. In hierdie tyd van gedwonge afsondering as gevolg van siekte, dink ek diep na oor die groot én die klein dinge in my lewe. Ek onthou die dinge waaraan ek my kosbare tyd en beste kragte bestee het; maar ook aan dié waarvoor ek altyd te min tyd gehad het. Nou besef ek só helder dat daar dinge is wat van verbygaande aard is – en ander wat altyd‐blywende waarde het! Ek wil my verhouding met U ondersoek en seker maak dat ek ontwyfelbaar aan U behoort. Dat ek onlosmaaklik U kind is. Stort tog U liefde in my hart uit deur U Heilige Gees, sodat ek in U onpeilbare liefde vrede kan vind. Mag my siekbed nie maar net ‘n beproewing wees nie, maar ‘n leerskool en ‘n heerlike geleentheid om vir U te getuig. Dit alles pleit ek in die naam van Jesus Christus, wat nie alleen bekend is met my siekte nie, maar ook my krankhede op Hom geneem het en my smarte gedra het. Amen.” (Uit: Die Oorvloedige Lewe, Januarie – Desember 1990) BADSELOOP Hier maak ‘n mens nie jou oë toe as jy bid nie want dis ‘n stukkie heilige aarde Hier lag God vir jou uit die son en raak jou aan deur die gras en die blare Die skurwe stam van die huilboom teen jou rug is Sy hande Hy praat in die ruimte die stilte en hou jou styf teen Hom vas in die wind Hier vra mens eksuus of asseblief of sê jy dankie in die groot onmeetlikheid van Sy hemel rondom jou Dis Badseloop meneer ‘n mooi stukkie Van die bosveld in die Waterberge (vir jou seker so goed soos enige ander grond meneer maar vir ons wat weet; ‘n stukkie hemel op aarde) Tot siens meneer, mooi ry (Uit: Klein Skuiling,Louise Richard) GEBED WANNEER EK SWAK IS O Here, Red my uit die groef waarin ek verval het. Alles het vir my eentoning en sinloos geword. Ek is magteloos, lui, swak en verward. Al my pogings om fluks en gedissiplineerd te lewe is tevergeefs: Een dag vorder ek twee tree om die volgende dag weer drie terug te val. Vernuwe U my lewe en my gesindheid. Maak – deur U Heilige Gees – alles wat in my dood is, lewend; wat sleg is, goed; wat onwillig is, gewillig; wat ongehoorsaam is, gehoorsaam. Laat my soos ‘n goeie boom vrugte van goeie werk dra. Dankie dat U my Redder uit ellende is. Amen (Dr P Bekker; MY GEBED; Lux Verby, Kaapstad 1986) GEBED OM GENADE Heilige God, Skepper van hemel en aarde, Vader van ons Here Jesus Christus en daardeur ook mý Vader, baie dankie dat U oor ‘n lang leeftyd die skaduwee aan my regterhand was. U was die bron van alles wat goed en volmaak was. U was die teenwoordigheid agter alles wat pynlik en moeilik was. U was die sterkte wanneer die tog moeisaam was. U was die koelte wanneer die son skerp was. U was die vrede wanneer alles in beroering was. U was die lig wanneer alles donkerheid was. U was die voorloper wanneer die pad onduidelik was. U was in Jesus Christus oorwinnaar oor graf en dood. Here, ek sal nie vrees nie, ook nie in die donker dieptes van die doodsvallei nie; want U is steeds my herder. Dankie, Here, vir die genade om te glo. Dankie dat U die geloof van ‘n moeë ou mens aansien en dit versterk. Amen (Uit: Aand van die Lewe. Gebed van ‘n bejaarde vrou, Tafelberg‐Uitgewers, Kaapstad 1982) I ASKED I asked God to take away my pain. God said, No. It is not for me to take away, but for you to give it up. I asked God to make my handicapped child whole. God said, No. Her spirit was whole, her body only temporary. I asked God to grand me patience. God said No. Patience is a by‐product of tribulations; it isn’t granted, it is earned. I asked God to give me happiness. God said, No. I give you blessings. Happiness is up to you. I asked God to spare me pain. God said, No. Suffering draws you apart from worldly cares and brings you closer to me. I asked God to make my spirit grow. God said, No. You must grow on your own, but I will prune you to make you fruitful. I asked for all things that I might enjoy life. God said, No. I will give you life so that you may enjoy all things. I asked God to help me LOVE others, as much as he loves me. God said... Ahh, finally you have the idea. I asked God how much he loved me. He stretched out his hands and died for me.

‘N GEBED VIR DIE SIEKEKAMER

“Ewige God, en in Jesus Christus, my

Hemelse Vader, U is Alwetend en U ken

my deur en deur; U weet alles van my:

hoe ek gekwel word deur twyfel; hoe

ek smag na vrede in my gemoed; hoe

graag ek gesond en tuis wil wees.

Daarom kom ek na U toe: ek soek rus

vir my onrustige en onstuimige hart.

In hierdie tyd van gedwonge

afsondering as gevolg van siekte, dink

ek diep na oor die groot én die klein

dinge in my lewe. Ek onthou die dinge

waaraan ek my kosbare tyd en beste

kragte bestee het; maar ook aan dié

waarvoor ek altyd te min tyd gehad het.

Nou besef ek só helder dat daar dinge is

wat van verbygaande aard is – en ander

wat altyd‐blywende waarde het!

Ek wil my verhouding met U ondersoek

en seker maak dat ek ontwyfelbaar aan

U behoort.

Dat ek onlosmaaklik U kind is.

Stort tog U liefde in my hart uit deur U

Heilige Gees, sodat ek in U onpeilbare

liefde vrede kan vind.

Mag my siekbed nie maar net ‘n

beproewing wees nie, maar ‘n leerskool

en ‘n heerlike geleentheid om vir U te

getuig.

Dit alles pleit ek in die naam van Jesus

Christus, wat nie alleen bekend is met

my siekte nie, maar ook my krankhede

op Hom geneem het en my smarte

gedra het. Amen.”

(Uit: Die Oorvloedige Lewe, Januarie – Desember 1990)

BADSELOOP

Hier maak ‘n mens nie jou oë

toe as jy bid nie

want dis ‘n stukkie heilige aarde

Hier lag God vir jou uit die son

en raak jou aan deur die gras en

die blare

Die skurwe stam van die

huilboom teen jou rug

is Sy hande

Hy praat in die ruimte die stilte

en hou jou styf teen Hom vas in

die wind

Hier vra mens eksuus of

asseblief

of sê jy dankie

in die groot onmeetlikheid van

Sy hemel rondom jou

Dis Badseloop meneer ‘n mooi

stukkie

Van die bosveld

in die Waterberge

(vir jou seker so goed

soos enige ander grond meneer

maar vir ons wat weet;

‘n stukkie hemel op aarde)

Tot siens meneer, mooi ry

(Uit: Klein Skuiling,Louise Richard)

GEBED WANNEER EK SWAK

IS

O Here, Red my uit die groef

waarin ek verval het.

Alles het vir my eentoning

en sinloos geword.

Ek is magteloos, lui, swak en

verward.

Al my pogings om fluks en

gedissiplineerd te lewe is

tevergeefs:

Een dag vorder ek twee tree

om die volgende dag weer

drie terug te val.

Vernuwe U my lewe en my

gesindheid. Maak – deur U

Heilige Gees – alles wat in

my dood is, lewend;

wat sleg is, goed;

wat onwillig is, gewillig;

wat ongehoorsaam is,

gehoorsaam.

Laat my soos ‘n goeie boom

vrugte van goeie werk dra.

Dankie dat U my Redder uit

ellende is.

Amen

(Dr P Bekker; MY GEBED; Lux Verby, Kaapstad 1986)

GEBED OM GENADE

Heilige God, Skepper van

hemel en aarde, Vader van

ons Here Jesus Christus en

daardeur ook mý Vader, baie

dankie dat U oor ‘n lang

leeftyd die skaduwee aan my

regterhand was.

U was die bron van alles wat

goed en volmaak was.

U was die teenwoordigheid

agter alles wat pynlik en

moeilik was.

U was die sterkte wanneer

die tog moeisaam was.

U was die koelte wanneer

die son skerp was.

U was die vrede wanneer

alles in beroering was.

U was die lig wanneer alles

donkerheid was.

U was die voorloper wanneer

die pad onduidelik was.

U was in Jesus Christus

oorwinnaar oor graf en

dood.

Here, ek sal nie vrees nie,

ook nie in die donker dieptes

van die doodsvallei nie; want

U is steeds my herder.

Dankie, Here, vir die genade

om te glo. Dankie dat U die

geloof van ‘n moeë ou mens

aansien en dit versterk.

Amen

(Uit: Aand van die Lewe. Gebed van ‘n bejaarde vrou,

Tafelberg‐Uitgewers, Kaapstad 1982)

I ASKED

I asked God to take away my pain.

God said, No. It is not for me to take

away, but for you to give it up.

I asked God to make my handicapped

child whole.

God said, No. Her spirit was whole, her

body only temporary.

I asked God to grand me patience.

God said No. Patience is a by‐product

of tribulations; it isn’t granted, it is

earned.

I asked God to give me happiness.

God said, No. I give you blessings.

Happiness is up to you.

I asked God to spare me pain.

God said, No. Suffering draws you

apart from worldly cares and brings

you closer to me.

I asked God to make my spirit grow.

God said, No. You must grow on your

own, but I will prune you to make you

fruitful.

I asked for all things that I might enjoy

life.

God said, No. I will give you life so that

you may enjoy all things.

I asked God to help me LOVE others, as

much as he loves me.

God said... Ahh, finally you have the

idea.

I asked God how much he loved me.

He stretched out his hands and died

for me.

‘n Gebed vir stukkende mense

Here, Almagtige, Genadige God, U is die Alwyse, die

Barmhartige, die Een wat ons diepste binneste ken. U weet

waar ons stukkend en seer is. U weet van sonde wat ons

koester. U weet van ons begeertes en hunkeringe. U weet van

alles wat verkeerd gegaan het in ons lewens, van verkeerde

invloede en emosionele skade wat deur mense en

omstandighede aangerig is. U weet van al die goeters wat ons

nog nie verwerk het nie, wat ons nog nie vergewe het nie, wat

ons nog nie vergeet het nie. U ken ons Here, soos wat ons

onsself nie ken nie.

Ons is so vasgevang in die deurmekaarspul dat ons nie weet

hoe om ooit daaruit te kom nie. Ons is soos ‘n klein goggatjie

wat vasgevang is in ‘n spinnerak, hoe meer ons spartel en

spook hoe stewiger word ons vasgeweef in die web. Op ons eie

insig en op die insig van ander mense, kan ons nie staatmaak

nie.

Net U alleen kan ons help, Here! Net U kan vir ons en vir mense

wat U wil gebruik om ons te help, die nodige wysheid gee. Ons

weet nie wat om te doen nie maar U is ons Vader en U wil ons

help. Ons is geheel en al van U afhanklik, Here. U is ons hoop.

U kan ons red! U het ons lief, net soos wat ons is selfs met ons

swakhede. U wil ons weer heelmaak. Ons pleit by U – genees

ons en gee vir ons weer vreugde.

IN JESUS SE NAAM.

AMEN.

‘n GEBED VIR WAVERLEY GEMEENTE

Heilige, Almagtige, Drie‐enige God,

Ons erken U as die enigste ware God, U wat ons Vader is en

ons by die naam geroep het om U kinders te wees en om die

blye boodskap van Jesus Christus met ander te deel. Ons was

nie altyd gehoorsaam aan U opdrag nie. Ons was dikwels

selfsugtig en liefdeloos. Ons het U nie met ywer gedien nie en

U was ook nie altyd ons eerste prioriteit nie. Ons staan skuldig

en sonder verweer voor U. Ons is jammer, Here. Baie dankie

dat U ons in U Woord verseker dat U ons in Christus reeds

vergewe het! Hoe groot is U genade!

Ons wil so graag verander. U weet hoeveel keer het ons al

probeer; U weet van al die aksies en pogings.Maar ons word

telkens weer moeg en moedeloos, en ons ywer neem af. Uit

eie krag kan ons nie. Ons is geheel en al van U afhanklik!

Vader, daarom is ons gebed en smeking dan nou:

Gee ons asb die volheid van die Heilige Gees. Lei en inspireer

ons deur U Gees. Wek asb in ons ‘n brandende begeerte om U

te dien. Maak ons gewillig om onsself beskikbaar te stel. Wys

vir ons wat ons gawes is en waar en hoe ons dit moet

aanwend. Help ons om gehoorsaam te wees aan U gebooie en

om rein te lewe. Bewerkstellig liefde en eensgesindheid in ons

harte. Gee dat ons heelhartig saam met mekaar en nie teen

mekaar nie, sal werk. Help ons om vergewensgesind te wees

en nooit bitterheid te koester nie. Gee asb vir ons geestelike

insig en wysheid, dat ons sal kan onderskei tussen reg en

verkeerd. Hou ons by die suiwer leer volgens U Woord.

Bewaar ons asb teen die listige aanvalle van die duiwel en

keer enige bose planne wat hy mag beraam om ons werk vir U

te stuit. Laat ons onverskrokke en blymoedig van Jesus getuig.

Maak asb vir ons deure oop vir die evangelie. Bewaar asb elke

dag ons leraars en hul gesinne, en ook ons leiers. Gee hul die

nodige moed, krag, wysheid en liefde sodat hul ook vir ons die

regte leiding kan gee.

O Gees van God, werk asb kragtig in en deur ons. Stel ons in

staat om die werk waarvoor Jesus aan die kruis gesterf het,

onder U leiding voort te sit. Neem U die volle beheer oor

Waverley Gemeente. Hou dan nou hierdie gemeente onder U

sorg en verhoor tog elke gebed aangaande hiedie saak.

Ons vra dit in die Naam van Jesus Christus, ons Verlosser, deur

die kragtige werking van die Heilige Gees. Baie dankie!

Amen.

‘n Paar gedagtes oor Gebed

(Met erkenning: Die Klein Gebedeboek)

‘n Mens moenie so hard vir Christus werk dat jy geen krag oor

het om te bid nie. Om sterk te kan wees, moet jy bid. En om te

kan bid, moet jy sterk wees. J. Hudson Taylor

Moenie bid vir take wat klein genoeg is vir jou kragte nie; bid

vir krag wat groot genoeg is vir jou taak Anoniem

Gebed is om op te hou om na jou eie gedagtes te luister en

God se gedagtes te begin hoor Francois Fenelon

Gebed sonder lof is soos ‘n roos sonder geur

Johannes Chrysostumus

Die dag waarop ek nie gebid het nie, is ‘n dag waarop ek by

God gespog het met my eie krag Owen Carr

God sal die gebed van die opregte hart hoor – ook al word

geen woord gesê nie Ierse spreekwoord

Satan vrees wanneer hy selfs die swakste gelowige sien bid

William Cowper

Al word dieselfde gebed hoeveel maal herhaal – as dit uit ‘n

opregte hart kom, bly dit vas in die ore van God

Thomas Fuller

Gebed verander nie die Heilige Gees om by óns planne in te

pas nie. Die Heilige Gees verander die bidder om by Sy plan in

te pas. Soren Kierkegaard

Ons is selde bewus van die wonder dat God met ons praat,

omdat ons in ons gebede sélf so baie praat dat God nie die

geleentheid kry om vir ons iets te sê nie HJM Nouwen

God kan sin maak uit die verwardste gebed Richard Sibbes

God is altyd naby jou – moenie Hom ignoreer of beledig deur

nooit met Hom te praat nie. Broer Lawrence

Gebed moet ons eerste toevlug wees; nie ons laaste uitweg

nie Anoniem

As ek nie kan bid nie, sing ek maar Martin Luther

Dit is goed om boek te hou van ons gebede sodat ons nie in

ons dade ons gebede weerspreek nie. Matthew Henry

Son 3 Okt (Ps 33:5)

Ons wonderlike Here, U is so goed vir ons! Wat U vir ons doen,

vervul ons met verwondering. U liefde dra ons en ons geniet U

guns. U is ons sterkte en ons krag. U magtige teenwoordigheid en

U liefde vul die hele aarde. Hoe bevoorreg is ons nie om U te ken

en om U kinders te wees nie! Dankie vir alles, Here!

Ma 4 Okt (1Tim 1:14-17)

Lewende Here, U het ons oorlaai met U genade. Deur U Gees het

U die geloof in Christus en Sy liefde in ons harte bewerkstellig.

Gebruik ons gemeente dan nou om die betroubare woord, nl. dat

Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te verlos, deur die

hele Pretoria te versprei. Laat ons lewens ‘n voorbeeld wees van

hierdie waarheid sodat dit in die hele stad ‘n verskil sal maak.

Di 5 Okt (2Tess 3:2-3)

Here, ons Beskermer, dankie vir al die beloftes in U Woord dat

ons veilig is by U. Versterk ons geloof en vertroue in U en

bewaar ons van die bose. Rig ons gedagtes asb op U liefde en

op die volharding van Christus. Dankie dat U getrou is. Ons bid

ook dat U ons sal beskerm teen mense met verkeerde motiewe

en teen misdadigers.

Woe 6 Okt (2Kor 10:5)

Here, leer ons om dankbaar te wees! Help ons om vergenoegd en

tevrede te wees met wat ons het. Dankie vir die pragtige nuwe

lewe in die natuur wat ons herinner aan U grootheid. Laat ons

doelbewus ons gedagtes fokus op die mooi dinge en weerhou ons

van enige negatiewe denke en kritiek. Laat ons nie eie eer of

erkenning soek nie, maar aan U al die lof en die eer gee wat U

toekom.

Do 7 Okt (Ps 124:8)

Getroue God, baie dankie vir elke senior lidmaat in ons

gemeente, wat deur U genade nog soveel beteken vir U kerk.

Dankie vir die mate van gesondheid en krag wat hulle nog het.

Dankie vir die wysheid en blymoedigheid waarmee hulle ander

versterk en bemoedig. Dankie dat hulle hul talente en gawes

en ondervinding nog so kan aanwend. Seën asb elkeen wat nie

meer jonk is nie.

Vry 8 Okt (Spr 4:1-27)

Alwyse God en Hemelse Vader, waar die skole nou weer begin

het, dra ons elke kind aan U op en vra dat U hulle sal seën en

sal help met die skoolwerk en ander verpligtinge. Ons bid

spesiaal vir die matrieks wat nou ‘n belangrike tydperk beleef.

Gee hulle asb die moed vir die voorbereiding en skryf van die

eksamen. Ons bid vir kalmte, gesondheid en wysheid.

Sat 9 Okt (2Kor 2:14-16)

Ons Koning, dis regtig ‘n groot voorreg en genade dat U U kinders

gebruik om die kennis van Christus oral te versprei soos ‘n

aangename geur. U het ons daaraan herinner dat ons onsself

moet gee as ‘n lewende en heilige offer, wat soos wierook deur

Christus vir God gebrand word. Help asb U dienaars om U opdrag

in opregtheid, in verbondenheid met Christus en met

verantwoordelikheid uit te voer.

V

O

L

H

A

R

D

Son 10 Okt (2Kor 5:17-19)

Heilige, Drie-eninge God, seën asb die eredienste wat vandag

gehou sal word, hier in ons gemeente en reg oor die wêreld. Laat

daar vandag in die hemel en op aarde groot blydskap wees oor

menige siele wat tot bekering kom. Maak die verkondiging van U

Woord verstaanbaar vir mense sodat hulle die waarheid sal begryp

en in Jesus sal glo.

Ma 11 Okt (2Kor 5:20-6:1)

Ewige God, dankie dat U deur Christus die wêreld met Uself

versoen het en die mense hulle oortredings nie toereken nie.

Hierdie boodskap van versoening het U aan ons toevertrou. Help

ons om gehoorsaam te wees en as gesante van Christus op te

tree. Gebruik ons om ‘n veskil in Suid-Afrika te maak. Gee asb vir

ons geleenthede om vir die uitbreiding van U Koninkryk te werk.

Di 12 Okt (Luk 6:19)

Here, U is die groot Geneesheer, wat medelye het met mense

wat swaarkry. Ons bid vandag vir almal wat deur ‘n moeilike

tyd gaan wat hul gesondheid betref. Niks is vir U onmoontlik

nie! As dit U wil is, bring asb genesing vir mense in ons

gemeente wat siek is. Verlig asb die pyn en ongemak van

mense wat seer het. In Jesus se Naam.

Wo 13 Okt (Fil 1:6)

Here, ons besef dat alles, alles genade is – selfs die behoefte

om U beter te ken en die begeerte om geestelik te groei is die

werking van U Heilige Gees. Dankie daarvoor. Ons besef ook

dat ons ‘n verantwoordelikheid het om reg te lewe, om die regte

besluite te neem, om versigtig te wees met ons gedagtes, om

bybel te lees en met U te praat – help ons asb om te volhard.

Do 14 Okt (Ef 2:19)

Hemelse Vader, dankie dat ons deel is van U familie. Gebruik

asb die kleingroepbediening en gebedsbediening om ons

geestelik te laat groei. Dankie dat ons iewers kan behoort, dat

ons geleenthede het om vir mekaar om te gee en mekaar te

ondersteun. Wys ook vir die groepe waar U hul wil gebruik om

uit te reik en maak U wil aan ons bekend.

Vr 15 Okt (Fil 1:9-10)

Liefdevolle Vader, vandag bid ons vir die senior Jeugbediening.

Seën asb die senior kategese, die tieners, die koffiekroeg, die

Krummels en al die ander aksies onder die kinders. Laat U Naam

verheerlik word in alles wat hulle doen. Gee asb vir die leiers die

nodige wysheid en insig om hulle reg te hanteer. Laat U Woord

inslag vind in hul harte en lewens sodat hulle ook ander na U toe

sal lei.

Sat 16 Okt (Ef 3:7)

Here, ons dra ons leraars en die kerkleiers aan U op. Vervul

hulle asb met U Gees sodat hulle U werk effektief kan doen.

Ons bid vir insig, dat hulle U Woord reg sal interpreteer en dat

hulle dit reg sal oordra. Gee asb aan hul wysheid en groot

geduld om moeilike situasies en moeilike mense te hanteer.

Laat hulle U wil in elke situasie verstaan. Seën hulle asb.

V

O

L

H

A

R

D

GEBEDSPROGRAM: N.G. Kerk Waverley

Sondag 12 Sept tot Saterdag 16 Okt 2010

Na 40 Dae

Ses weke gelede het ons gevra: Wat op aarde maak ek hier?

Maande voor die tyd het ons al begin om eendragtig te bid met

die verwagting dat God ons sal help om geestelik te groei. Ons

het gehoop dat Hy ons harte sou aanraak. En hoe het Hy ons

nie geseën nie! Hy het sowaar al ons verwagtings oortref en Sy

genade en liefde oorvloedig op ons uitgestort, sodat ons nou

byna wil vra: “Wat op aarde het hier gebeur?”

Ons moet egter ook erken dat dit nie aldag maklik en sonder

probleme gegaan het nie. Feitlik elke gesin of groep het

teenspoed van een of ander aard beleef – siekte, operasies,

ongelukke, probleme by die werk, toerusting wat breek,

voertuig probleme, diefstal, werkverlies, hartseer,

verhoudingsprobleme. Vir baie van ons was dit ‘n moeilike

tyd.

Emosioneel en geestelik het dit ook party dae minder goed

gegaan as ander dae... Soos wat die Heilige Gees in ons harte

gewerk het, het daar dae gekom van onsekerheid,

neerslagtigheid, skuldbesef, onwaardigheid. Daar was allerlei

vrae, spanning, selfs misverstand. Dit was ook nie aldag

maklik om tyd te maak om te volhard met die lees van die

dagstukkies en Skrifgedeeltes nie.

Mens wonder soms watter teëspoed was dalk aanslae van die

bose. Ons weet mos dat die duiwel soos ‘n brullende leeu is

wat kyk wie hy kan verslind. Ek glo dat hy alles in sy vermoë

sou doen om te verhinder dat ons groei in ons verhouding met

die Here en in ons liefde vir mekaar. Hy het verseker probeer

keer dat God Sy doel met ons bereik. Hoe besiger ons raak,

hoe meer probleme ons het, hoe makliker is dit om ons fokus

van die Doelgerigte Veldslag van Geestelike Groei weg te

neem en ons fokus op ander dinge te plaas.

Maar God was getrou! In al hierdie dinge het Hy ons

bygestaan en deurgehelp. Hy het juis die teenspoed en lyding

gebruik om ons sterker te maak. En boonop was daar medegelowiges

wat mekaar kon ondersteun en help en vir mekaar

bid. Die kleingroepe het gegroei in hul onderlinge verhoudinge

en liefde vir mekaar. Ons het mekaar aanvaar net soos ons is,

met al ons foute! Die twee bedieningspunte het ook ‘n sterker

eenheid geword, daar was meer interaksie, samewerking,

kommunikasie en eensgesindheid. Mag dit steeds groei!

Ons kan nie anders as om God te eer en te dank vir alles wat

ons geleer het en beleef het in hierdie veldtog nie. Die

studiemateriaal en die besondere preke was kosbaar. Ons bede

is dat die gemeente nooit weer sal terugkyk nie, dat ons sal

volhard in die goeie werk waarvoor God ons bestem het, dat

ons ‘n verskil sal maak in die wêreld t.w.v. die Koninkryk van

God. Aan Hom al die eer!!!

Seënwense.

Kobie. (Tel. 012 333 2916)

Son 12 Sept (Joh 4:14)

Allerhoogste Here, ons loof U! Aan U al die eer! U het ons binneste

volgemaak met die fontein van die Lewende Water! Here, baie

dankie vir U onverdiende genade! Dankie vir oorvloedige seën!

Dankie dat U hierdie tydperk van 40Dae gebruik het om ons nader

aan U te bring. Dankie vir alles wat ons kon leer. Help ons om dit

toe te pas in ons lewens.

Ma 13 Sept (Mark 4:21)

Grote God, laat ons nou vir almal wat ons teëkom vertel wat U

vir ons gedoen het in hierdie 40Dae. Laat ons oorborrel en

getuig wat dit vir ons beteken het en hoe U ons harte

aangeraak het. Laat ons getuienis nie nie net by praat bly nie,

maar leer ons ook om so te lewe dat almal ‘n nuwe vreugde sal

kan raaksien.

Di 14 Sept (Ps 89:12)

Skepper-God, vandag wil ons vir U dankie sê vir die wonder

van die natuur. Die bome is weer groen, die clivias blom

vanjaar weelderig en uitspattig! Die lentegeure wat in die lug

hang herinner ons aan U liefde. Die voëltjies kwetter al van

vroeg-oggend af vrolik en maak hul nessies reg om te broei. Al

die blomme is so mooi! U het alles so wonderlik gemaak Here!

Woe 15 Sept (Fil 3:14)

Leermeester, dankie dat U ons help om geestelik te groei.

Dankie dat U ons geleer het om elke dag tyd in te ruim om U

Woord te bestudeer, om met U te praat en om te besin oor ons

persoonlike verhouding met U. Ons besef dat ons so ver tekort

skiet, ook wat ons onderlinge verhoudinge in die gemeente en

gemeenskap betref. Ons is egter vol hoop en blydskap omdat

U met ons besig is.

Do 16 Sept (Eks 18:14-26, Hand 6:1-7)

Here, baie dankie vir voorbeelde in die bybel wat ons wys dat

die werk in ‘n gemeente verdeel moet word. Dankie dat U ‘n

God van orde is en dat U nie verwag dat 1 of 2 mense al die

werk moet doen nie. Wys dan nou ook vir ons hoe om

geleenthede te skep waar elkeen hulle gawes kan gebruik.

Dankie vir lidmate wat gawes soos administrasie, organisasie

en wysheid het.

Vry 17 Sept (Matt 18:10)

Heilige Gees, dankie dat U die 40Dae gebruik het om groter

samewerking en eensgesindheid by die jeugbediening te

bewerkstellig. Dankie dat daar soveel entoesiasme en ywer is

om die kinders met U Woord te bedien. Dankie vir gewillige

hande en dat mense bereid is om op te offer. Ons bid vir U

leiding en U seën op die pad vorentoe.

Sat 18 Sept (Luk 10:16-20)

Lofwaardige God, aan U kom al die eer toe. U is die Een wat

mense roep vir ‘n taak. U maak mense gewillig en bekwaam.

Dankie dat U ons leraars die afgelope tyd ook so op ‘n spesiale

manier gebruik het om die gemeente te lei. Dankie dat U hand oor

hulle was en dat U hulle elke dag bygestaan het in die groot taak.

Help hulle asb ook met die beplanning vir die toekoms.

V

O

L

H

A

R

D

Son 19 Sept (Open 4:11, Open 5:11-13)

Here ons God, U is die Almagtige, U is heilig, ons aanbid U. U

is waardig om die hemelse heerlikheid en die eer, en die mag

te ontvang omdat U alle dinge geskape het; deur U wil is alles

wat bestaan geskape. Die lofprysing, die eerbetoning en die

heerlikheid kom U toe. Alle mag, rykdom, wysheid en sterkte

behoort aan U.

Ma 20 Sept 2Tim 4:5)

God van al die nasies, ons bid vandag vir die gemeenskap in die

Moot. Hier tussen ons woon en werk mense van ander gelowe, wat

nie die waarheid omtrent Jesus ken nie. Ons besef nou dat U

opdrag om te getuig, nie net vir party bedoel is nie! Gee ons asb ‘n

hart vir verloregaande siele. Inspireer ons om in ons gemeenskap

uit te reik met die Goeie Nuus.

Di 21 Sept (Mark 10:27)

Ons Vader, dankie dat U ons gebede verhoor het en in al ons

behoeftes vir die afgelope veldtog voorsien het. U het dikwels

selfs ons verwagtinge oortref! Dankie dat U die nodige middele,

die nodige leiers en helpers voorsien het. Dankie dat so ‘n

groot klomp mense ingeskakel het en dat U ons aangeraak het

met die krag van U Gees.

Wo 22 Sept (1Kor 2:4)

Heilige Gees, dankie vir die werk wat U in ons binneste doen. Alles

is genade, Here! Ons geloof in Jesus is nie deur indrukwekkende

toesprake of oortuigingswerk van mense nie, maar deur U krag.

Dankie dat U ons ook help om geestelik te groei, dat U ons leer en

inspireer vir die werk wat ons moet doen. Ons verbind ons opnuut

tot U en vra dat U in beheer van ons lewens sal wees.

Do. 23 Sept (Matt 6:1-4)

God van ontferming, ons bid vandag veral vir die bediening van

Deernis en van Versorging. So baie mense mense om ons kry

swaar – maak ons oë oop dat ons die geleenthede sal raaksien.

Maak ons gehoorsaam om ‘n hand uit te steek na ander sodat

ons nie eendag sal hoor: Ek was honger en dors en julle het

my nie versorg nie.

Vry 24 Sept (Ps128)

Here, wees asb met elke huisgesin in die Moot. Ons bid vir

huweliksgeluk, vir vrede, vir ondersteuning en liefde. Laat egpare

getrou wees aan mekaar, laat hulle mekaar in ag neem en mekaar

respekteer. Wees U die Hoof van elke huis. Waar daar

gesinsgeweld of emosionele mishandeling is, bid ons vir genesing,

herstel en radikale bekering.

Sat 25 Sept (Ps 112)

Here Jesus, ons leraars en leiers se husigesinne is op baie

maniere blootgestel aan die aanslag van die bose. Ons bid vir

hul huwelike, vir vrede, bedagsaamheid en genoeg tyd met

mekaar. Laat die kinders ook genoeg liefde en aandag kry.

Gee asb aan die ouers wysheid met die opvoeding en

onderlinge verhoudings. Laat kinders nie in opstand kom teen

God nie.

V

O

L

H

A

R

D

Son 26 Sept (Ps122:1)

Lofwaardige Koning, ons dra ons eredienste aan U op. Lei ons

sodat dit geleenthede van aanbidding sal wees wat U sal

behaag. Inspireer ook die lidmate wat gawes ontvang het om

behulpsaam te wees met die reëlings rondom die eredienste.

Gee asb dat elkeen wat U daar wil gebruik, die geleentheid sal

kry om dit te doen.

Ma 27 Sept (Mark 4:20)

Enigste God, wees asb met die span wat Noord-Kaap toe is vir

‘n uitreik. Dankie vir die geleentheid om die evangelie uit te dra.

Gee hulle die vrymoedigheid om te getuig en praat U deur

hulle. Raak asb mense aan wat nog nie U Seun, Jesus

Christus, aangeneem het as hul Verlosser nie. En laat U Gees

die saad wat geplant word laat ontkiem en groot word.

Di 28 Sept (1Kor 15:57, Jak 5:16)

Skepper-God, U het ons gemaak met emosies en dis wonderlik

om U ook daarmee te kan dien. Maar soms speel die vyand op

ons gevoelens om ons erg neerslagtig te maak, en probeer hy

daardeur om te verhinder dat ons U voluit kan dien. Bevry ons

asb van die nare houvas wat dit op ons het. Maak ons denke

nuut, help ons om op U te fokus en U te vertrou

Wo 29 Sept (1Kron 4:10)

Almagtige God, werk asb kragtig in ons gemeente, sodat die

infrastruktuur sal uitbrei en voorsiening sal maak vir almal wat

hulself verbind het om betrokke te raak. Help ons om kreatief te

dink. Bewaar ons daarvan om steeds op die ou patroon te wil

voortgaan. Laat ons nooit mense wegwys wat wil inskakel nie,

en laat ons nuwelinge met ope arms verwelkom.

Do 30 Sept (1Kon 8:59-61)

Here, ons neem die vrymoedigheid om ook vandag die

gholfdag aan U op te dra. Laat dit alles tot eer van U Naam

geskied en seën ook die fondse wat ingesamel word. Dankie

dat U ‘n God van verskeidenheid en van balans is. Laat ons

alles wat ons doen, met verantwoordelikheid en vreugde doen

sodat almal kan sien dat ons U kinders is.

Vry 1 Okt (Ef 3:20-21)

Almagtige God, U is in staat om veel meer te doen as wat ons

ooit kan bid of dink! Seën asb die kleuterkerk, die Junior

Kategese en die Raakvat Vingertjies. Laat die boodskap van

Jesus soos ‘n veldbrand versprei en ook ander kinders bereik.

Wys asb ook vir die leiers wat U plan vir hulle is en help hulle

asb daarmee.

Sat 2 Okt (2Kor 1:21-22)

Here, die werk wat ons leraars en groepleiers doen gaan nie om

mense nie, maar om die eer van God. Die werk wat hulle doen is

gevestig op die Rots, Jesus Christus. Dankie dat hulle nie op eie

krag hoef staat te maak nie, maar op die krag van die Heilige

Gees. Dankie dat U hulle toerus vir die werk, om openhartig en

eerlik die Woord te verkondig. Aan U al die eer!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!