04.05.2013 Views

Geloof soos Elisabet en Sagaria - Webs

Geloof soos Elisabet en Sagaria - Webs

Geloof soos Elisabet en Sagaria - Webs

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geloof soos Elisabet en Sagaria

Môre sê,

Ek lees in Lukas 1 van Elisabet wat met die priester Sagaria getroud was. Verder lees ek

hulle albei was getrou aan die wet van God en het onberispelik al die gebooie en voorskrifte

van die Here onderhou. Hulle het ook geen kinders gehad nie, omdat Elisabeth onvrugbaar

was. Buitendien was albei van hulle reeds op ver gevorderde leeftyd.

Wanneer ons vir Elisabet en haar priesterman Sagaria ontmoet, is dit ‘n donker tyd in die

geskiedenis van Israel. Vir vierhonderd jaar lank praat God nie meer met sy volk deur die

profete nie. Die toekoms lyk uitsigloos vir die Israeliete. Hulle begin selfs twyfel of die

beloofde Messias ooit nog sal kom. En tog was daar opregte gelowiges soos Elisabet en

Sagaria wat God se voorskrifte stiplik nagekom het. Hulle albei kom uit die priestergeslag

van Aäron.

Maar in die lewe van hierdie gelowige egpaar is daar tog ‘n stuk seerkry wat die Bybel

korliks opsom: Hulle het geen kinders gehad nie, omdat Elisabet onvrugbaar was. Die twee

mense het vir jare gebid om ‘n kind, maar God het hulle gebede nie beantwoord nie. En nou

is hulle reeds oud en afgeleef. Hulle het maar aanvaar dat daar nooit ‘n kind in die huis sal

wees nie. Maar tenspyte van alles het hulle nooit opgehou om God te dien nie. Hulle liefde

vir God was nie gegrond op wat Hy vir hulle gedoen het of nie gedoen het nie, hulle het Hom

gedien omdat hulle God liefgehad.

En dan gebeur die wonder ! Terwyl Sagaria in die tyempel besig is om ‘n wierookoffer te

bring, verskyn daar ‘n engel aan hom, en vertel hom dat sy gebede verhoor is en dat sy vrou

Elisabet ‘n seun gaan hê. Hierdie seun gaan iets besonders wees. Hy gaan ‘n bron van

blydskap en vreugde wees vir sy ouers, en hy sal groot wees in die oë van die Here.

Die geboorte van die besondere seun lui ‘n nuwe fase in die Joodse geskiedenis in ! Hierdie

wonderlike nuus is net te een vir Sagaria om te glo, en hy vra vir God ‘n teken dat dit waar

gaan word. Omdat Sagaria twyfel, word hy met stomheid geslaan tot die geboorte van sy

seun.

Elisabet moes groot geskrik het toe haar man tuiskom en hy kan nie praat nie. Maar sy moes

baie bly gewees het om te verneem dat haar hartewens uiteindelik waar sou word. Haar

geloof is beloon, en dat God se almag en trou vir haar bevestig word, dat God aan haar ‘n

geskenk gegee het waarop sy nie langer durf twyfel nie.

Wanneer sy kort na die engel se aankondiging aankondig dat sy swanger is, kan ons weer

haar geloof bemerk uit haar onmiddelike getuienis. “Die Here het dit vir my gedoen….”

Elisabet en haar man Sagaria is die geskikste ouerpaar vir die een wat die voorloper van

Jesus self is. Deur hulle godvresende lewe wys hulle vir baie van ons hoedat ware Christene

behoort te leef. Hulle seun is gekies om ‘n hoofrol te speel in die heel belangrikste sorie van

alle tye.

Wanneer Elisabet se seun gebore word, kan Sagaria nog nie praat nie. Op die agste dag toe

die seuntjie besny moes word, wou die familie hom soos die gebruik was, na sy pa vernoem.

Maar Elisabet stem nie saam nie. Hy moes Johannes genoem word sê sy.Toe Sagaria op ‘n

skryfbordtjie saam stem met sy vrou en die naam Johannes skryf keer sy spraak terug.

Elisabet se naam beteken “MY God is getrou” Dwarsdeur haar lewe kan ons sien dat sy

inderdaad die regte naam gekry het. Want die God wat sy so liefhet en so getrou dien, het

elkeen van sy beloftes gestand gedoen. Hierdie vrou wat ‘n rukkie gelede nog die gespot van

mense moes verduur omdat sy kinderloos was, word die moeder van Johannes, die seun van

wie Sagaria in sy pragtige loflied getuig: “……’n profeet van die Allerhoogste sal jy genoem

word, want jy sal voor die Here uitgaan om sy pad gereed te maak. (Lukas 1 :76) En Jesus

self sê van hierdie seun van Elisabet: “DIt verseker Ek julle; Onder die mense op aarde is

niemand gebore wat groter is as Johannes die Doper nie” (Matt. 11:11)

Met Johannes se geboorte heers daar ‘n gees van verwagtig onder die mense……! ”Wat sal

van hierdie kindtjie eendag word ?” bespiegel hulle. (Luk. 1:66) En so word die volk Israel

voorbei op die Verlosser wat sou kom.

As Elisabet opgehou het om God te dien, sou Hy haar nie kon gebruik soos Hy toe gedoen

het nie. Haar taak om Johannes die Doper groot te maak, was baie belangrik omdat Johannes

later ‘n groot rol gespeel het om die pad vir Jesus voor te berei.

Ons moet God vertrou dat Hy ons op die regte tyd sal gebruik, selfs al is ons al oud soos

Elisabet.

N/s

So ‘n ietsie oor engele. Die engel Gabriël is een van twee engele wat in die Bybel by die naam

genoem word. Die ander een is Migael. Volgens Lukas is Gabriël die engel wat in God se

teenwoordigheid staan en sy boodskapper is. Hy het Johannes en Jesus se geboorte

aangekondig. Migael is die krygerengel.

Mag julle ‘n aangename dag hê en moet nie vergeet om te bly glimlag nie,

Liefde,

Hannes.

2 | P a g e

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!