Die Koninkryk van God

Die Koninkryk van God Die Koninkryk van God

04.05.2013 Views

na ‘n verhouding tussen twee mense wat groei en ontwikkel tot vriendskap, kameraadskap en uiteindelik intimiteit. ‘n Belangrike deel van koninkryk of ewige lewe het te doen met wat dié wêreld jou nie kan bied nie. Dit handel oor wat wag: die lewe waar ons God gaan ken soos Hy werklik is, en waar Hy alles in almal gaan wees. Daarom verloor ons ook ons natuurlike vrees vir die dood. Die koninkryk beteken dus dat jy in ‘n persoonlike verhouding met die Here leef, dat jy oomblik-vir-oomblik in kontak met Hom bly en doen wat Hy van jou vra. Jy stel jou lewe vir Hom beskikbaar sodat Hy deur jou kan lewe. Dit is waarvoor God die mens gemaak het – om Hom op aarde te verteenwoordig. In die proses maak jy die eerste drie bedes van die Onse-Vadergebed waar: “laat u Naam geheilig word, laat u koningsheerskappyspoedig kom, laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel.” Die koninkryk van God kom in jou daaglikse lewe - in jou werksomstandighede, die verhoudings in jou lewe, jou gesins- en familielewe. Die wet van die koninkryk is die liefde, wat onder andere uit deernis teenoor ander mense bestaan. Om dit anders te stel, Christene is die sout wat die aarde ’n beter plek moet maak en die lig wat die wêreld moet verlig. Matteus 5 bevat ‘n beskrywing van hoe die burgers van God se koninkryk lyk, en wat hulle gelukkig maak. Die koninkryk dra nuwe waardes in jou lewe in, en dit is waaroor dit hier gaan. Koninkryksmenseis dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, wat treur omdat hulle dikwels die beheer van hulle lewe in hulle eie hande terugneem, mense wat sag van hart is, wat honger en dors na wat voor God reg is, wat vervolg word ter wille van wat voor God reg is, wat met deernis uitreik na mense in nood, wie se harte volkome op God gerig is, vredemakers. Christene is lewende, gekapte klippe wat in God se geestelike tempel ingebou is, ’n koninkryk wat uit priesters bestaan, ’n nasie wat heeltemal in God se diens staan. Hulle taak as tempel is om heilige priesters te wees wat geestelike offers bring.‘n Priester is afgesonder om God te aanbid en tot Hom te bid. Bladsy 24 van 25

Die koninkryk en ewige lewe bestaan daaruit dat jy God leer ken, dat jy ‘n pad met Hom in ‘n persoonlike verhouding stap. Wanneer jy in dié verhouding groei, sal jy vind dat Hy al meer belangrik vir jou word. Bladsy 25 van 25

Die koninkryk en ewige lewe bestaan daaruit dat jy God leer ken, dat jy ‘n pad

met Hom in ‘n persoonlike verhouding stap. Wanneer jy in dié verhouding

groei, sal jy vind dat Hy al meer belangrik vir jou word.

Bladsy 25 van 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!