Die Koninkryk van God

Die Koninkryk van God Die Koninkryk van God

04.05.2013 Views

En in hoe jy jou vrye tyd inruim? Hoe kan jy die koninkryk daarin en daardeur laat kom? In Jakobus 2 praat die skrywer oor iets wat eg menslik is: dat ons ryk mense met handskoene behandel terwyl ons geneig is om op arm mense neer te sien, asof rykdom iets inherent aan die mens is. Nee, sê Jakobus, as jy deel van God se koninkryk is, diskrimineer jy nie op die uiterlike af tussen mense nie. Want God kies juis dié uit wat in die oë van die wêreld arm is, om ryk te wees in die geloof. En dit is húlle wat die erfgename is van die koninkryk wat Hy belowe het aan dié wat Hom liefhet. In vers 8 voeg hy dan by: ‘ 8 Julle doen inderdaad die regte ding as julle God se koninklike wet uitleef soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”’ VRAAG: Wat is die wet van die koninkryk? Jakobus voeg dan nog daarby: “ 12 Sorg dus dat jou woorde en dade wys dat jy iemand is wat weet dat jy beoordeel gaan word deur die wet wat vrymaak, die wet van liefde. 13 Jy sal verseker geen deernis (of barmhartigheid) kry as jy nie deernis betoon nie. God se deernis vir jou is egter sterker as sy oordeel.” Een van die belangrike elemente van liefde is deernis, of barmhartigheid. Wat vra dit van jou, veral te midde van baie mense rondom ons wat arm is en swaar kry en ly? Julle is die sout • As die sout laf geword het! Julle is die lig • As die lig weggesteek is! Matteus 5 beskryf wat koninkryksmense se taak in die wêreld is. Hoor hoe Jesus dit beskryf: 13 “Julle is die sout wat die aarde ’n beter plek moet maak. Maar as die sout verslaan het, kry jy dit op geen manier weer sout nie. Dit is totaal onbruikbaar. Al waarvoor dit goed is, is om buite op die straat uitgegooi en deur die mense platgetrap te word. 14 Julle is die lig wat die wêreld moet Bladsy 16 van 25

verlig. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie! 15 ’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit dan onder ’n emmer toe nie. Allesbehalwe! Jy sit dit bo-op ’n lampstaander. Dan maak dit lig vir almal in die huis. 16 Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!” Gesels bietjie daaroor: wat beteken dit om sout en lig in jou wêreld te wees? Hoe kan jy die koninkryk laat kom deur sout en lig te wees? Bladsy 17 van 25

En in hoe jy jou vrye tyd inruim? Hoe kan jy die koninkryk daarin en daardeur

laat kom?

In Jakobus 2 praat die skrywer oor iets wat eg menslik is: dat ons ryk mense

met handskoene behandel terwyl ons geneig is om op arm mense neer te sien,

asof rykdom iets inherent aan die mens is. Nee, sê Jakobus, as jy deel van God

se koninkryk is, diskrimineer jy nie op die uiterlike af tussen mense nie. Want

God kies juis dié uit wat in die oë van die wêreld arm is, om ryk te wees in die

geloof. En dit is húlle wat die erfgename is van die koninkryk wat Hy belowe

het aan dié wat Hom liefhet. In vers 8 voeg hy dan by: ‘ 8 Julle doen inderdaad

die regte ding as julle God se koninklike wet uitleef soos dit in die Skrif staan:

“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”’

VRAAG: Wat is die wet van die koninkryk? Jakobus voeg dan nog daarby:

“ 12 Sorg dus dat jou woorde en dade wys dat jy iemand is wat weet dat jy

beoordeel gaan word deur die wet wat vrymaak, die wet van liefde. 13 Jy sal

verseker geen deernis (of barmhartigheid) kry as jy nie deernis betoon nie. God

se deernis vir jou is egter sterker as sy oordeel.” Een van die belangrike

elemente van liefde is deernis, of barmhartigheid. Wat vra dit van jou, veral te

midde van baie mense rondom ons wat arm is en swaar kry en ly?

Julle is die sout

• As die sout laf geword het!

Julle is die lig

• As die lig weggesteek is!

Matteus 5 beskryf wat koninkryksmense se taak in die wêreld is. Hoor hoe

Jesus dit beskryf: 13 “Julle is die sout wat die aarde ’n beter plek moet maak.

Maar as die sout verslaan het, kry jy dit op geen manier weer sout nie. Dit is

totaal onbruikbaar. Al waarvoor dit goed is, is om buite op die straat uitgegooi

en deur die mense platgetrap te word. 14 Julle is die lig wat die wêreld moet

Bladsy 16 van 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!