Die Koninkryk van God

Die Koninkryk van God Die Koninkryk van God

04.05.2013 Views

land gesaai. Waar kom die onkruid dan vandaan?’ 28 “‘Dis ’n vyand se werk!’ het hy uitgeroep. “‘Moet ons die onkruid gaan uittrek?’ vra sy slawe hom. 29 “Maar hy antwoord: ‘Nee, dalk trek julle die koring saam uit wanneer julle die onkruid in bondels uittrek. 30 Laat albei saam groei tot oestyd. Dan sal ek vir die mense wat oes, sê: ‘Maak eers die onkruid bymekaar. Bind dit dan in bondels vas om verbrand te word. Maar bring die koring bymekaar in my skuur.’” Sy dissipels kom vra Hom dan agterna dat Hy die gelykenis vir hulle moet verklaar. Hy doen dit dan: “Ek, die Seun van die Mens, is die boer wat die goeie saad saai. 38 Die saailand is die wêreld. Die goeie saad is die mense wat aan God se koninkryk behoort. Die onkruid is hulle wat aan die Bose behoort. 39 Die duiwel is die vyand wat die onkruid saai. Die oestyd is die voleinding van die wêreld en dié wat oes, is die engele. 40 Net soos die onkruid bymekaargemaak word en verbrand word, so sal dit ook wees by die voleinding van die wêreld. 41 Ek, die Seun van die Mens, sal my engele uitstuur. Hulle sal alles wat sonde veroorsaak en almal wat God se wet oortree uit my koninkryk verwyder 42 en hulle in die brandende oond gooi. Daardie mense sal bitterlik huil en van selfverwyt op hulle tande kners. 43 Dan sal dié wat reg voor God gelewe het, soos die son skitter in die koninkryk van hulle Vader. Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê.” VRAAG: Volgens Matteus 13:24-30, wat is die einde wat wag op die mense van die koninkryk, en die mense wat gekies het om nie deel van God se heerskappy te wees nie? Net hierna vertel Jesus nog ‘n gelykenis, in Matteus 13: 44 “God se koninkryk is soos ’n skat wat in ’n stuk grond weggesteek lê. Iemand kry dit daar, maar steek dit dadelik weer weg. Oorstelp van blydskap gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop daardie stuk grond.”Wat sê dié verhaal vir jou? Kyk ook na die volgende verhaal in Matteus 13: 45 “God se koninkryk is ook soos ’n pêrelhandelaar op soek na mooi pêrels. 46 As hy een baie kosbare pêrel raakloop, gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop daardie pêrel.”Wat is die belangrikste in dié lewe? Volgens Matteus 20:20-28 kom die ma van twee van Jesus se dissipels by Jesus aan met ‘n spesiale versoek: “In u koninkryk, wanneer U op u troon sit, mag my Bladsy 10 van 25

twee seuns op die ereplekke regs en links van U sit?” Jesus verduidelik dan dat sy koninkryk nie te doen het met magsposisies, en heersers wat oor ander baasspeel nie. “Julle weet in hierdie wêreld tiranniseer die maghebbers die nasies, en die magtiges domineer hulle. 26 Maar onder julle moet dit heeltemal anders wees. Wie onder julle ’n leier wil wees, behoort julle dienskneg te wees. 27 En wie die eerste onder julle wil wees, moet julle slaaf wees. 28 Selfs Ek, die Seun van die Mens, het nie gekom om gedien te word nie, maar om dienste lewer en boonop my lewe te gee as ’n losprys vir baie mense.” VRAAG: Volgens Matteus 20:20-28, hoe dink jy werk die magstrukture in die koninkryk? Bladsy 11 van 25

twee seuns op die ereplekke regs en links van U sit?” Jesus verduidelik dan dat

sy koninkryk nie te doen het met magsposisies, en heersers wat oor ander

baasspeel nie. “Julle weet in hierdie wêreld tiranniseer die maghebbers die

nasies, en die magtiges domineer hulle. 26 Maar onder julle moet dit heeltemal

anders wees. Wie onder julle ’n leier wil wees, behoort julle dienskneg te wees.

27 En wie die eerste onder julle wil wees, moet julle slaaf wees. 28 Selfs Ek, die

Seun van die Mens, het nie gekom om gedien te word nie, maar om dienste

lewer en boonop my lewe te gee as ’n losprys vir baie mense.”

VRAAG: Volgens Matteus 20:20-28, hoe dink jy werk die magstrukture in

die koninkryk?

Bladsy 11 van 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!