2_2 Basiese konsepte van apparatuur
2_2 Basiese konsepte van apparatuur 2_2 Basiese konsepte van apparatuur
• Wat is die moederbord? • Doel van die moederbord? • Waar word die moederbord aangetref? • Hoe word die moederbord geïnstalleer? • Fisiese samestelling van hardeskywe. • Stoor op hardeskyf vind nie elektronies plaas nie. Noem die regte tipe stoor. • Hoekom is die HDD stadiger as RAM? • Kapasiteit en koste van stoor op HDD. • Wat sal gebeur as mens ’n werkende HDD laat val? Kyk na ‘n video van hoe om moederbord in kas te installeer: http://www.butterscotch.com/tu torial/Installing-The- Motherboard-Into-Your-Case • Twee kante van dieselfde HDD. Kyk hoe ’n HDD geïnstalleer word: http://www.butterscotch .com/tutorial/Installing- The-Hard-Drive • Wat is die rol van die SVE? • Waar prop die SVE in? • Wie vervaardig SVE’s vir PC’s? • Wie vervaardig SVE’s vir slimfone en tabletrekenaars? • Wat is die eenheid waarin die spoed van ’n SVE gemeet word? • Wat kan gedoen word om skade a.g.v. oorverhitting te voorkom? Kyk hoe ’n SVE en waaier geïnstalleerword: http://www.butte rscotch.com/tutor ial/Preparing-The- Motherboard- And-CPU • Hoe word data op optiese aandrywers gestoor? • Watter een is die stadigste: HDD of CD/DVD-aandrywers? • Wat is die stoorkapasiteit van CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe? • Hoe kan mens onderskei tussen CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe deur net daarna te kyk? Kyk hoe ’n CD/DVDaandrywer geïnstalleer word: http://www.butterscotch.com /tutorial/Installing-The- Optical-Drive Binne die rekenaarkas Beskou al die komponente wat nodig is om jou eie PC te bou: http://www.butterscotch.c om/tutorial/Getting- Started-Building-Your-PC Moederbord SVE en SVEwaaier RAM Stoor • Wat is die rol van RAM? • Hoekom is die dataoordragtempo tussen RAM en SVE so vinnig? • Watter effek het meer RAM? • Hoe word meer RAM geïnstalleer? • Wat beteken “onbestendig”? • Wat beperk die hoeveelheid RAM wat mens kan gebruik? • Hoe verskil SSD’s van hardeskywe en RAM? • Watter toestelle maak van SSD’s gebruik? • Watter een is die vinnigste: SSD’s, RAM, hardeskywe of CD’s? • Koste en kapasiteit van SSD’s. Hardeskyf (HDD) Vastetoestandaandrywer (SSD) Optiese stoor U3-aandrywer Kyk hoe geheue geïnstalleer word: http://www.buttersco tch.com/tutorial/Insta lling-Your-PCs- Memory Luister na ’n bespreking oor SSD’s vs meganiese HDD’s: http://www.butterscotch.c om/show/Mechanical- Hard-Drives-Vs-Solid-State- Drives 1/29/2012 1
- Page 2 and 3: Ports USB Firewire Thunderbolt RJ45
- Page 4 and 5: • Bespreek scenarios waar die pen
- Page 6: • Dieselfde magnetiese media as i
• Wat is die

moederbord?

• Doel van die

moederbord?

• Waar word die

moederbord aangetref?

• Hoe word die

moederbord

geïnstalleer?

• Fisiese samestelling van

hardeskywe.

• Stoor op hardeskyf vind nie

elektronies plaas nie. Noem die

regte tipe stoor.

• Hoekom is die HDD stadiger as

RAM?

• Kapasiteit en koste van stoor op

HDD.

• Wat sal gebeur as mens ’n

werkende HDD laat val?

Kyk na ‘n video van hoe om

moederbord in kas te installeer:

http://www.butterscotch.com/tu

torial/Installing-The-

Motherboard-Into-Your-Case

• Twee kante van dieselfde

HDD.

Kyk hoe ’n HDD

geïnstalleer word:

http://www.butterscotch

.com/tutorial/Installing-

The-Hard-Drive

• Wat is die rol van die SVE?

• Waar prop die SVE in?

• Wie vervaardig SVE’s vir PC’s?

• Wie vervaardig SVE’s vir slimfone

en tabletrekenaars?

• Wat is die eenheid waarin die

spoed van ’n SVE gemeet word?

• Wat kan gedoen word om skade

a.g.v. oorverhitting te voorkom?

Kyk hoe ’n SVE

en waaier

geïnstalleerword:

http://www.butte

rscotch.com/tutor

ial/Preparing-The-

Motherboard-

And-CPU

• Hoe word data op optiese

aandrywers gestoor?

• Watter een is die stadigste:

HDD of CD/DVD-aandrywers?

• Wat is die stoorkapasiteit van

CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe?

• Hoe kan mens onderskei tussen

CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe

deur net daarna te kyk?

Kyk hoe ’n CD/DVDaandrywer

geïnstalleer word:

http://www.butterscotch.com

/tutorial/Installing-The-

Optical-Drive

Binne die

rekenaarkas

Beskou al die komponente

wat nodig is om jou eie PC

te bou:

http://www.butterscotch.c

om/tutorial/Getting-

Started-Building-Your-PC

Moederbord

SVE en SVEwaaier

RAM

Stoor

• Wat is die rol van RAM?

• Hoekom is die dataoordragtempo

tussen RAM en

SVE so vinnig?

• Watter effek het meer RAM?

• Hoe word meer RAM

geïnstalleer?

• Wat beteken “onbestendig”?

• Wat beperk die hoeveelheid RAM

wat mens kan gebruik?

• Hoe verskil SSD’s van

hardeskywe en RAM?

• Watter toestelle maak van

SSD’s gebruik?

• Watter een is die vinnigste:

SSD’s, RAM, hardeskywe of

CD’s?

• Koste en kapasiteit van

SSD’s.

Hardeskyf

(HDD)

Vastetoestandaandrywer

(SSD)

Optiese stoor

U3-aandrywer

Kyk hoe geheue

geïnstalleer word:

http://www.buttersco

tch.com/tutorial/Insta

lling-Your-PCs-

Memory

Luister na ’n bespreking oor

SSD’s vs meganiese HDD’s:

http://www.butterscotch.c

om/show/Mechanical-

Hard-Drives-Vs-Solid-State-

Drives

1/29/2012

1
Ports

USB Firewire

Thunderbolt RJ45

VGA

Konnekteerder

Standaard mini

prop

Eksterne aandrywers bied ekstra stoorplek eenvoudig, vinnig en maklik.

• Bekendgestel in 2011.

• Beskikbaar op alle nuwe Applerekenaars.

• Thunderbolt bied die vinnigste

eksterne konneksie tans beskikbaar.

• Bied aan randapparatuur 10 Watt

krag en tot 10 Gb/s oordragspoed

wat ‘n HD-fliek in minder as 30 sek

kan oordra of ‘n jaar se

aanhoudende mp3-musiek in net

meer as 10 min.

http://www.intel.com/content/www/us/e

n/io/thunderbolt/thunderbolt-technologydeveloper.html

• Randapparatuur wat aan

USB-poorte koppel.

• Wat om te doen indien

daar nie genoeg USBpoorte

is nie?

• Waar sal mens

Firewire-poorte

aantref?

• Watter een is

vinniger -

Thunderbolt, USB3,

USB2, USB1 of

Firewire?

1/29/2012

2
Doen vraag 1 tot 10

van aktiwiteit 1

• Muis-aksies

• Hoe werk

Touchpads/Trackpads?

Toevoer: die posisie en of jy

klik, regs-klik, dubbel-klik,

sleep of rol vir interaksie met

die items op die skerm: teken,

skuif, kopieer ens.

• Bespreek

gespesialiseerde

beheerders vir die Xbox

of PlayStation.

• Bespreek die bewegingsensitiewe

beheerders

van die Wii

• Bespreek Microsoft

Kinect vir die

Xbox

Knoppies op die beheerder laat

toe vir aksies soos skiet en

beweging-sensitiewe

beheerders of kameras reageer

op jou beweging om speletjies

soos tennis te speel.

Wysertoestelle

Skandeerder

• Bespreek verskillende

tipes mikrofone wat op

rekenaars, slimfone en

media-tablette gebruik

word.

Input

Sensors

Sleutelbord

Joystick

Speletjiebeheerders

Mikrofoon Kamera

Raakskerm Tablet

Toevoer: die klank wat

opgeneem kan word of

waarop die rekenaar kan

reageer as dit oor

stemherkenningsprogrammatuur

beskik.

• Hoe om foto’s en video

van jou kamera na die

rekenaar oor te dra

Rou beeld-lêers word soms

digitale negatiewe genoem

omdat hulle nie as ‘n beeld

gebruik kan word nie maar wel

al die inligting bevat waarmee

‘n beeld geskep kan word.

• Hoekom praat ons van

“QWERTY”-sleutelbord?

• Wat om te doen as jy ‘n

sleutelbord nodig het

op ‘n raakskermtoestel?

• Hoe konnekteer mens

‘n sleutelbord aan die

rekenaar? Toevoerdata kan teks of

navigasie of instruksies

wees bv. Home en pyljies en

F1 vir Help.

• Noem ‘n paar toestelle

wat raakskerms gebruik

• Bespreek die aksies

waarmee die rekenaar

beheer kan word m.b.v.

raakskerms

Kapasitiewe raakskerms

reageer op vingers (of enigiets

wat elektrisiteit gelei)

• Tipes:

• Platbed-

• 3D-

• Strepieskode-

• Magneetstrook-

• Biometriese-skandeerders

• Hoe redigeer mens teks

nadat ‘n dokument

geskandeer is?

• Wat is ‘n QR-kode?

‘n QR-kode (Quick Response kode)

is ‘n matriks-tipe strepieskode (of

twee-dimensionele kode) wat

gewild geraak het a.g.v. die

vinnige lees daarvan en relatief

hoë stoorkapasiteit.

1/29/2012

3
• Bespreek scenarios waar

die pen-tablet (of die

Tablet PC) mees geskik sal

wees en motiveer jou

keuses

• Bespreek die unieke

eienskappe van ‘n pentablet

• Ander maniere om teks

toe te voer behalwe om

dit te tik op ‘n sleutelbord

– Bondel-skandering

– Strepieskodes

– Spraakherkenning

• Mens kry ook ligsensors,

giroskope, temperatuursensors

ens. wat toestelle toelaat om

op hulle omgewing te reageer

op maniere wat nooit voorheen

moontlik was nie.

• Die Scratch-programmeertaal

laat mens toe om eenvoudige

interaktiewe programme te

skryf wat sal reageer op

toevoer vanaf ‘n ligsensor,

klanksensor, skakelaar of ‘n

skuifkontrole op ‘n PicoBoard.

• Ander toevoertoestelle

en waar hulle gebruik

word, soos

– knoppies,

– Rol-wieletjies,

– Skakelaars ens.

• Toestelle waarmee

videos/foto’s

toegevoer kan word

• Hoe om hierdie

toestelle aan die

rekenaar te koppel

Hulle het al rêrig ‘n kar ontwikkel wat self deur die

stad kan ry sonder om ‘n ongeluk te veroorsaak

http://www.youtube.com/watch?v=-nYhKD8leAg

Beantwoord vraag 1- 18

van Aktiwiteit 2

Teks Beelde

Klank Sensors

• Klank word meestal

slegs opgeneem

• Bespreek ander

maniere waarop klank

gebruik kan word bv.

MIDI-instrumente,

programme waarmee

klankpatrone

opgeneem en herken

kan word

Monitor

Drukkers

Output

Data

projektors

Luidsprekers

en oorfone

1/29/2012

4
• Waarvoor staan

VDU, LCD, LED, CRT.

• Monitors word tipies

geklassifiseer volgens:

– Grootte

– Resolusie

– Reaksietyd

– Konnekteerders

– Kontras-verhouding

Laser-drukkers werk

deurdat inkpoeier op

die papier vasgebrand

word.

Geskik vir alledaagse

drukwerk.

Vinniger as inkspuitdrukkers.

Relatief lae

onderhoudskoste.

Flash-skywe

Inkjet-drukkers spuit

druppeltjies ink teen

die papier.

Stadiger as laserdrukkers

en duurder

om te onderhou.

Kan foto-kwaliteit

beelde druk.

Draagbare

hardeskywe

Dot-matriks-drukkers

gebruik ou tegnologie

deurdat pennetjies

deur ‘n inklint teen die

papier vasgeslaan

word. Word steeds

gebruik om kwitansies,

rekeninge ens. te druk

en waar koolstofkopieë

benodig word.

Geheuekaartjies

Nadele van optiese skyf-aandrywers (CD / DVD / Blu-ray)

• Relatief stadig

• Beperkte kapasiteit

• Duur per GB relatief tot magnetiese stoor of selfs Vaste Toestand Skywe (SSDs).

• Beskadig maklik deur krappe of hitte

• Relatief groot (fisies)

• Hoe werk ‘n dataprojektor?

• Scenarios waar ‘n

data-projektor

geskik sal wees

• Vergelyk met

Slimbord

• Twee faktore bepaal die kwaliteit van die

klankgehalte.

• Hoe om aan elektroniese instrumente en

professionele mengborde, luidsprekers en

oorfone te koppel.

• Klank afvoer kan

– jou vertel wanneer take begin/klaar is.

– ‘n klank maak wanneer jy op ‘n objek

klik.

– Teks na klank omskakkel.

• Elektroniese stoor.

• Vinniger as

optiese/magnetiese stoor.

• Duurder per GB as

magnetiese stoor.

• Kleiner kans om te beskadig.

• Hoë kapasiteit: verskillende

groottes vanaf 1GB en meer.

• Fisies klein.

• Verkry krag vanaf rekenaar

via USB-poort.

• Verduidelik ‘harde kopie’

en ‘sagte kopie’.

• Hoekom sou ‘n besigheid

‘n multi-funksie toestel

verkies i.p.v. ‘n gewone

drukker?

• Hoe konnekteer drukkers

aan ‘n rekenaar?

Beantwoord vrae 1- 10

van Aktiwiteit 3

• Digitale kameras stoor

hulle foto’s op geheuekaartjies.

• Verskillende tipes.

• Konnekteer die kamera

aan die rekenaar met ‘n

kabel (gewoonlik USB),

of gebruik ‘n kaart-leser.

1/29/2012

5
• Dieselfde magnetiese media as

interne hardeskywe.

• Konnekteer via USB, Firewire of

Thunderbolt konneksie.

• Groot kapasiteit – geskik vir

rugsteun-doeleindes.

• Twee tipes

– 2.5” aandrywers: laer kapasiteit

en kan krag verkry via die kabel.

– 3.5” aandrywers: groter

kapasiteit maar benodig

eksterne kragbron

Tafelrekenaar Slimfoon

Kommunikasie ADSL-modem of 3G-modem

Ingeboude koordlose konnektiwiteit soos

Wi-Fi, Bluetooth en 3G

Toevoer Sleutelbord en muis of mikrofoon

Afvoer

19" – 25" skerm, luidsprekers, oorfone,

kan direk aan drukker koppel

Klein sleutelbord, raakskerm en ingeboude

mikrofoon en kamera

Ingeboude (3" - 5") skerm en

luidsprekers, oorfone

Verwerker Intel / AMD multi-kern verwerkers Gebruik ARM, Qualcomm, Apple SVEs

RAM

Stoor

1 GB – 12+ GB

Tipies 250 GB +

256 MB – 2 GB

8 GB – 64 GB

• Modem (MOdulator – DEModulator)

was gebruik om ‘n rekenaar se

digitale data om te skakel na analoë

klank-seine en andersom.

• Deesdae word data digitaal versend

– geen omskakeling na analoog is

nodig nie

– 3G-modems

– ADSL-modems

– Roeteerders

• Dieselfde data op meer as een toestel

bv. die kontakte in jou e-pos

adresboek en die kontakte op jou

foon.

• As jy die data op een toestel verander,

is die data op die ander toestel nie op

datum nie behalwe as jy die twee

toestelle sinchroniseer (d.i. maak

seker altwee toestelle bevat die

nuutste data). Programmatuur nodig.

• DropBox - ‘Cloud Syncing’.

Beantwoord vraag 1 tot 9

van Aktiwiteit 4

Beantwoord vraag 1 tot 7

van Aktiwiteit 5

1/29/2012

6