kliniese evaluering van die voeding status van die pasiënt

kliniese evaluering van die voeding status van die pasiënt kliniese evaluering van die voeding status van die pasiënt

KLINIESE EVALUERING

VAN DIE VOEDING STATUS

VAN DIE PASIËNT

Universiteit van Pretoria

2002

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

STUDIEDOELWIT:

• Om pasiënte met voedings behoeftes te herken.

• Om die verskillende evaluerings metodes en meet instrumente te ken en

verduidelik.

• Om die interpretasie van spesiale ondersoeke met betrekking op die

voedingstatus van die pasiënt.

The doctor of the future will give no medicine, but will interest his patients in the care of the

human frame, in diet, and in the cause and prevention of disease. - Thomas A. Edison

Inhoudsopgawe:

Inleiding

Herkenning van voedings behoeftes

Kriteria vir seleksie van spesiale aandag vir voedings evaluasie

Verloop in voedingskurwe

Kliniese evaluasie

Geskiedenis

Kliniese ondersoek

Meet instrumente

Meet instrumente

Die waarde van meet instrumente in verskillende lewensfases

Spesiale ondersoeke

Opsomming

Vraelys

INLEIDING:

Die huisarts as primêre kontak geneesheer en as konsultant behoort voldoende kennis

en vaardighede te beskik om pasiënte effektief te evalueer aangaande hulle

voedingstatus, voedings gewoontes en leemtes. Dieet riglyne is voorkomend,

terapeuties, en aanvullend in baie sistemiese siektes.

Die rol van voeding is strek oor die kontinium van menswees, van intra-uterien tot met afsterwe. Die

huisarts het `n belangrike rol te speel in:

1) bevordering van gesondheid en lewenskwaliteit,

2) voorkoming en genesing van siektes,

3) verlaging van morbiditeit, en mortaliteit en

4) rehablitering van pasiënte .

Om te eet is deel van ons daaglike vreugdes en leed, dit vorm `n sentrale deel van ons menswees.

Voedsel rituele is sentraal in die kultuur van die gesin en die gemeenskap. Voedsel vir oorlewing het

ontwikkel tot `n kuns vir die palet en wetenskap van die liggaam en gesondheid. Die voedsel status

van die mens het verander oor die laaste 100 jaar, maar is ons beter gevoed?

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

2

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Navorsing in die laaste dekade het `n hoë insidensie van wanvoeding by gehospitaliseerde en

bejaarde pasiënte gekry, ten miste 40-50 % wanvoeding 1,2 , Protein-energie wanvoeding so hoog as

60% in bejaardesorg tehuise 4

Wanvoeding voorspel `n hoër risiko vir verhoogde morbiditeit en mortaliteit, verlengde hospitalisasie,

weens verlaagde immuniteit, vertraagde wond genesing, verhoogde risiko vir sekondêre infeksies

ens. Wanvoeding verhoog bejaardes se afhanklikheid, al hierdie faktore is gelukkig omkeerbaar.

Kriteria vir seleksie van spesiale aandag vir voedings evaluasie 1

1. Alle individu

Serum cholesterol waardes < 230/100ml > 5.2mmol.ml

Tand verbrokkeling/caries

Hemoglobien konsentrasie:- Volwasse vroue < 11g/100ml

Kinders onder 10 jaar < 12g/100ml

Mans en seuns bo 14 jaar

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Tekorte-stadia Metode van evaluasie

Dieet ontoereikend Dieët evaluering,

Verlaagde weefsel store Biochemies

Verlaagde liggaamsvloeistowwe Biochemies

Verlaagde sellulêre en ensiematiese funksie Antropometries, biochemies

Funksionele, strukturele verandering Klinies

Kliniese evaluasie

Voedsel inname word beinvloed deur verskeie faktore wat in ag geneem behoort te word vir

verhoging van pasiënt samewerking.

Die kultuur van die pasiënt en sy gesin, gemeenskap, geloof en etnisiteit.

Die sosio-ekonomiese satus van die pasiënt, sy huislike omstandigehede in verkryging, storing en

verwerking van voedsel.

Psigososiale en geestelike gesondheid van die pasiënt en sy/haar versorgers. (Bv depressie,

anorexia, dementia, bulimie ens)

Huislike hiegiëne en kennis van die pasiënt.

Algemene gesondheid en lewenstyl van die pasiënt.

GESKIEDENIS:

Algemeen

Verskeie faktore beinvloed die voedingsgeskiedenis van `n pasiënt en veral hier kan pasiënte die

geskiedenis gee wat hulle dink hulle behoort te eet of die wat jy van hulle verwag gee. Dit is belangrik

om die kultuur en geloof van die pasiënt te verstaan, sodat die pasiënt eerlik kan antwoord en jy met

insig kan luister.

Die ekonomiese, sosiale, en demografiese geskiedenis, sal jou toelig of die pasiënt voldoende

voedsel het, die vermoë om voedsel te stoor en te verwerk.

Voedsel praktyke, gewoontes en geloofsgebruike in die gesin beinvloed die inname en keuse van

voedsel bv. ZCC, Ortodokse Jode- neem geen varkvleis, Vegetariese eetgewoontes, vas periodes

weens geloofsredes ens. Navrae oor die beskikbaarheid van voedsel soorte, vermoë om dit te stoor

en verwerk moet gedoen word.

Geskiedenis oor nie voedingsverwandte faktore kan die voedingstatus veral by kinders en bejaardes

toelig, Bv. Plek in die gesinstruktuur, gesinsgroote, gesinstrauma, egskeideing, siektes en afsterwe

van ouer of versorgers, infektiewe siektes in laaste termyn, dit kan `n indikasie van chroniese gebrek

wees, infektiewe siektes in vroëe kinderjare kan aanduidend wees van wanvoeding by veral die laer

sosio-ekonomiese groepe.

By kinders is die duur van borsvoeding, geboorte massa, verhoudings in die gesin, band tussen ma

en baba, die ontwikkeling van mylpale en ander mediese geskiedenis tydens die swangerskap en nageboorte

belangrik wees.

Tydens die neem van die geskiedenis kan die pasiënte geidentifiseer word met verhoogde risiko vir

wanvoeding.

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

4

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Bewussynstaat en verstandelike vermoë van die pasiënt om selfstandig en onafhanklik te eet. Die

pasiënte wat nie meer instaat is om hulle normale eet gewoontes te handhaaf, normale eetlus het,

met normale eet , kou en slukvermoë asook normale stoelgang gewoontes behou het `n hoër risiko

vir wanvoeding. Die teenwoordigheid van chroniese siektes , KOLS, malignitiete, depressie,

inflamatoriese dermkanaal siektes, MIV (menslike immuniteits virus) of ander siektes wat

voedingstatus kan beinvloed is belangrik om ingedagte te hou.

Spesiale navraag na normale massa, massa toename en verlies in die laaste jaar vorm deel van die

geskiedenis.

Persentasie van massa verlies/toename = huidige massa X 100

‘normale’ massa

Onbeplande verlies van > 1-2%per week,

> 5% per maand

> 10% in 6 maande is geassosieerd met verhoogde morbiditeit 2

Spesifieke voedings geskiedenis: 3,8 -

Daar is verskillende metodes om die geskiedenis te verkry, die metode wat gebruik word sal afhang

van die pasiënt en omstandighede, elke metode het sy eie sterk en swak punte en moet as deel van

die totale pasiënt geinterpreteer word.

Laaste 24uur geheue :-

Die pasiënt onthou al die voedsel ingeneem in die laaste 24-uur voor die konsultasie.

Hoeveelhede word uitgedruk in gebruikersmaat, koppies, eetlepels of voedings modelle as

maatstaf om porsie groottes te bepaal. Die voedingsstof inname word dan daarvan uitgewerk.

Voordele:- Maklik, goedkoop om te gebruik. Dit gee algemene inligting wat oor die laaste 24 uur

ingeneem word, dit kan in groot bevolkingsstudies gebruik word of as algemene voedings bron in

`n praktyk gebruik word.

Nadele:- Vals inhoud kan maklik deur pasient gegee word , lae gebruik word dikwels vergroot en

hoë innames afgeskaal. Dit word ook beinvloed deur die pasiënt se verwagting, wat hy/sy dink

hy/sy moet eet, of wat hy/sy dink jy as geneesheer verwag van `n gesonde dieet.

Voedselsoorte wat seisoenaal ingeneem word kan vergeet word en word beinvloed deur die geheue

van die pasiënt.

Geskatte voedsel inname:-Gee alles weer in `n tydgleuf van een tot sewe dae. Die hoeveelhede

word in gebruikersmaat aangedui of voedsel modelle word gebruik om porsie grootes aan te dui. -

Bv. Wat het jy alles geëet en gedrink in die laaste 3 dae, dit sluit die hoeveelheid, porsie groottes

inhoud van voedsel, drankies, koffie, tee en peuselhappies in.

Voordele:- meer akuraat, gee aanduiding van normale of gemiddelde gebruik

Nadele:- Tydrowend en meer afhanklik van pasiënt samewerking

Dagboek metode:- Die pasiënt of versorger moet alles weeg en alle neerskryf wat oor `n periode

bv `n week ingeneem word.

Nadele:- dis omslagtig, tydrowend en vereis samewerking van die pasiënt. Die pasiënt moet

geletterd en bereidwillig wees en die middelle hê vir die weeg en opskryf proses.

Diëet geskiedenis:- Die algemene diëet patrone word uitgevra asook gemmiddelde gebruik en

laaste 24 uur terugroep opname. Asook die invul van frekwensie vraelyste.

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

5

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Daarna word die gemiddelde daagliks gebruik uit gewerk. Die metode is omslagtig en afhanklik

van die onderhoudvoerder.

Daar is ook papier frekwensie vraelyste wat `n aanduiding kan gee van voedsel gebruik en

gerekenariseerde programme wat gebruik kan word.

Bronne

Die data is minder akkuraat as vorige metodes:-

Foute wat insluip by dieet geskiedenis: bias by die pasiënt- Onder rapportering van gebruik van

‘slegte’ eetgewoontes, soos alkohol inname, kitskos en lekkergoed. Oor raportering van inkomste,

‘goeie’ eetgewoontes soos vrugte, groente. Oormassa mense onder rapporteer voedsel inname

en ondermassa mense oor rapporteer voedsel inname.

Bias by die geneesheer of ondersoeker,

Menslikheids faktore, geheue verlies,

Inkorrekte raming van porsie groottes,

Dieet aanvullings kan uitgelaat word.

Link na http://www.aafp.org/afp/990315ap/1521.html

The American Family Physiscian 15Mrt 1999

Taking a Nutrition History: A Practical

Approach for Family Physicians

LISA HARK, PH.D., R.D.

University of Pennsylvania School of Medicine

Philadelphia, Pennsylvania

DARWIN DEEN, JR., M.D., M.S.

Albert Einstein College of Medicine of Yeshiva University

Bronx, New York

Kliniese ondersoek:

Kliniese beeld van tekorte is afhanklik van die stadium van tekort en die betrokke gebrek.

Algemeen:- 2

Alle volwasse pasiënte moet gereeld geweeg en gemeet word as algemene beginsel in huisarts

praktyk, om risiko beheer toe te pas. Kinders moet vir groei en ontwikkeling ge-evalueer word.

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

6

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Die volgende tekens kan aanduidings wees van wanvoeding.

Kliniese tekens wat mag dui op wanvoeding

Hare:-Blink, ferm, moeilik om uit te trek Verlies aan glans, dof, dun, yl, en maklik plukbaar,

kleurverandering (rooi verkleuring in andersins swart

haar en vel kleur.)

Gesig:- Velkleur uniform, gladde en

gesonde voorsoms, pienk blos

Oë:- blink helder klam voorkoms, sonder

sere in ooghoeke

Depigmentasie, met hiperpigmentasie veral oor wange

en onder oë, afskilfering om neus en mond, swelling,

vergrote parotis kliere.

Bleek konjunktiva, rooiheid van membraan rante,

rooiheid en fisura in oog hoeke, droogheid van

oogmemebrane(xerose), kornea dowwe voorkoms.,

keratomalacie, versagting van die kornea, Bitot spot,

corneale vascularisasie, fotofobie.

Lippe:- glad sonder barsies en afskilfering Rooiheid, swelling van die mond, afskilfering en

rooiheid, afskilfering en barsies of sere in mondhoeke.

Tong:- Diep rooi granulêre voorkoms Swelling, afname in papilae, glad, pers voorkoms,

glossitis, hipertrofiese papillae.

Tandvleis:- pienk gesonde voorkoms Sponsagtig, maklike bloeding, terugtrek(regressie) van

tandvleis

Vel:- Sonder veluitslagte, afskilfering,

egalige kleur

Droogheid, follikulêre hiperkeratose, afskilfering, hipoen

hiperpigmentasie, opsweeling en rooiheid van

blootgestelde vel, petigae, afwesige subkutae vet,

edeem, dermatitis, vertraagde wondgenesing,

drukulkusse, seboreuse dermatitis, perifolikulêre

bloedings vel turgor.

Naels:-Ferm en pienk in voorkoms Lepelnaels, bros en het riwwe

Spier en skelet:- Goeie spiertonus met

subkutane vetlagie.

Spiermassa verlies(wasting), kageksia, frontale en

paritale skedel Bossing, epifiseale verwyding,

kraalvorming in ribbes, , X bene- `knock knees`, boog

bene, musculoskeletale bloedings.

Kardiovasculêr

Tachicardi.100/min, kardiomegalie, ritme stoornisse en

verhoogde bloeddruk.

Gastro-intestinaal Hepatomegalie,

Non- spesifiek Groei vertraging, diaree, anorexia, naarheid, moegheid

en lusteloosheid, konstipasie en hoofpyn.

Hematologies:

Anaemie, bloedings neigings

Neurologies: psigologiese stabiliteit, en

normale reflekse.

Prikkelbaarheid, verwarring, perifere

neuropatie,parastesie, verlies van posisie en vibrasie

sin, swakheid en teerheid in spier massa verlaagde

enkel en knieg reflekse

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

7

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Meet instrumente

Artopometriese metodes:

Die waarde van die gebruik is by chroniese wanbalans tussen voedings behoeftes en voedsel

innames, veral in protein en energie wanvoeding.

Dit dui op die voedingstatus van die verlede, veranderinge neem tyd om te ontwikkel.

Die belang van hierdie waardes lê in seriële meting, om groei en ontwikkeling in kinders en babas te

bepaal. By volwassenes word die BMI en Liggaamsvetverspreiding as indikasie van voedingstatus en

risiko vir leefstyl verwandte siekte gebruik. `n Belangrike voorkomende en opvoedkundige geleentheid

vir elke huisarts.

• Groei:-

Lengte en massa .

Lengte word met maatstok gemeet. In kinders bo 2jr en volwassenes word in `n staande posisie

gemeet, die pasiënt se rug en hakke teen die meetstok, kaalvoet, met ken gelig om strekking vir

lengte maat te verkry. Kinders onder 2 jaar word liggend gemeet met skuifbare meetblok, die baba

word op die rug neergelê met die voet teen die basis en met strekteliggaam word die kop verskuif tot

kroon ann die kopstuk raak deur tweede persoon. Verswakte, met ruggraat verkomming of mense wat

nie kan staan nie word die knie-haklengte gebruik Die lengte moet tot die naaste sentimeter gemeet

word.

Die meting van die knie hak lengte is as volg- die pasiënt lê op die rug met heup gebuig en die knieg

in 90 0 fleksie, Die maatstok word van anterior bobeen net proksimaal van die patella tot onder hak in

die as van die tibia geneem.

(insert figuur 10.5-167 Principles of Nutritional Assessment R Gibson)

+ figuur 10.4

Fig 10.3

Die korrelasie tussen knie-hak lengte en Totale liggaams lengte

Manlike lengte (cm)= 2.02xknie-haklengte(cm)- (0.04x oud(jare)+64.19

Vroulike lengte (cm)=1.83x knie-haklengte(cm)-(0.24xoud(jare)+84.88 2

+ fig 10.6 2

Skedelomtrek: - Skedel omtrek word met maatlint oor die wydste koronale vlak geneemin

sentimeter. Net superior tot tot supra orbitale riwwe en oor die mees prominente deel van die oksiput ,

met die maatlint op dieselfde horisontale vlak oor dien supraorikulêre riwwe. Dit is by kinders `n

aanduiding van groei, onder die 5 de persentiellyn as mikrokefalie. Die meting kan as waarskuwing

by kinders vir onderliggende patologie of wanvoeding dien as die groei kurwe van een persentiellyn

na `n groter of kleiner groeilyn verander.

Massa:-

Babas en kinders word met veer skaal, of elektronies geweeg. Die kinders word met droë doek

geweeg en dan word die massa van doek afgetrek.

Volwassenes word met ligte bo-klere. Die massa word tot die naaste .1kg gemeet.

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

8

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Hierna volg die webadresse waar groei kaarte af getrek kan word.

www.cdc.gov/nccdphp/dnpa

http://www.cdc.gov/growthcharts/

http://www.nestlenutrition.co.za/

LMI- Liggaams massa indeks:-

BMI( Body mass index)=Massa(kg) (Quintelett Index)

Lengte 2 (cm)

Dit is aanduidend van verandering in die liggaam se vetstore.In jong volwassenes is die ideale LMI-

19-25, 30 vetsugtig/obese. By ouer volwassenes begin die

liggaamslengte krimp, die vetvrye massa se samestelling verander, en die volgende waardes mag

van waarde wees.

2 (6,7)

Demiquet = Liggaams massa /demispan

Demispan=Webspasisie van middelen ring vinger tot midborskas/sternale kerf (cm) terwyl die arm in

neutrale reguit posisie is, en kan in bejaarde persone sittend geneem word.

Liggaam samestelling:- Vet, skelet, spier en totale liggaams water.

Velvou dikte, en ledemmaat omtrek kan as indirekte mate gebruik word as meting van energie store,

en vetvrye massa,.Weens die genetiese verskille en stadige verandering sal dit meer van waarde

wees oor tyd en by herhalende meting in dieselfde persoon. Verskille word dikwels eers na 4 weke

waargeneem. Dit is soos BMI moeiliker om dit in kinders te interpreteer

Die waarde van meet instrumente verskil in die verskillende lewensfases. Die huisarts wat seriël sy

pasiënte evalueer sal beter kliniese interpretasie aan die waardes kan gee.

BMI Class

Underweight 40 III

*BMI is calculated by dividing weight (in kg) by height (in m2).

Adapted with permission from Clinical guidelines on the identification, evaluation, and treatment of overweight and obesity in

adults--the evidence report. National Institutes of Health. Obes Res 1998; 6(suppl 2):S51-209.

Spesiale ondersoeke:

Vastende glukose en glukose toleransie kurwe

Vastende lipogram

Volbloedtelling en differensiële telling

Serum Albumien, transferrien.

Stoelgang monster kan by wanabsorbsie van vette, proteine van waarde wees

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

9

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Protein –energie wanvoeding:- 3

N Geringe

tekort

Matige

tekort

Erge tekort

BMI volw >18.5 17-18.4 16-16.9 65jr >24 21-23.9 18.4-20.9 35 28-35 22-27 2.0 1.6-2 1.0-1.5 1.8 1.6-1.8 0.9-1.5 14 12-13.9 12 10-11.9 44 37-43 38 31-37 3.9

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

Vraelys

1. Watter van die volgende bepalings dui meer akkuraat verhoogde mortaliteit aan.

Massa

LMI

Liggaams vetvrye massa

Middelomtrek

2. Die voedsel piramiede is `n handige hulpmiddel vir voorligting. Watter van die volgende stellings is

korrek.

Proteine vorm die basis van alle voedsel

Grane behoort die belangrikste voedsel komponent te wees

Groente en vrugte word appart gegroepeer

Melk produkte word saam met proteine gegroepeer

3. Waar sal u die eerste veranderinge in wanvoeding waarneem?

Vertraagde groei

Ensiematiese afwykings

Vermindering in weefselstore

Verminderde serum Albumien

4. Noem die meet instrumente van groei

Skedelomtrek

Demispan

Neurologiese mylpale

Liggaams massa indeks

5. Watter spesiale ondersoeke sal u as ontbeerlik beskou?

Volbloedtelling, Lewerfunksie toets

Vastende glukose en lipogram

Tiroiedfunksie, Ureum en elektroliete

Stoelgang Mikroskopie

6. Gee `n belangrike URL vir voedings evaluering

www.mna-elderly.com.

http://www.nestleclinicalnutrition.com/frameset_solutions_mna.html

http://www.nestleclinicalnutrition.com/images/MNA_Assessment.pdf

http://www.medal.org/ch12.html

7. Definieer die Liggaams massa indeks

Massa kg

Lengte cm 2

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

11

KLINIESE EVALUERING VAN DIE VOEDING STATUS VAN DIE PASIËNT

8. Gee die kenmerke van `n pasiënt se tong met ystergebrek.

Bleekheid

Afname in papillae

Hipertrofiese paplilae

Geografiese tong

9. Die volgense veltoestande kan op voedings gebreke dui.

Petigae

Follikulêre hiperkeratose

Vetraagde wond genesing

Pretibiale edeem

10. Watter van die volgende kan oogtekens van wanvoeding wees?

Blefaritis

Kerato malasie

Hipertrichose

Corneale verdigting

11. Watter van die volgende dui op protein energie wanvoeding?

Albumien waarde 35-40 mmol/L

Cholesterol > 3.9mmol/L

Transferrien ,< 1.9mmol/L

Vastende glukose >5.8mmol/L

Bronnelys:

1. J A Archibald Eagles, M N Randall; Handbook of Normal and Therapeutic Nutrition;

Raven press 1981 p.25,169.

2. McLaren, Susan; Green, Sue Nutritional screening and assessment [Feature: Focus

On Nutrition] Nursing Standard Vol 12(48).August 19-25, 1998.26-29

3. RS Gibson; Principles of Nutritional Assessment 1990.

4. M. Laporte,L Villalon; Simple nutrition screening tools for healthcare facilities:

development and validity assessment Canadian journal of Dietic Practice and

research. vol 62(1) 9/ 2001 p 26-33.

5. Mc Whrter JP, Pennington CR. Indidence and regonition of malnutrition in hospital.

Br Med J 1994; 308:945-8.

6. Rolland-Cachera MF, Cole TJ, Semple M et al (1991) Body mass index variations:

centiles from birth to 87 years. European Journal of Clinical Nutrition. 45, 13-21.

[Medline Link].

7. Bassey EJ (1996) Demispan as a measure of skeletal size. Annals of Human

Biology. 13, 499-502.

8. Snetselaar L Nutrition Counseling Skills (1989)p1-450.

Kopiereg © Universiteit van Pretoria

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!