Graad 11, 12 - 24.com

Graad 11, 12 - 24.com Graad 11, 12 - 24.com

04.05.2013 Views

TIPS SKAKEL: Elize 083 380 1800, Riana 082 852 8814, Lizelle 011 713 9147 Top-akademie met behulp van Beeld in Onderwys, Liberty Life en Learning Channel in van die vyf vakke wat nasionaal geëksamineer word JSE/Liberty Life Beleggingskompetisie Gr 8-12 Navrae: Idris 011 520 7168 Web: http://schools.jse.co.za Skakel 011 214 7100 om Learning Channel se groot verskeidenheid video’s te bestel. rekeningkunde • rekeningkunde • rekeningkunde • rekeningkunde • rekeningkunde AKTIWITEIT 1 Graad 12 VOORRAADSTELSELS 48 Punte - 28 Minute J Rode, die boekhouer van Sport Bpk. het nie die Handelsvoorraadrekening voltooi nie, aangesien hy onseker was oor die voltooiing van die rekening volgens die eerste-in-eerste- uit EIEU metode vir kontrolering van voorraad. Die boekjaar van die onderneming eindig 30 Junie 2008. VERLANG: 1. Voltooi die voorraadkaart. (18) 2. Bereken die waarde van die voorraad volgens die EIEU-metode op 30 Junie 2008. (3) 3. Voltooi die Handelsvoorraadrekening in die boeke van die onderneming vir die periode geëindig 1 Junie tot 30 Junie 2008. (17) 4. Beantwoord die vrae wat volg. INLIGTING: Goedere word teen R65 per eenheid verkoop. Transaksies Junie 2008: • Op 1 Junie 2008 het Sport Bpk. 400 eenhede voorhande teen R40 per eenheid. • 220 eenhede is op krediet aan Botha Rugby Bpk., op 10 Junie 2008, teen R65 per eenheid verkoop. • Koop 330 eenhede op krediet van ABC Vervaardigers teen R55 per eenheid op 21 Junie 2008. • Botha Rugby Bpk het op 23 Junie 2008 25 eenhede wat beskadig was, teruggestuur. • Op 27 Junie word 220 eenhede kontant verkoop. • Koop 125 eenhede op 29 Julie per tjek, R7 250. • Op 30 Junie 2008 neem die eienaar 20 eenhede teen kosprys vir eie gebruik. • 90 eenhede wat op 30 Junie 2008 teen R60 per eenheid aangekoop is, is verkeerdelik in die verpakkingsmateriaalkolom van die KBJ aangeteken. Die foutiewe inskrywing moet reggestel word. • Daar is op 30 Junie 2008, R24 200 se voorraad voorhande. VRAE OM TE BEANTWOORD: 1. Hoekom is dit gevaarlik om te veel voorraad op die perseel te hou? Verskaf 2 redes. (4) 2 Beste Sport verkoop voorraad wat effens beskadig is teen ‘n afslag van 25 %. Die produkte lyk goed, maar by nadere ondersoek blyk dit dat van die nate lostrek en dat die items effens verblyk is. Sport Bpk. oorweeg dit om van die voorraad aan te koop teen R30 per eenheid en om dit dan teen R55 per eenheid te verkoop. 2.1 Bereken die wins wat hulle per eenheid sal maak. (2) 2.2 Bereken die wins-opslag per eenheid. (4) 2.3 Sal jy hierdie transaksie vir die onderneming aanbeveel? (5) ANTWOORD – AKTIWITEIT 1 DATUM AANGEKOOP/ VERKOOP/ Saldo TERUGGESTUUR TERUGGESTUUR EENHEID PRYS EENHEID PRYS EENHEID PRYS BEDRAG 1/6 400 40 16 000 10/6 220 40 180 40 7200 21/6 330 55 180 40 7200 330 55 18 150 23/6 (25) 40 205 40 8 200 330 55 18 150 27/6 205 40 - - - 15 55 315 55 17 325 29/6 125 58 315 55 17 325 125 58 7250 30/6 20 55 295 55 16 225 125 58 7 250 30/6 90 60 295 55 16 225 125 58 7 250 90 60 5 400 Voorraad voorhande 30 Junie 2008: 16 225 + 7 250 + 5 400 = 28 875 2. WOEMA VIR DIE WEEK ALGEMENE GROOTBOEK VAN SPORT BEPERK HANDELSVOORRAAD Junie 1 Saldo a/b 16 000 Junie 22 Onttrekkings AJ 1 100 30 Bank KBJ 7 250 30 Koste van verkope DJ 8 800 Krediteurekontrole KJ 18 150 Koste van vekope KOJ 9 025 Koste van verkope DAJ 1 000 Handelsvoorraadtekort AJ 4 675 Verpakkingsmateriaal AJ 5 400 Saldo o/d 24 200 47 800 47 800 Julie 1 Saldo a/b 24 200 3. 1 Gevare verbonde aan die hou van te veel voorraad Diefstal Brand Voorraad verouder, vraag verander ens. 2.1 Wins per eenheid. 55 – 30 = 25 2.2 Winsopslag per eenheid BW 100 25 x KvV 1 30 x 100 1 = 83 % Glo elke dag in jouself: staan op en bestuur jou dag as ‘n vrolike, pragtige mens, want net koningsbehandeling is goed genoeg vir jou en aanvaar niks anders nie! Tips: Wiskunde – 15/9. Graad 11 en 12 BELANGRIKE DATUMS Skoolkoerantkursus: 2.3 Sal jy hierdie transaksie vir die onderneming aanbeveel? • JA/NEE • Oneties om beskadigde goedere te verkoop • Kopers moet van die defekte in kennis gestel word. ens. PERIODIEKE VOORRAAD VRAAG Op skoolvlak is daar twee voorraadstelsels ten einde rekord te hou van die hoeveelheid voorraad, naamlik die Deurlopende voorraadstelsel en die periodieke voorraadstelsel. Eersgenoemde is meer geskik vir ondernemings wat ‘n klein hoeveelheid luukse artikels verkoop, terwyl laasgenoemde meer geskik is vir die verkoop van groot volumes voorraad met ‘n relatiewe klein waarde per item. Daar word nie deurlopend boekgehou van die beweging van die voorraad nie. ‘n Fisiese voorraadopname is nodig om die Koste van Verkope te bepaal. Hierdie onderwerp is van toepassing in Graad 11, maar kan ook in Graad 12 geëksamineer word. Daar word ook probleemoplossingsvrae gestel oor die twee voorraadstelsels. BEREKENING VAN KOSTE VAN VERKOPE: FORMATE VAN GROOTBOEKREKENINGE (PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL) 18/10 Hoërskool Nelspruit Aanvangsvoorraad aan die begin van die boekjaar XXXX PLUS: Netto Aankope (Aankope min Krediteure-afslag) XXXX PLUS: Enige Aankoopkoste wat die aankoopprys sal verhoog bv. Vrag op Aankope / Skeepsvrag / Produktiewe Lone XXXX VOORRAAD BESKIKBAAR VIR VERKOPE XXXX MIN: Slotvoorraad – aan die einde van die boekjaar (XXXX) = KOSTE VAN VERKOPE XXXX Dt ALGEMENE GROOTBOEK VAN ABC HANDELAARS Kt AANKOPEREKENING 2008 2008 Feb 28 Totaal a/b 1 Feb 28 Krediteurekontrole KJ 4 Krediteurekontrole KJ 2 Onttrekkings AJ 5 Bank KBJ 3 Skenkings/Donasie AJ 6 Handelsrekening AJ 7 XXX XXX 1. Die totale aankope vir die eerste elf maande van die boekjaar word in die rekening afgebring. 2. Totale kredietaankope vir Februarie word vanaf die Krediteurejoernaal na die rekening oorgeboek. 3. Die totale kontantaankope word vanaf die Kontantbetalingsjoernaal na die rekening oorgeboek. 4. Die Krediteure-afslagrekening (terugsendings aan krediteure) word aan die einde van die boekjaar HA-HA teen die rekeninge afgesluit. 5. Onttrekkings teen kosprys deur die eienaar. 6. Donasies van voorraad teen kosprys. 7. Die aankoperekening word aan die einde van die boekjaar (saam met al die ander nominale rekeninge wat betrekking het op die berekening van die bruto wins) teen die handelsrekening afgesluit. HANDELSREKENING N/F 2008 2008 Feb 28 Aanvangsvoorraad AJ 7 Feb 28 Verkope AJ 7 Aankope AJ 7 Slotvoorraad AJ 7 Vraggeld op aankope AJ 7 Handelsrekening AJ 8 XXX XXX 8. Die bruto wins word bereken en na die Wins-en-verliesrekenig oorgeboek. AKTIWITEIT 2 (Graad 11) PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL (28 punte; 13 minute) BB-Uitrusters is ‘n kleinhandelaar, wat aan B. Ben behoort. Sy maak van die periodieke voorraadstelsel gebruik en alle items word teen ‘n winsopslag van 80% op kosprys gemerk. 1. Stel die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek van BB-Uitrusters op. Balanseer/Sluit die rekeninge af op 29 Februarie 2008. Waar van toepassing moet alle berekeninge tussen hakies getoon word, sodat deelpunte daarvoor toegeken kan word. 1.1 Aankoperekening (9) 1.2 Handelsrekening (19) Die inligting wat volg, is geneem uit die rekeningkundige rekords van BB-Uitrusters op 29 Februarie 2008: Inligting geneem uit die rekeningkundige rekords op 29 Februarie 2008 R Handelsvoorraad (1 Maart 2007) 66 000 Verkope 348 000 Aankope 199 200 Vraggeld op aankope 13 200 Vraggeld op verkope 9 600 Debiteure-afslag 20 200 Ander bedryfsuitgawes 99 600 GEEN INSKRYWINGS IS VIR DIE VOLGENDE TRANSAKSIES GEMAAK NIE: 1. Goedere aan krediteure aan die einde van die rekeningkundige tydperk teruggestuur, R10 200, is nie in die boeke aangeteken nie. Hierdie goedere is ook nie by die voorraadopname ingesluit nie. 2. B. Ben het voorraad teen kosprys R800, vir eie gebruik op 25 Februarie 2008 geneem, voordat die voorraadopname plaasgevind het. Die verkoopprys was R1 440. 3. ‘n Faktuur vir voorraad op krediet aangekoop op 26 Februarie 2008, van Tshwani Wholesalers, is nie geboekstaaf nie. Die faktuur het die kosprys as R2 520 en die afleweringskoste as R200 getoon. 4. Die fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2008 toon dat handelsvoorraad ter waarde van R73 200 voorhande was. 5. ‘n Debiteur het goedere, wat hy nie bestel het nie, op 29 Februarie 2008 met ‘n verkoopprys van R4 500 teruggestuur. Hierdie goedere is na die voorraadopname weer in voorraad opgeneem. Geen handelskorting is op die oorspronklike verkooptransaksie toegestaan nie. Die res van hierdie tips verskyn op ons webblad: www.beeld.com (kliek skool toe). Daar is drie skoliere wat by die bushalte wag – die middelste een vertel dat navorsing getoon het – een uit elke drie mense is lelik – die skolier kyk links en sê jy lyk goed; regs en weer die opmerking jy lyk goed, en besef as die navorsing reg is, is die spreker die lelike.

TIPS

SKAKEL: Elize 083 380 1800, Riana 082 852 8814, Lizelle 011 713 9147

Top-akademie met behulp van Beeld in Onderwys, Liberty Life en Learning Channel in van die vyf vakke wat nasionaal geëksamineer word

JSE/Liberty Life

Beleggingskompetisie

Gr 8-12

Navrae:

Idris 011 520 7168

Web: http://schools.jse.co.za

Skakel

011 214 7100 om

Learning Channel se

groot verskeidenheid

video’s te bestel.

rekeningkunde • rekeningkunde • rekeningkunde • rekeningkunde • rekeningkunde

AKTIWITEIT 1 Graad 12

VOORRAADSTELSELS 48 Punte - 28 Minute

J Rode, die boekhouer van Sport Bpk. het nie die Handelsvoorraadrekening voltooi nie, aangesien hy

onseker was oor die voltooiing van die rekening volgens die eerste-in-eerste- uit EIEU metode vir

kontrolering van voorraad. Die boekjaar van die onderneming eindig 30 Junie 2008.

VERLANG:

1. Voltooi die voorraadkaart. (18)

2. Bereken die waarde van die voorraad volgens die EIEU-metode op 30 Junie 2008. (3)

3. Voltooi die Handelsvoorraadrekening in die boeke van die onderneming vir die periode geëindig 1 Junie

tot 30 Junie 2008. (17)

4. Beantwoord die vrae wat volg.

INLIGTING:

Goedere word teen R65 per eenheid verkoop.

Transaksies Junie 2008:

• Op 1 Junie 2008 het Sport Bpk. 400 eenhede voorhande teen R40 per eenheid.

• 220 eenhede is op krediet aan Botha Rugby Bpk., op 10 Junie 2008, teen R65 per eenheid verkoop.

• Koop 330 eenhede op krediet van ABC Vervaardigers teen R55 per eenheid op 21 Junie 2008.

• Botha Rugby Bpk het op 23 Junie 2008 25 eenhede wat beskadig was, teruggestuur.

• Op 27 Junie word 220 eenhede kontant verkoop.

• Koop 125 eenhede op 29 Julie per tjek, R7 250.

• Op 30 Junie 2008 neem die eienaar 20 eenhede teen kosprys vir eie gebruik.

• 90 eenhede wat op 30 Junie 2008 teen R60 per eenheid aangekoop is, is verkeerdelik in die

verpakkingsmateriaalkolom van die KBJ aangeteken. Die foutiewe inskrywing moet reggestel word.

• Daar is op 30 Junie 2008, R24 200 se voorraad voorhande.

VRAE OM TE BEANTWOORD:

1. Hoekom is dit gevaarlik om te veel voorraad op die perseel te hou? Verskaf 2 redes. (4)

2 Beste Sport verkoop voorraad wat effens beskadig is teen ‘n afslag van 25 %.

Die produkte lyk goed, maar by nadere ondersoek blyk dit dat van die nate lostrek en dat die items

effens verblyk is. Sport Bpk. oorweeg dit om van die voorraad aan te koop teen R30 per eenheid en om

dit dan teen R55 per eenheid te verkoop.

2.1 Bereken die wins wat hulle per eenheid sal maak. (2)

2.2 Bereken die wins-opslag per eenheid. (4)

2.3 Sal jy hierdie transaksie vir die onderneming aanbeveel? (5)

ANTWOORD – AKTIWITEIT 1

DATUM AANGEKOOP/ VERKOOP/ Saldo

TERUGGESTUUR TERUGGESTUUR

EENHEID PRYS EENHEID PRYS EENHEID PRYS BEDRAG

1/6 400 40 16 000

10/6 220 40 180 40 7200

21/6 330 55 180 40 7200

330 55 18 150

23/6 (25) 40 205 40 8 200

330 55 18 150

27/6 205 40 - - -

15 55 315 55 17 325

29/6 125 58 315 55 17 325

125 58 7250

30/6 20 55 295 55 16 225

125 58 7 250

30/6 90 60 295 55 16 225

125 58 7 250

90 60 5 400

Voorraad voorhande 30 Junie 2008: 16 225 + 7 250 + 5 400 = 28 875

2.

WOEMA VIR DIE WEEK

ALGEMENE GROOTBOEK VAN SPORT BEPERK

HANDELSVOORRAAD

Junie 1 Saldo a/b 16 000 Junie 22 Onttrekkings AJ 1 100

30 Bank KBJ 7 250 30 Koste van verkope DJ 8 800

Krediteurekontrole KJ 18 150 Koste van vekope KOJ 9 025

Koste van verkope DAJ 1 000 Handelsvoorraadtekort AJ 4 675

Verpakkingsmateriaal AJ 5 400 Saldo o/d 24 200

47 800 47 800

Julie 1 Saldo a/b 24 200

3.

1 Gevare verbonde aan die hou van te veel voorraad

Diefstal

Brand

Voorraad verouder, vraag verander ens.

2.1 Wins per eenheid.

55 – 30 = 25

2.2 Winsopslag per eenheid

BW 100 25

x

KvV 1 30

x

100

1

= 83 %

Glo elke dag in jouself: staan op en bestuur jou dag as ‘n vrolike, pragtige mens,

want net koningsbehandeling is goed genoeg vir jou en aanvaar niks anders nie!

Tips:

Wiskunde – 15/9.

Graad 11 en 12

BELANGRIKE DATUMS

Skoolkoerantkursus:

2.3 Sal jy hierdie transaksie vir die onderneming aanbeveel?

• JA/NEE

• Oneties om beskadigde goedere te verkoop

• Kopers moet van die defekte in kennis gestel word.

ens.

PERIODIEKE VOORRAAD

VRAAG

Op skoolvlak is daar twee voorraadstelsels ten einde rekord te hou van die hoeveelheid voorraad, naamlik die

Deurlopende voorraadstelsel en die periodieke voorraadstelsel. Eersgenoemde is meer geskik vir ondernemings

wat ‘n klein hoeveelheid luukse artikels verkoop, terwyl laasgenoemde meer geskik is vir die verkoop van groot

volumes voorraad met ‘n relatiewe klein waarde per item. Daar word nie deurlopend boekgehou van die

beweging van die voorraad nie. ‘n Fisiese voorraadopname is nodig om die Koste van Verkope te bepaal.

Hierdie onderwerp is van toepassing in Graad 11, maar kan ook in Graad 12 geëksamineer word. Daar word

ook probleemoplossingsvrae gestel oor die twee voorraadstelsels.

BEREKENING VAN KOSTE VAN VERKOPE:

FORMATE VAN GROOTBOEKREKENINGE (PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL)

18/10 Hoërskool Nelspruit

Aanvangsvoorraad aan die begin van die boekjaar XXXX

PLUS: Netto Aankope (Aankope min Krediteure-afslag) XXXX

PLUS: Enige Aankoopkoste wat die aankoopprys sal verhoog

bv. Vrag op Aankope / Skeepsvrag / Produktiewe Lone XXXX

VOORRAAD BESKIKBAAR VIR VERKOPE XXXX

MIN: Slotvoorraad – aan die einde van die boekjaar (XXXX)

= KOSTE VAN VERKOPE XXXX

Dt ALGEMENE GROOTBOEK VAN ABC HANDELAARS Kt

AANKOPEREKENING

2008 2008

Feb 28 Totaal a/b 1 Feb 28 Krediteurekontrole KJ 4

Krediteurekontrole KJ 2 Onttrekkings AJ 5

Bank KBJ 3 Skenkings/Donasie AJ 6

Handelsrekening AJ 7

XXX XXX

1. Die totale aankope vir die eerste elf maande van

die boekjaar word in die rekening afgebring.

2. Totale kredietaankope vir Februarie word vanaf die

Krediteurejoernaal na die rekening oorgeboek.

3. Die totale kontantaankope word vanaf die

Kontantbetalingsjoernaal na die rekening oorgeboek.

4. Die Krediteure-afslagrekening (terugsendings aan

krediteure) word aan die einde van die boekjaar

HA-HA

teen die rekeninge afgesluit.

5. Onttrekkings teen kosprys deur die eienaar.

6. Donasies van voorraad teen kosprys.

7. Die aankoperekening word aan die einde van die

boekjaar (saam met al die ander nominale

rekeninge wat betrekking het op die berekening

van die bruto wins) teen die handelsrekening

afgesluit.

HANDELSREKENING N/F

2008 2008

Feb 28 Aanvangsvoorraad AJ 7 Feb 28 Verkope AJ 7

Aankope AJ 7 Slotvoorraad AJ 7

Vraggeld op aankope AJ 7

Handelsrekening AJ 8

XXX XXX

8. Die bruto wins word bereken en na die Wins-en-verliesrekenig oorgeboek.

AKTIWITEIT 2 (Graad 11)

PERIODIEKE VOORRAADSTELSEL (28 punte; 13 minute)

BB-Uitrusters is ‘n kleinhandelaar, wat aan B. Ben behoort. Sy maak van die periodieke voorraadstelsel

gebruik en alle items word teen ‘n winsopslag van 80% op kosprys gemerk.

1. Stel die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek van BB-Uitrusters op. Balanseer/Sluit die rekeninge

af op 29 Februarie 2008. Waar van toepassing moet alle berekeninge tussen hakies getoon word, sodat

deelpunte daarvoor toegeken kan word.

1.1 Aankoperekening (9) 1.2 Handelsrekening (19)

Die inligting wat volg, is geneem uit die rekeningkundige rekords van BB-Uitrusters op 29 Februarie 2008:

Inligting geneem uit die rekeningkundige rekords op 29 Februarie 2008

R

Handelsvoorraad (1 Maart 2007) 66 000

Verkope 348 000

Aankope 199 200

Vraggeld op aankope 13 200

Vraggeld op verkope 9 600

Debiteure-afslag 20 200

Ander bedryfsuitgawes 99 600

GEEN INSKRYWINGS IS VIR DIE VOLGENDE TRANSAKSIES GEMAAK NIE:

1. Goedere aan krediteure aan die einde van die rekeningkundige tydperk teruggestuur, R10 200, is nie in die

boeke aangeteken nie. Hierdie goedere is ook nie by die voorraadopname ingesluit nie.

2. B. Ben het voorraad teen kosprys R800, vir eie gebruik op 25 Februarie 2008 geneem, voordat die

voorraadopname plaasgevind het. Die verkoopprys was R1 440.

3. ‘n Faktuur vir voorraad op krediet aangekoop op 26 Februarie 2008, van Tshwani Wholesalers, is nie

geboekstaaf nie. Die faktuur het die kosprys as R2 520 en die afleweringskoste as R200 getoon.

4. Die fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2008 toon dat handelsvoorraad ter waarde van R73 200

voorhande was.

5. ‘n Debiteur het goedere, wat hy nie bestel het nie, op 29 Februarie 2008 met ‘n verkoopprys van

R4 500 teruggestuur. Hierdie goedere is na die voorraadopname weer in voorraad opgeneem. Geen

handelskorting is op die oorspronklike verkooptransaksie toegestaan nie.

Die res van hierdie tips verskyn op ons webblad: www.beeld.com (kliek skool toe).

Daar is drie skoliere wat by die bushalte wag – die middelste een vertel dat navorsing

getoon het – een uit elke drie mense is lelik – die skolier kyk links en sê jy lyk goed; regs en

weer die opmerking jy lyk goed, en besef as die navorsing reg is, is die spreker die lelike.

ANTWOORD – AKTIWITEIT 2

Dt ALGEMENE GROOTBOEK VAN BB UITRUSTERS

AANKOPEREKENING

Kt

2008 2008

Feb 29 Totaal/ Saldo a/d 199 200 Feb 29 Krediteurekontrole/afslag GJ 10 200

Krediteurekontrole AJ 2 520 Onttrekkings GJ 800

Handelsrekening GJ 190 720

201 720 201 720

2008

HANDELSREKENING

2008

Feb 29 Aanvangsvoorraad GJ 66 000 Feb 29 Verkope GJ 323 300

Vraggeld op aankope GJ 13 400 348 000( ) –

4 500( ) - 20 200( )

13 200( ) + 200( ) Slotvoorraad GJ 75 700

Aankope

Wins en

GJ 190 720 73 200( ) + 2500( )

Verliesrekening GJ 128 880

399 000 399 000

19

AKTIWITEIT 3

Maak gebruik van die Aktiwiteit 1 om die volgende vrae te beantwoord.

2.1 Bereken die koste van verkope. (3)

(12 Punte – 6 Minute)

2.2 Bereken die persentasie winsopslag op kosprys behaal (bereken tot een desimale punt). (4)

2.3 B. Ben is bekommerd dat haar verkope nie gunstig vergelyk met dié van haar mededinger, DD Uitrusters,

nie. B. Ben het daarin geslaag om die volgende syfers, wat in die finansiële state van DD Uitrusters vir

2004 verskyn het, te bekom: Verkope R420 000 Koste van verkope 320 000

Het B. Ben, na jou mening, rede tot kommer oor haar onderneming in vergelyking met dié van DD

Uitrusters? Verduidelik kortliks. (5)

ANTWOORD

2.1 Bereken die Koste van Verkope ANTWOORD

Verkope 323 300

Bruto wins (128 880) R194 420

Koste van verkope 194 420

OF: (66 000 + 13 400 + 190 720 - 75 700) = R194 420

3

2.2 Bereken die persentasie winsopslag behaal ANTWOORD

128 880

X

Die Graad 12 leerder moet ook voorraadkaarte voltooi volgens Eerste-in-eerste-uit voorraad waardering of

deur gebruik te maak van die Geweegde-gemiddelde-voorraad waardering.

100

194 420 1

= 66,29% 66,3%

4

2.3 Het B. Ben rede tot kommer oor haar onderneming in vergelyking met die van DD Uitrusters

OPINIE:

• Sy het nie rede tot kommer nie

VERDUIDELIKING:

• Verkope is minder, maar die bruto wins is hoer

• Die verhoging van die winsopslagpersentasie was tot haar voordeel 5

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!