04.05.2013 Views

Nuusbrief 2/2013 21-25 Jan 2013 - Laerskool Louis Leipoldt

Nuusbrief 2/2013 21-25 Jan 2013 - Laerskool Louis Leipoldt

Nuusbrief 2/2013 21-25 Jan 2013 - Laerskool Louis Leipoldt

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BELANGRIKE DATUMS:

23 Januarie: Individuele foto’s & Boetie/sussie foto’s

PROGRAM VAN DIE WEEK:

Ma 21 Januarie Atletiek: Huissport

Landloop: Oefening te H/s Centurion 16:30

Di 22 Januarie Atletiek: Tuisbyeenkoms

Landloop: Oefening te H/s Centurion 16:30

Laerskool Louis Leipoldt

NUUSBRIEF 2/2013

21 – 25 Januarie 2013

Tel no: 012-6645798/9 Faks no: 012-6642155

Epos: admin@louisleipoldt.co.za

Finansies: finansies@louisleipoldt.co.za

Die mens wat God wil ken, moet aan Hom tyd gee.

AW Tozer

Wo 23 Januarie Foto’s: Individuele foto’s & boetie/sussie foto’s (sien toestemmingsbriefie vir boetie/sussie foto’s)

Atletiek: Oefening (Sien program) Geen oefening vir juniors

Landloop: Oefening te H/s Centurion 16:30

Do 24 Januarie Atletiek: Tuisbyeenkoms

Landloop: Geen oefening

Vr 25 Januarie

Ma 28 Januarie Atletiek: Oefening (sien program)

BAIE GELUK MET MOOI PRESTASIES: (Vormpies en Medaljes wat uitgedeel moet word na Me A v Rensburg – Maandae voor saalopening

MUSIEK: Thorjean v Staden- slaag Unisa musiekeksamen Gr 2 met eervolle vermelding (klavier en teorie).

SLAMPAMPERDRAMA:

Dramaklasse begin weer in Februarie.

REDEVOERING:

Gr 4-7 deelname aan die ATKV se redenaarskompetisie is nie meer verpligtend nie. Leerders neem nou vrywillig deel. Uitdunne sal plaasvind om te

bepaal wie gaan deelneem aan die Interne Redenaars.

Gr 1-4: Klaspraatjie is verpligtend maar leerders kan kies tussen keuse A en B.

Temas:

Gr1-3 = Familie, Eet, Speelgoed

Gr4-5 = Omgewing, Praat, Ryk

Gr6-7 = Geld, Skryf, Dakke

Leerders wat graag ‘n ATKV toespraak wil uitwerk moet seker maak dat hulle ‘n inligtingstuk by Me Snyman gaan haal.

REVUE – GRONDSLAGFASE:

Oudisies: Karakter-rolle Gr 4-7. Donderdag 24 Januarie. Eerste en tweede pouse in die saal.

LEIPIE OMGEE:

Ouers en selgroepe wat ‘n verskil wil maak in die Leipies lewens en gemeenskap, besoek gerus ons webwerf www.leipieomgee.co.za of sms

Me du Preez by 082 414 6998.

JUNIORKOOR:

Die eerste oefening is op Woensdag 23 Januarie in Me Coetzee se klas. Oefentye = Gr 2&3 vanaf 13:30-14:40, Gr 4 = 13:40-14:40. Almal moet asb

teenwoordig wees en stiptelik opdaag. Lyste van die leerders wat oudisie geslaag het, is steeds by Me Botha se klas opgeplak.

WOEMA WURM LEESKLUB:

Gr 2&3 wagklasleerders. Mammas/pappas of oumas wat van 13:00-13:30 op Dinsdae en Donderdae met klein lekkerlees groepie kan help, kontak asb

Me v Rensburg by die skool of Me Zelda Skea by 082 838 2688.

VOORTREKKERS: (Opening vir die jaar verskuif na 28 Januarie)

Alle Voortrekkers en voornemende nuwe lede. Vrugtefees: 28 Januarie om 17:00 by die Voortrekkersaal, Gloverlaan, Lyttelton. Ouers welkom. 18:00

ouerinligting.

NUUSBRIEF:

Onthou asb om na www.louisleipoldt.co.za te gaan om te registreer om die weeklikse nuusbrief elektronies te ontvang.

GESINSNAWEEK:

Daar is nog 15 plekke beskikbaar. Ons sal graag wil hê ons nuwe ouers moet kom saam kuier sodat ons u ook beter kan leer ken. U kan by

Mnr R Venter bespreek. Dit gaan ‘n heerlike naweek wees, en kos R650 per gesin vir die hele naweek. Moet dit nie misloop nie. Indien u alreeds deel

van die naweek is, BAIE DANKIE!

FOTO’S:

Alle leerders en personeel word op 23 Januarie afgeneem vir rekords van die skool. Dit is nie verpligtend om te koop nie. Ouers ontvang sakkie en

klein foto om eers te besigtig. Vir boetie/sussie foto’s moet ouers toestemmingsbriefie invul, maar is ook nie verpligtend nie – u kan eers besigtig.

Leierfoto word ook 23 Januarie geneem.

Hiermee gee ek _______________________________ ouer van ______________________________ in Gr _____ toestemming dat my kinders

_____________________________________________________________ (name/graad/klas) afgeneem word. Ek verstaan ek is nie verplig om foto

te koop nie.

REVUE E DVD’S EN CDD’S:

Daar is nog DVD’s en CD’s wat nie affgehaal

is nie. Indien

u verledee

jaar vir u DVD/ /CD betaal het, en nog nie ontvvang

het nie, ko om haal asb af bby

die

skool.

KUNSK KLASSE:

Kunskla asse sal weer soos

in die verlede

op Woensda ag en Vrydag vaan

14:00-15:00 aangebied word d. Dit sal plaasvvind

in Me v As s (K74) se klas.

Indien u belangstel, vooltooi

as die skeurstrokie

en stu uur voor/op 25 JJanuarie

terug na n Me v As.

Naam: _____________ ___________________________

in Gr _____ ___ stel belang in kunsklasse oop

Woensdae/V Vrydae.

HANDT TEKENING: OUUER

ADD/ADHD:

Ouers word w uitgenooi oom

‘n praatjie deur

Dr Shbeer Jeeva, J ADD/ADDHD

spesialis by y te woon by Ire ene Primary. Drr

Jeeva is in SA A gebore, het sy studies

by die Mediese M Skool iin

Ierland voltoooi

en het daarna a na Kanada verrhuis

waar hy in n Psigiatrie gesp pesialiseer het. Hier het hy as ADHD spesialiss

vir

25 jaar gewerk. Hy heet,

sedert sy teruugkeer

na SA in n 2005, homself f daarop toegelê ê om ouers en gemeenskappe g

iin

te lig oor ADH HD. Dr Jeeva oontvang

gereeld d uitnodigings omm

op TV/radio tte

praat, o.a Car rte Blance, Talkk

with Nolene, Bonitas B Houseca all en Radio 7022.

Kom luister

gerus by Irrene

Primary opp

Donderdag 7 Februarie F vanaff

18:30-20:30.

ATLET TIEK:

OEFEN NTYE : MAANDDAG

TYE

14:00 – 14:40

14:40 – 15:20

MIDDELAFSTANDE

: 14: 00 – 15:00

TYE

14:30 – 15:10

15:10 – 15:50

15:50 – 16:30

OEFEN NTYE: DINSDAAG

TYE

14:00 – 14:40

14:40 – 15:20

MIDDELAFSTANDE

: 14: 00 – 15:00

TYE

14:50 – 15:20

15:20 – 15:50

15:50 – 16:20

OEFEN NTYE: WOENSSDAG

TYE

14:00 – 15:00

15:00 – 16:00

OEFEN NTYE: DONDERDAG

TYE

14:00 – 14:40

14:40 – 15:20

MIDDELAFSTANDE

: 14:00 – 15:00

TYE

14:50 – 15:20

15:20 – 15:50

15:50 – 16:20

Baie da ankie

T N BENADE

HOOF

HEKKIES

0/10 & 0/11

0/12 & 0/13

VERSPRING

0/10

0/11

0/12 & 0/13

HEKKIES

0/10 & 0/11

0/12 & 0/13

VERSPRING

0/10

0/11

0/12 & 0/13

DISKUS

0/12

0/13

HEKKIES

0/10 & 0/11

0/12 & 0/13

VERSPRING

0/10

0/11

0/12 & 0/13

NAE ELLOPE

0/12 2 & 0/13

0/10 0 & 0/11

GEWIGSTOOT

0/1 11

0/12 & 0/13

0/1 10

NAE ELLOPE

0/12 2 & 0/13

0/10 0 & 0/11

GEWIGSTOOT

0/1 11

0/12 & 0/13

0/1 10

SPIE ESGOOI

0/13 3

0/12 2

NAE ELLOPE

0/12 2 & 0/13

0/10 0 & 0/11

GEWIGSTOOT

0/1 11

0/12 & 0/13

0/1 10

KONTAKNO OMMER

HOOGSP PRING

0/12 & 0/ /13

0/10

0/11

HOOGSP PRING

0/12 & 0/ /13

0/10

0/11

HOOGSP PRING

0/12 & 0/ /13

0/10

0/11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!