04.05.2013 Views

Voorbereide toespraak - DSJ

Voorbereide toespraak - DSJ

Voorbereide toespraak - DSJ

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GRAAD 11 TERMYNBEPLANNING TERMYN 1 2013

Termyn 2:

1. Mondeling:

TEMA: TIENERS

• Voorbereide toespraak (Keuse van leerlinge)

• Boekverslag

• Onvoorbereide toespraak

• Luistertoets

2. Leesbegrip

• Tema: Tieners (werkboek)

• Koerantberig

• Artikel

3. Taal

• Spelreëls

• Punktuasie

• Voegwoorde

• Direkte en Indirekte Rede

• Voornaamwoorde

• Negatief

• Sinonieme en antonieme

• Selfstandige en byvoeglike naamwoorde

• Woordeskat temas

4. Prosa

Breek – Barry Hough & Liz Meiring ± Hoofstuk 9

• Kontekstuele vrae

• Agtergrond

• Karakterisering

• Klimaks

• Spanning

• Tyd

1

• Ruimte

5. Poësie

• Innerlike en uiterlike bou van ‘n gedig

• Stylfigure wat van toepassing is op onderstaande gedigte

• Ons wag – Antjie Krog

• Brief – Ferrel Abrahams

• Ma – Antjie Krog

• Toe jy kind was – N.P. van Wyk Louw

6. Stelwerk

• Verhalende opstel (Prosessskryf)

• Brief aan die pers (Prosesskryf)

• Opsommings ± 4

7. Toetse

2 Termyn toetse:

• Toets 1: Begrip en Taal

• Taal 2: Opstel Verhalend

• Korter klastoetse Taal – Prosa – Stelwerk – Woordeskat en Leesbegrippe

Termyn 2: Graad 11

1. Mondeling:

• Voorbereide toespraak

• Debat

• Rolspeel

• Lees voorbereid

• Lees onvoorbereid

2. Leesbegrip

Tema: Diere (werksboek)

TEMA: DIERE

2

3. Taal: Diere (werksblad)

• Woordeskat

• Herhaling van termyn 1

• Woordstrukture – woordeskat

• Verlede deelwoorde

• Aktief en Passief

• Woordorde

• Persoonlike Voornaamwoorde

4. Prosa: Breek ± Hoofstuk 10 - 14

• Beantwoording van kontekstuele vrae

• Milieu

• Karakterisering

• Ironie

• Uitwerk van langvrae begin

5. Poësie

5. Last Grave at Zimbaza – F. Olivier

6. In Memoriam: Strooi – M. Joubert

7. Rooikappie – P. de Vos

8. Leeu in die dieretuin – S.J. Pretorius

6. Stelwerk

1. Advertensie

2. E-pos

3. Facebook – profiel

4. Brief aan die pers

7. Toetse

1 Termyn toets

*Prosa: Breek

*Klastoetse: Taal

Begrip

3

TERMYN 3

Stelwerk

Letterkunde

1. Mondelings

• Bespreek dele uit Breek

• Verduidelik gedigte

• Voorbereid praat

• Onvoorbereid praat

TEMA: MENSE EN VERHOUDINGS

2. Leesbegrip – Mense en hulle verhoudings

± 3 tekste

3. Taal

Werksblaaie: Meervoude

• Hersien woorsoorte

• Woordorde

• Hersien sinstrukture

• Homonieme

• Homofone

4. Prosa Breek – Barry Hough & Liz Meiring: Hoofstuk 15 - 20

• Kontekstuele Vrae

• Lang vrae (Karakter, milieu – beïnvloed verloop van verhaal – tema)

5. Poësie

9. Selfportret – L Malan

10. Loop en Val – L Esterhuizen

6. Stelwerk

Bedankingsbrief

Dagboekinskrywing

4

Vriendskaplike brief

Toetse:

1 termyn toets

Taal – alle aspekte en Begripstoets

Klastoetse: Taal, begrip, letterkunde

Termyn 4 – Bewaar die aarde

1. Mondeling: • Informele klas en groepsbesprekings

Gedigte (groep mondeling)

Breek (greep mondeling)

2. Leesbegrip: • Tema: Bewaar die aarde

• Hersiening van begripstoetse

3. Taal: • Hersiening van alle aspekte van Taal met die oog op

die eksamen

• Woordeskat

Prosa:

• Hersiening van Breek

• Uitwerk van vrae: Milieu

Tema

Simboliek

Ironie

Slot

Begin met kortverhale vir Graad 12

Poësie: Hersiening van al die gedigte

Onvoorbereide gedigte oefen

Stelwerk: Hersien alle formate

Voorbereiding van opstelle

Eksamen: Vraestel I:

• Begrip

• Opsomming

• Taal

• Gedigte / Voorbereid en Onvoorbereid

• Kommunikatiewe Taal [Totaal 100]

5

Vraestel II:

Prosa:60

Transaksionele skryfwerk 40 [Totaal 100]

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!