04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

554

DIE MODERNE ONGELOOF DIE MODERNE TEOLOCIE

was nie, en wat tog verLlaar het dat hierdie verwaande

Óoo"rrri",r, 'n Erooi ontdekker is. Hoewel die dood hom

.oo"die *"gg"ÀL het, is sy *etk baie kragtig voortgesit'

Tvcho- BtuËó *ut die middel om sy roem tot in die

,ráord" uit te brei; en daardie ster van DenemarLe en

Oostenryk "het het nouliks ondergegaan, of -die suide van

É,rrop. in Galileo die lig van-di-e moderne wetenskap

sien verrys. Die toestand het werkliL te erg geword. \ie

alleen onder die IeLe het die aanhangers van hierdie

.r.r*" leer iaarliks vermeerder nie, maar selfs onder

Lerkmarrne is daar gepraat van die son as stilstaande, en

""" ai" aarde as ieis'wat draai. lets moes gedoen word,

"n dit moes iets deurtastend wees, want die godsdiens

was in Eevaar. Dit was 'n goddelose nuwigheid, 'n

vreemde Éer, in stryd met die Skrif, aangesien Josya g-esê

het: ,Son, staan stii'; dit was in stryd met die ke"lcvaders

*ut g""rr-g"tuienis afgelê het oor die draai van die aarde

nie; in lt.vd met die LerL wat ,altyd' orals en

eendragtigliL' geglo het dat die son draai. Dit wa-s-jammcr

dat Cóeini""-. ál dood \Mas, maax as hv moontlik al die

shaf oïtvang het vir sy godslastering,- sy volgeling,

Galileo, *u, t og in die lewe en het in ltalig Eewoon, net

binne bereik lr.i di" heilige regbank. Laat die LerL van

hom 'n -Ett

voorbeeld maak. die Lerk het dit -ged-oe4'

Galileo is deur die Inkwisisie gevang, maande lank

E1á"rt"l en toe beveel om op straf van-die dood op die

Ëra.rdstapel sy he-eltergende -1"e.

af te sweer. Die

;;;i;;; *ytg""t het táuggedeins vir die brandstapel,

en tot "., vá.t* di" son het hy di" waarheid ontken -in

R;-"- * ai" laaste dag ',r.r, ó55. Met sy hattd op die

Bybel, Ër, op sy knieë, -het hy ges*eer, ,Díe aarde staon

Jít: Mr"t'""í to" hy op.tuu,i stamp hv op die gtottd

met woede, en met ottderdtuLt" toorn mompel hy: ,h'n

dit be*"eg nog.' En so het dtt bewe"g, soos dit ook

rÍtyJ g"do;t, hËt, t".r spyte van Josua en die Bvbel, ten

spyte van die kerL.taders en die priesters' Hn die

l

wetenskap het ongetemd sy weg gegaan soos van ouds

af; en hoewel daar in hierdie dae *ee" Protestante wat

hulleself teoloë noem, na vore Lom in Duitsland en

terwille van Josua vir Copernicus afsweer, sal geerl

intelligente Christen hom steur aan hierdie spinneraLle

in die kerL nie. Die mense sê eenroo.rdig, En dit

beweeg nogl

,,Maar wat is nou die doel van hietdie verhaal wat

eL u gegee het? Om u mee te deel dat Copernicus feitliL

die vader van die moderne neiging is; want sedert sy

wonderlile ontdekking het alle oue en middeleeuse

opvattings, skriftuurlik sowel as onslriftuurlik, omtrent

aarde en hemel en die orde in die heelal en omtrent die

werksaamhede van God, wel stadig, as gevolg van die

harde uithouvermoë van bygelooÍ en onLunde en te midde

van veel stryd as gevolg van die onversoenliLe teenstand

van die Lerk en sy dienaars, maar noEtans seLer en

onherroeplik verander. En verder, o* ,r aan te toon dat

daar geen Lrag is op aarde wat aan die waarheid, as

dit eenmaal aan die Iig gebring is, weerstand Lan bied

nie * niks sal daarteen iets uitrig nie, geen gesLreeu oÍ

publieLe ve.oordeling, geen vloek van die kerk en geen

brandstapel nie. Selfs as sy getuie deu, vrees mag

oorrompel word bly die waarheid nogtans volhard op

sy weg: dit beweeg nog."

Dan weer in 'n preek oor die hemelvaart:

,,Ek sal nie te veel klem Ie op die moeilikheid wat

die natuurwetenskap opper ten opsigte van die draai

van die aarde nie, hoewel die vraag nie onvanpas is nie

o[ die hemel van hee"liLheid net ret bokant die Olyfberg

was. EL heg meer waarde aan die waag of ons ons nie

die .aaL moet voorstel soos dit uitgedr.rl word in een

van ons lied"." nie: ,Hy het opgevaar bokant die sterre';

want oor so 'n opvattittg kan-die astronomie wat die

onmeetlike afstandà ..r*r, ái" ,i""."h"-"I Len, en homself

ve"loo, in die oneindigheid van die sonnebane,

'n glimlag

Jf5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!