Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
DIE MODERNE ONGELOOF DIE MODERNE TEOLOGIE

552 Jf,J

die modert e teologie. Die eerste wat eL wil noem is

Zaalberg. Etlike lare lank het sy sLitterende welspteLendheid

hom die eerste plel besorg onder die predilers van

die moderne teologie. Van sy preekbundel waaruit ek

aanhaal, sê die WestminsÍer Review dat dit is .,'r,

bundel wat besonder belangweLkend is. In deeglilheid

en in die daadwetLliLe worsteling met die probleme wat

aangepak word, munt hierdie toesprake uit selfs bo die

van Colani en Schwarz, en dit is vol van gedeeltes van

welsprekendheid en krag. Dit sou moeilik wees om 'n

groter wetrdaad te bewys aan jonge godsdiensleraars en

navorsende studente van die teologie ês om 'n Engelse

vertaling te maak van hierdie preLe wat so besonder

openhartig is, en nogtans so absoluut godsdienstig."

In die eerste preek van die bundel lees ons:

,,Die moderne neiging is die produL van die moderne

tyd. As gevolg van die reuse vooruitgang in die

ontwilkeling van die wetenslap en besLawing vind ons

dat veral sedert die Iaaste gedeelte van die vorige eeu

by die d"nLetrd" gedeelte van die Christendom die LIooÍ

tussen die Bybelse wêreldbeskouing en dié van die

moderne tyd steeds wyet wotd. Die plat aarde van die

Bybel moes wyL voor die aardbol van die moderne

wetenskap; die verhaal van die slepping in Génesis moes

wyL voor die ontdeklcings van hulle wat die boesem vart

die aarde deursoek het, waar die almagtige Skepper met

sy eie vinger in mergel en koolformasies, in versteende

diere en plante, 'n heeltemal ander verslag geskryf het

van die skepping van die aarde as dié waarvan die outeur

van Génesis geweet het. Waar, aangesien die magtige

teleskoop van die astronomie nou die oog laat Lyk na 'n

uitgebreide hemel van 'n eindelose wêreld vên sonne en

sterre, en trosse van sterre Iaat vind in newelvleLke, en

sonnestelsels in Lolletiies È waar *as die hernelse tent

van díe ou h.oning van díe hemelT Maar waar is ook

nou Israel se woning van die afgestorwenes, daardie

l,l

l l

I

Sheol tn die diepte van díe aarde? Waar is die vuur

van die poel van die hel? En waar, nadat dit verdwyn

het, is Satan en sy geeste van die afgrond? En waar is

so veel, so baie ande" dinge, wat daar geleef het in die

verbeelding vatt die ou Oosterlinge met hul beskouing

van die natuur en die wêreld wat so geheel anders was?

Maar genoeg. f)ie hele beskouing van Israel omtrent

God en die wêreld was natuurlikerwys verbittd met die

opvatting van die sigbare wat toe gangbaar wês. Die

hele teologie van die Bybel is die produk van die

Oosterse gedagte en gevoel, 'n gebou wat opgetreL wes

op 'n fondament wat noodwendig moes wegsink in die

niet by die lig van die moderne wetenskap."

In 'n tweede preel, oor die tels ,,Soos 'n hert wat

smag-na-waterstrome," begin hy sol ,,Drie eeue gelede

was dit die algemene gelooÍ dat die son om die wêreld

gedraai het. Honderde van jare voor Christus het sekere

'n

-ïvysgere van die slool van Pythagoras al gedinl aan

beweging van die aarde. Aristarchus van Samos het

selÍs deur 'n Eissing op die waarheid afgeLom, maar dit

het nog slegs gebly by gissings. Die aanduidings is

vergeet geword, en dit was slegs nadat die hele waarheid

aan die lig gebring was, dat die prysenswaardige boek

van Aristarchus weer aÍgehaal is van die .aLke van

vergetelheid. Die eer van die ontdekking dat die aarde

om die son draai, is toegeLen aan Copernicus, di"

landgenoot en tydgenoot vÀn Luther; en L Lun .r di"

verbasing voorstel waarmee die mense die nuwe stelsel

begroet het. Kranlsinnigheid, het die een dit genoe-;

Godslastering, 'n ander. Die groot massas het Lwaad

geword, of hulle het hulself lr"tt.uL sove"l as moontlik

ten koste van die belagliLe bewering dat ons - op n

draaiende aarde woon. ,Di" ,on g.rt op, en die son

gaan orrde., "r, hy hyg na die pl"L ittt hy opgaa.t" D-iu

;'; il;" r'"ï àit" '""a. -el.ál "" ltt Ë Li.'d Lo" -dit

sián. i.t,rss"r, *u, ár;; &d;;; wat nie mee" Littdets

Y-AndÍew Murray II