Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
550

DIE MODERNE ONGELOOF

noodsaaLltLheid beperl word nie, in wie se persoonlile

wil ons meer glo as julle.

Dit is nèg atelisme, nèg deïsme, nèg panteïsme. Wat

is dit dan? Om vir die nuwe teologie 'n naam te vind

wat parallel Ioop met die bostaande, is mallilc, maar dit

is nie van veel nut nie; om byvoorbeeld vir u te sê dat

geesteliLe teïsme die beste titel is vir die absolute

godsdiens sou u maar min Lon leer.

Laat ons probeer om nader kennis te maak, Laat ons

in hierdie poging die leiding volg van 'n beginsel wat

geldig is in elke afdeling van die gedagtewêreld. Otts

weet almal dat elke stelsel, van wetenskap of van

godsdiens, van waarheid of dwaling, sy lewenskrag te

danlce het aan een oÍ ander wortelgedagte waarvan die

stam en die takke hul bestaan en voeding ontvang. As

daardie sentrale beginsel eers ontdel( is, dan het u die

sleutel wat u toegang verleen na al die afdelings van

die hele gebou; wat eers gelyk het soos n gebrole reeks

van onsamehangende waarhede, word

'n aaneen-

gesLaLelde geheel. U L"y toegang na die hoogte vanwaar

u die geheel Lan oorsien en in staat kan wees om die

ware La.al.ter daarvan te beoordeel, asook sy Lrag en sy

swakheid. U is in die posisie om te verstaan wat die

behoeftes is van die tyd waaraan dit sy bestaan te danke

het, en wat die behoeftes is van die mens, wat dit voorgee

om te vervul. U kan die neigings daarvan beoordeel, en

die resultate wat noodwendig opgeslote Iê in sy begin,

en wasrtoe dit moet voer, Iê voor u oop.

Die beginsel moet natuurlil in harmonie wees met

die belydenis wat afgelê word, en die doel waarne

gestreef word. A[Lomstig van ChristeliLe geboorte, me_t

die trots op die Christelike naam en met die aanspraal<

op die erfreg op alles wat vatr werLliLe waarde is onder

die skatte wat die Christendom vergader het, gee die

moderne teologie voor dat h,tlle 'n beginsel gevind -het,

nie een waarvolgens 'n nuwe godsdietts moet opgebou

DIE MODERNE TEOLOGIE

551

word nie, of waatop nuwe waarhede moet ontwikkel word

nie, maar waa.de,r" die ou Christendom moet bevry

word van alles wat onseLer en onwaar is, en waardeur

dit op 'n hegter grond.lag moet geplaas wo"d, in die

besit van alles wat werklik ewig en GoddeliL is.

In baie stelsels is dit slegs na sware studie of na

die werL van 'n lang tyd dat die lewensbeginsel duidelik

na vore gebring word. Die moderne teologie bied ons

hier gee.r moeilikheid nie; dit kondig orals aan vanwaaÍ

dit sy oorsprong ontleen. EL *as self verwondór om

te sien hoe dat 'n mens in filosofiese stelsels en teologiese

hatrdboeLe, in die meeg wetensLapliLe argumente, in die

mees sentimentele preLe, in offisiële, sinodale dokumente

en in die mees populêre en beLende koerante orals die

een woord teëkom as die uitdrukking van dít wat die

Iewe.tsgedagte is van die hele stelsel - daardie woord

is ,,Die moderne wêreldbeskouing." Die Engelse vertaling

daarrran, ,,The Modern View of the lJniverse," is

ongel,rLkig nie so tekenend as die Hollandse of Duitse

uitdrulcking nie. Dit sluit in sowel wat ons noem die

stelsel van die heelal, ons opvattinE van die son- en

planetestelsel in hul verslillende verhoudings, asool{

daardie meer praltiese en alge*ene opvattinE wat ons

het omtrent die wêreld .ondom ons, en van die wette

waarde.rr dit beheers word. Dit is wat soms genoem

word ons kosmologiese beskouing - ,,daardie algemene

voorstelling o[ ittdr.tk van die totaliteit van dinge, die

sigbare so*el as die onsigbare, wat elle mens met hom

oÀdtu, en wat dikwels meer hoogd.awend van gespreel

word wa.rrreer die woord in sy wyer betelenis gebruil

word, as die teorie van die heelal." Laasgenoemde term

is moontlik die beste uitdrukking om te gebruil, altyd

in sv wvdste betekenis.

'r,

P.ur uittreksels uit verskillende slryrvers sal die

beste die sentrale posisie kan verduidelik wat die moderne

teorie van die heelal inneem in die godsdiensstelsel van