04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4o4

DIE MODffiNE ONGELOOF

waa"ra dit opgehou het om vordering te maal; daa" was 'n nuwe slool

aan die oplom, waardeu" dit in die sLad,t*.e gestel is.

,,Hierdte nuwe slool was dié van Leiden. Die hoofprolessor in die

teologie aan daardie universiteit, dr, Scholten, 'n mên van helde"e verstand

en groot skerpsinnigheid, het omstreeks die jaa" r85o 'n we.L in twee

dele geskryf ord.r die titel:,Die Leer van die H"rvomde KerL in sy

G"ondbeginsels Bes[ou.' Hierdie boel het 'n groot afset gehad. Binne 'n

paar jaar het dit deur drie uitgawes gegaan. Dit het 'n duidelike invloed

uitgeoefen op die gees van die studente en die iong predilante van die

Le.L. Dit het die hele stelsel van die Groningenslool omvergewerp

en die dóbelsinnigheid van sy halfverstandelile en hallslsiftuurlike

standpunt, asook die onhoudbaarheid van sy Arianisme aan die Laal

gestel. Die sLrywer het voorgegee dat hy 'n egte Kalvinis is, Hy het

dan oo]< die een lant van die Kalvinisme sterk voorgestaan, ve"al die

Iee" van die predestinasie, maar hy het dit egter uitgelê en ontwiklel op

so 'n 'n

eienaardige manier dat dit uitloop op stelsel van absolute

determínisne, wat die vrye wil van die mens geheel en al uitsla[el, en

daarmee ool sy verantwoordelilheid, sy gebedsvermoë, ens. Met hierdie

stelsel wat meer filosofies as teologies was, is 'n hele aantal meningg

verbind wat allesbehalwe Kalvinisties was. Daar is 'n ske.pe sleidslyn

getrek tussen Gods Woord en die SË"iJ. Verskillende gedeeltes van

Iaasgetoemde is verwerp, maar later weer toegelaat, Die evangelieverhaal

van die wondeóaarlile geboorte van die Here, byvoorbeeld, is veme.p.

Die Godheid van Christus is nie 'n onmisbare bestanddeel in dr. Scholten

se stelsel nie. Tog het hy nog 'n tydlanl vasgehor aan die leer van

die liggaamlike opstanding van die Here; maar dit is twylelagtig of hy

dit nou nog doen. In 'n onlangs gepublisee.de werk het hy die egtheid

van die Evang"lie van Johannes bestry. As .[ my nie vergis nie, dan

sien dr, Scholten in die Slrif niks meer nie as die literatuur van die

Joodse volL en van die eerste Christene nie. Sy ;onger lollegas, p.ofessor

Kuenen en p.ofesso" Rauwenhof, is geesverwante van hom en gaan selfs

re"l re.d.r as hy. Sy kollega, professo, Prins, wat net so oud is as

hy, bly in die sLemerlig tussen die ortodoksie en die neologie, en hy is

te swal o* die oo*loeiende stroom van hierdie magtige bewegings te

beteuel,

,,Maa. hoe invloedryl die L.iden-sLool ooL *as, en tot 'n selere

mate nog is, dit word nou in die sLadu*,.. sestel deur die Empiriese

skool wat omlrent tien ;aar gelede ontstaan hei ". b.L".d i" onde, die

DrE MODERNE TEOLOGTE

4o5

naam van die modeme teologie, Die hoofleier daarvan is die besonder

talentvolle dr. Opzoome., professor in die morele lilosofie aan die

lJniversiteit van Utrecht. Sy party sou Lan Eenoem wo"d die

Utrecht-sl(ool, was dit nie dat die drie teologiese professore van daardie

universiteit, dr. Ter Haar, dr. D. Doede" en dr. Van Oosterzee, teen sy

stelsel gelant is nie. Omdat die onderrig van hierdi. geestelikee in

ooreenstemming is met die fundamentele leerstukle ran die Le"LliLe

belydenis, beskou die ortodoLse party vir Utrecht as lrul universiteit,

Ongelu[kig egter maak die wet dtt vir die jongmanne verpligtend on die

Iesings van die p.ofessor rar morele filosofie Eedurende die eerste twee

jaar van hul universiteitsloopbaar by te woon, voordat hulle toegelaat kan

wo.d tot die studie van die teologie; met die gevolg dat die teologiese

prolessore feitlik hul studente uit die hande van professor Opzoomer Lry,

Dit is nie nodig om dr, Opzoomer se stelsel te karakteriseer nie. Dit ir

slegs nodig om te sê dat hy in een van sy boeLe ve.Llaar het dat ,die

'n

Evangelie byenes is vol van fabels.' Die bonatuurlike het volgens sy

mening geen bestaan nie, oÍ, as dit bestaan, dan moet dit nog eers

geopenbaar word soos dit nog nie tevore geopenbaar is nie. So iets soos

wonders is natuurlik heeltemal buite die Lwessie. Dr. Opzoomer het nog

nie sover gegaan as om defrnitiel te sê dat daar geen persoonlile God

bestaan nie, -aa. dit is onmoontlil om te verstaan hoe dat eo'n Wese

'n plel kan vind in sy stelsel, wat uitloop op onbewimpelde panteïsme.

Die leit dat so 'n professor ÍeitliL die ingang en die onàe.ste ""rdi"pi.g

van die universiteit beklee (dr. Da costa het Jit gewoonrirr die Dardaneres

genoem), sal nog des te meer skadelik in*erL op die ke.k, aangesien hy

b.gaafd is met_ die buitengewone 'n

talent om sy gedagtes op .a.treLlilre

manier vir sy hoo.ders voor te stel. Vi" lorg-^.." wat onervêre i9, ir

sy welsprekendheid byna onweerstaanbaa.. Baie ortodokse huisgesinne

het, helaas, al,die treurige gevolge ondervind va. sy beLo.ende mag oor

hul serrs wat hulle gehoop het om eerd.g di" "uu.g"li" te hoor verLondiE,

Ek sal net wys op een van daardie org"rrr.kg" rJo"b""ld" wat meer ag

enige ander geval di. aardag ,an di" prbli"L- getreL het, as gevolg van

die besonde" onberispelike Laralter "- di" ,iltuu.de talente va, die

betrolrle iongman. EL bedoel die w.lbekerde e, b.roemde d". pi."sor,

vooÀeen predikant van die Walloonl,erk in Rotterdam, en Lollega van

dr. Reville. Sy

:y T,:ii,

ouers *as lede van die -"", ."ro"i ub"lu

htndel"klas van Amsterdam, en was van die vooraanstaandes *d.. di"

gesiene ortodoLse lamilies van ons hoolstad. Groot vemagtings is

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!