Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
402

DIE MODERNE ONGELOOF

lwyfel in, dieselÍde mate as die panteïsme die weg geb.an

het vir die algehele ontkenning van Gods bestaan. Die

vrug van die een stelsel sowel as van die ander was

ATEÏSME.''

AANTEKENING

By wyse van verllaring van die ietwat sliieliLe slot mag ef net sê

dat e[ nog 'n paar verdere gedagtes aangeteken het wat e[ so in die

spreel sou ontwiklel, om te dien as 'n afronding van die geheel. Maar

omdat dit reeds laat was, was eL verhinder om hulle voor te dra, en ek

het dit nie nodig geag om hulle hier by te voeg nie. Die lesing word

veelal net so uitgegee soos dit getewer is, met die uitsondering van 'n

paar sinne wat eL ingevoeg het waar eL van mening was dat my

bedoeling duideliler Lon gemaak word.

I

Aangesien

AANHANGSEL

'n mate van lennis omtrent dre historiese posisie van die

stool van diu mode"re teologie en ty "."ho.ditg tot dié wat daaraan

voo.afgegaan het, van belang is om ong in staat te stel om sy ware

'n 'n

karalter te verstaan, voeg eL nog hietby aathalitg uit artilel in die

Contemporary Reuieu van Maart 186ó ond.r die titel: ,,Die Vryste KerL

'n

in die Christendom, derr predikant ra. d^t.di" Lerk." Daaruit, asool

uit die verdere aantelening van dr, Dorter, meen ek sal my lesers

genoegsame inligting oo" hierdie punt verky.

,,Die Universiteit van Groningen het so vroeg as die laar 1856 reeds

die l"idirg g"g"", Sommige van sy p.ofessore en studente wat opgelei

was onder die invloed ve"al oan die uitstaande Platoniese ftlosoof,

'n

prolessor Van Heusden in Utrecht, lret begin om nuwe opvatting van

die leerstellings van die evangelie voor te staan en dit wêreldLundig te

'n

maaL in veelgelese maandblad met die naam van Woarheid en Ltefde.

Hul teologie was gelenme"L deur wamte, geesdril en lewendighèid van

gevoel, wat baie gunstig afgesteek het by die lewensloosheid wat so

Larakteristiek was van baie van die ortodokse prediLers van daardie tyd.

Hierdie ,,Groning.nsLool" - dit was onder hie"die naam bekend * het

veel teenstand ondervind, naa" dit

'n

van groot aantal mense verkry.

het ook die entoesiastiese

Dlt het sigself aaóeveel

simpatie

by die

welwillendheid van di" póli"k detr sy praLtiese neigings. Dit het

allerlei ftlantropiese skemas bevorder, en die senditg otde" die heidete

sterl( voorgestaan. Maar dit was nie geg.o.d op die Ie"" vat die Le.L

'n

nie. Dit was mengsel van di. Ieringe van Plato en Schleiermacher.

Dit het eers privaat en later pólieL die Drieëenheid, die Godheid van

Christus en sy veÍsoening geloën. Aa. die ander Lant het dit die

mensheid van Jesus prominent op die voorgrond gestel. Dit is eienaardig

om te sê, maar dit het al die gebeurtenisse in sy lelve wat in die

E ang"lies ve"haal wotd, e.[en as histories waar. Dit het geglo in die

*ond.rs van Christus en in sy liggaa-liLe opstanding' Dit is heelt.*al

duidelil dat hie.die oorgangsteologie was wat beweeg het in die rigting

'n

van stelsel wat minder dubbelsinnig en terselidertyd minder skriftuurlik

is. Die bloeityd daa*tt was die tiental jare tussen r84o en r85o,