04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE MODERNE ONGELOOF DIE MODERNE TEOLOGIE

400 401

AI-Vader lran die panteïs, en net so heeltemal uitgesluit

van alle werklike persoonlike ge-eenskap met ons en

van die moontlikheid van gevoel of handeling in ons

belang as die God var, die deis. In die doel waarna

hulle gestrewe het - die poging om die openbaring stil

te maak, om die le*ende God vatt sy troon te verwyder,

en sy inmenEing met die natuurorde uit te skalcel; in

die middele wat hulle probeer aanwend het - die

inskuiwing as plaas,rervanEer van 'n God wat ontwerp

is volgens die wette van die wetenskap en van die rede,

en 'n godsdiens en sedeliLheid wat opgebou is op die

godsdienstige gevoel en goedgeLeur is deur die rede; in

die praktiese gevolge - die uitskaLeling van die moontlikheid

van geme"nsLap met Hom wat in die hemel woon,

en die vasbind van die hart en belange van die mens

aan die aardse lewe - in al hierdie opsigte is die moderne

teologie ongetwyfeld vir praktiese doeleindes één met die

deïsme en die panteïsme. Sy gedagtevorms mag verskil;

maar dit is die enigste opsig waarin dit versLil; sy

Iewensbeginsel is dieselfde. ln die praktyk is dit

deisme sonder sy moedigheid, en panteisme sonder sy

Lonsekwensie.

En dit is aan hierdie praktiese toets wat dte wêreld

op die d,rr,,r elke godsdienstige stelsel sal onderwerp, en

waaraan eL wou aantoon dat dit moet onderwerp word.

Vir denkers en filosowe mag dit van groot belang wees

om te let op die heen ".t wee" geslinger van die mensliLe

gees tussen deïsme en panteïsme, ett hul hoër eenheid

in die moderne teologie. Maar vir die gewone mens is

die vraag net: het ek dit met die natuur alleen te doen,

of het ek dit ook direk met God te doen, afgesien van

die natuur en bolant die natuur? As laasgenoemde die

geval is, as die bonatuurlike Christendom die waarheid

is, as daar'n geoperrb.arde wet van God is en definitiewe

oortreding, as daar 'n Verlosser geskenk is en vergifnis

moet gesoek en Lan gevind *ord, ett as 'n l{eilige Gees

d

met 'n nuwe Iewe kan ontvang word van omhoog, dan

weet eL dat eL nie vir die natuur alleen moet lewe nie,

maar vir God, sonder wie ek nie die saligheid Lan

ontvang nie. Maar as eL dit direl met die noLtuw aIleen

te doen het, dan moet die denlers vasstel hoe die

verhouding van God en natuur moet geformuleer word,

Laat die deïs dan sê God is 6ofonÍ die wêreld; Hy het

aan die wêreld sy mag en sy wette gegee en dit toe aan

sigself oorgelaat; Iaat die panteïs sê God is in die wêreld,

één met die natuur; Iaat die moderne teologie sê God

is beide bohant en in die natuur, 'n Iewende Persoon,

wat egter nie anders kan gevind oÍ geLen word nie as

daarin; in alle geval is dit tog met díe natuur wat eL

dit te doen het, en hoe meer eL aan die natuur getrou

is, hoe meer kan eL daarop reken dat ek getrou is aarl

God. As die mens die bonatuurlike as 'n openbaring

van God wat buite die natuur is, Ioën, dan word die

natuur die laaste en hoogste doel van die mens. E.t oÍ

dit nou al die Erowwe materialisme is van ,,Laat ons

eet en drink want m6re sterwe ons," of die meer besLaafde

droom van die moderne Lultuur, ,,Laat die wetenskap

reEeer, die Luns heers, die kennis vermeerder en die

rykdomme oorvloedig word, et dan sal die heersLappy

. van univerrele lrrede tot stand kom" * die mens wo.d die

sleaf van die teenwoordige, die sigbare en die stoflile.

En daarom Iees eL in die woorde .tan Opzoomer omtrent

die twee ouer stelsels (as die verLlaring afkomstig was

van die ortodolsie, dan sou dit die vooroordeel van die

dweepsug gewees het; maar omdat dit afkomstig is van

Opzoo*àr,- die hoëpriester van die mode.ne wetenskap

en teologie, moet dit die waarheid *ees), die profetiese

ln"roord.[ir,g .ratt d"ardie moderne teologie waarin hulle'

volcens sy verklaring, hul hoër eenheid vind. ,,Die

ondl*inding het vasgestel dat die deïsme wat in die

vorige -vasteland eeu van Engeland gekom het en homself oor

die

.tat Europa versprei het, sonder enige

Bb-Andrew Murrey II

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!