Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
598

DIE MODMNE ONGELOOF

_ N"! soos sy- voorgangers, sê ek. Ek het aan die begin

die- geleentheid gehad om die aandag te vestig op ái"

verho.rdi.rg wat daar bestaan tussen drc *od"tnJ teàlogie

en deïsme en panteïsme. Ek sal nou die vryheid neèm

om aan te toon wat die uitslag van 'n noukeuriger

onclersoek is: dit naarnlik, dat àit met hulle in Ëul

vyandskap teenoor die bonatuurlike en die lewende God

wat deur die openbating daarvan verkondig word, asool{

in hul pogings om 'n godsdiens te vind wai die behoeftes

van die menslike hart kan bevredig sonder om die

bonatuurlike te erken, een is. Om nou nie verder terug

t-e ga_an as die vorige eeu nie, die deïsme het gemeen

dat dit die bonatuurlike oorwin het deur di" Gód ,r.rt

die sLepping, sy majesteit en sy selfbestaan te erken maar

sy voorsienigheid te loën, en in die plek daa"van te stel

die kragte wat Hy aan die natuur gegee het. Die

menslike hart kon hier nie tot rus Lo- riie-, hierdie God

was te ver. Die panteïsme het toe onderneem om die

behoefte te bevredig; dit het toe'n God van die

voorsienigheid gelewer maar sy slepping ontlen. Dit het

inderdaad vir God naby gebring, maar dit het sy

persoonlikheid opgeoffer deur Hom één te maaL met die

natuur. God het verlore geraak in die natuur. En so het

ou Bybelgelool as vir

'n

onde"soel* wat ver bokant hul verstand en

opvoeding staan."

En ptofessor

'n

Scholten b"ing sy redenering tot die volgende slotsom ln

trosiure wat hy geskryf het om te bewys dat die mod"iree in die LerL

mag,en moet bly; ,,[aa_t nly ten slotte_ ltiárdie,op-eÀing maak, Hy wat

di.._Lerk verlaat verbreel die g"meensLapsband met broer, ta. wie soms

veel kan gelee" *o"d in die

'n fraltiese I.*., al staan hulle

wetenskap. Geïmproviseerde mode*e Le.L mag -akliL

aeter i;-di;

gevaar loop

om, net soos die Duits-Katolieke lereniging rur *o.ër, die prcoi te word

v.r orgeloof en skeptisisme, selfs van wére'idsaesindheid, iets'waarten dio

omgang met opregte womes, selfs onder dieEá" ooL wat anders dink aa

ons, maE dien as'n lreilsame teëgif."

, Sodanig is die nuwe teologie.- Die erkende leiers daarvan verLlaa,

dat drt nie heeltemal kar Llar.Lom sonder die erns en die vroomheid wal

dte ou gelool met so'n uilmuntende welslae aanlweck nie.

). rlil

,' l

'ÍirÍ

,ït'ï

,ili'

illl

ri

r'11

DrE MODERNE TEOLOGTE

3gg

die probleem onopgelos gebly. Nou onderneem die

moderne teologie dit. Dit ve"klaar dat deïsme en

panteïsme elkeen 'tt deel van die waarheid gehad het,

maar geeneen van hulle het die hele waarheid besit nie.

Dit treL voordeel uit die les wat van hulle geleer word.

Dit ve"Llaar dat dit die,dwaling van die deïs vermy, dat

dit nie alleen Gods skepping Ieer nie, *ru, oáL *n

voorsienigheid, dat dit God nie alleen "oo" "r, 6o *o

wêreld plaas nie, maar terselfdertyd Ín die wêreld. En

die -dwaling van panteïsme vermy hulle ooL, hulle

handhaaf Gods persoonl*heid (hullà sien in dar dit die

geheim is -agter die -.g tot openbaring), en hulle vertel

ons nie alleen van die noodsaaklilheiJ van die natuur

waarmee die panteïs die Voorsienigheid geïdentifiseer het

nie, m,aar h,rlle wys ons orals op die wil en die wysheid

van Hom wat ewig vry is.

Ek sal nie hier ingaan op 'n kritiese ondersoek nq

die waa.de

'n

en die beteLenis nan dt" stelsel nie; dit sou

metafisiese redenering vereis wat ons bokant ons

bevatting mag voer. Maar dit Lan "L sê, dat sover as my

gedagtevermoëns strek, dit vir my onmoontlik is om in

die gebruik van die woorde vryheíd en persoonlihheid.

iets anders te sien as '., -asLer om 'n panteïsme te

verberg, wat nie Lan bepe"k word nie. 'n Vryheid van

God, wat nooit sonder die natuur bestaan het nie, wat

vir altyd begrens is deur die natuur soos dit uetrmaal

vasgestel is, en wat beroof is van alles wat ons ons

voorstel as ve.botrde aan ons vrye wil, is ongetwyfeld

'n

slegs 'n bespotting vatt die naam van v-ryheid. En

pe"soonlikheid sonder die magle in die beoefening

waarvan ons die voorregte van die persoonlike bestaan

sien, die uitspreel van persoonlike gevoel, gedagtes en

woorde, is tog seler geen persoonlikheid nie. Met

betrekling tot enige w"rklike invloed op ons sedelike

bestaan is die moderne God net so volLome gevange en

geboei binne die werLinge van die natuur soos die