Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
396

DIE MODMNE ONGELOOF DIE MODERNE TEOLOGIE

in die latere herlewings van die piëtisme in Duitsland

en die metodisme in Engeland, was dit die sedeliLe en

godsdienstige elemente wat 'n betoep doen in die eerste

pleL op die hart en nie op die verstand nie, wat aan

die stelsel sy ingang by die mense verleen het en dikwels

die armes gemaak het tot sy beste aanhangers. Die

moderne teologie is 'n godsdiens vir die denkers. Sy

uitgangspunt is nie die sedelike behoefte nie, maar die

wetenskaplile vereistes. Sy doel is in werklikheid om

die onverganklik godsdienstige behoeftes van die hart

te versoen met die eise van die wetenskap, en dit laat

die wetenskap heerskappy voer op 'n gebied wat nie

daaronder val nie. En so probeer dit om die verlangens

van die geestelike honger te versadig met iets wat alleen

die intellel Lan bewedig.

Die woorde van Zaalberg bevat 'n juiste beskrywing

en terselfdertyd, onbewus, die bitterste satire: d.ie ,noderne

teologíe is die hind, van die natuurwetenshap en díe

ftIosofie. Dit is geen wonder nie dat die Lind wat op

d.ardie manier gebore is en deur sy ouers gevoed is met

die beste voedsel wat hulle kon vetskaf, en onderrig is

in al dte wysheid wat hulle besit het, tog so 'n skrale

godsdie.ts sou hê nie. Ndg die natuurwetenskap nèg die

Íilosofie - hulle is albei die produk van die menslike

gees É nèg hierdie kind van hulle kan die oneindige

verlangens vatr die onsterfile siel bevredig nie. 'n God

wat gebore is in die menslitrce gedagte, het geen Lrag

wat hoër is as dít waaraan hy ry ontstaan ontleen

nie: hy is slegs die skepping van die sLepsel.

Die moderne teologie is 'n poging van die wetenslaplike

gees om n godsdiens op te bou; die Lri.,g vart

die wetenskappe sou onrrolledig wees daarsonde"; dit is

die nuutste poging om een tot stand te bring wat so

na as moontlik staan aan daardie magtige Christelike

godsdiens, een wat op een of ander **.ti"" so 'n houvas

5g7

op die harte sal handhaaf. Net soos sy voorgangers .al

oàL dit op misluLking uitloop.')

1)

EL wor Éraag in die lesing aa.geLaal het die getuienis van

Z""báre .. S.hoÍt"t ï"t berekLing tot die neigings -van die stelsel' ln

rv ,,Àf.lk"td.r"de" sê Zaalberg' ,,Otder die indruk dat die o-n-godsdie.ns'

ticL;iJ "r" die b"tere klasse gewortel was, indien nie uitsluitlik nie dan

toï hoofsaaLlik, in onlrunde en misterstand

g"".U"a""r" van godsdiens en die Christetdom,

o-mtrent die a.rd en die

het eL ge,^een dat ek in

staat sou wees om in my 'eod"diens. eie kting die gevaar van die Lloof tussen die

*Ài.ld*rt"rrlap en di. -baie wat tt""d. *y". *otd, t" vemyder,

AuvanLlil< h"t *y *".L teelbelowend gelyL; maar sodra- dit geblyl

het dat mv doel met my prediking nie net was om a[ te breel nie maar

ook om op te bou, en ho. meer di. ,ek glo nie' met betrekking tot sekere

"aLe g"toig is deur die ,sond.t geloof g"en "alighei.l nie,' hoe meer die

p.ediL-". ve-rklaar dat hy m.e, it simpatie is met die vrome gevoel mel

àl rv b"kto*penhetd as met die rasionalisme sonder lewende wamte

of ratr..li.^e- sorde, gebed - hoe groter het die getal gewotd tan dió

wat weggaan. EL hei die ond."aglike,snart begin ondervind van to

sien hoe--dat

mv nrediLirg

mense wat eers met twy[el 'dit

gewen is, my verlaat ..

geluister hel maar later deur

L"tL en die godsdiens vaavel

rà terwvl h"ll" "u" my sÀ dat waa, eL hulle nou ,mode"n' gemaaL het,

hulle baie goed Lan LlaarLom sonder die prediking van Jesus en sy

evangelie; of t.d".. het hulle gevra, sommige met'n beLommernis wal

't

." ii"o Eeroer het, et a.d", -1t otdtatÉlike koudheid; ol daar dan

.oE *""LiiL enige waarheid is in dre -"r. "" gelool in God en 'n ewige

l.we? .-.., . En trapsgewyse is. ek gevoer na die gevolgtrekling wat vit

'n 'n

predikant baie vernederend is, dat die modeme neiging as

Eodsdienstige en sedelike verskynsel -el die blom en die wug mag we.es

'n

àn Eodsdierstig ontwiklelde intellek, wat in die helliEe erns van die

te*e gefweek is À ryp geword het, maar dat dit jui" m da"tdie r.de

org"rLliL is vir die masms, onverstaanbaar vir diegene wie se godsdienstige

inÈllel( nie ontwiLkel is nie, en ".lfs geraatlik vii diegene wat nie genoeg

ems besit om htlle te vrywaar teen'n tewedenheid met sy negatiew'e en

kritiese Lant nie, maar o- daarder. te Lom tot die diepte van geloo[ en

Iewe, En die massas wat my gevolg het, was nie van nature ernstig en

oodsdienstig nie, veral nie die mans nie, en die minste van almal die

Ëoer Llassel ,Die g.loof is nie dre deel van almal nie,' sê Paulus, en

e[ het diLwels in moedeloosheid teruggeLom tan die gemeente aÏ en veral

van die Latlrisasieklas aÍ, omdat ek weer opnuut en met bitterheid gevoel

het dat Jan en sy maters *el gele.. het o* die *onde.s te Ioën, maar

dat hulle nou ook makliler knap genoeg wo.d o^ spotpre-nte in hul

moeder s. Bybel t. telen as gesLtk o- die ge"" van gelooi en gebed

te onlvang, teruyl baie ander met'n beter inbors meer geskik is vir dre