04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

39.1

DIE MODEITNE ONGELOOF

Goddelike waarhede opeis as die vrug vên die

godsdienstige aanleg -'n redenering wat nió kan weerspreek

word sonder die argument wat aan die wonders

ontleen is nie. Juis omdat die boodskappers van daardiu

waarheid onbevoeg verLlaa, word om get..ie.ris af te Ie

omtrent die oorsprong waaraan hulle dit ontleen, het

ons saêm met die waarheid 'n getuie nodig om vir ons

te sê vanwaar dit gekom het. As wond"rs waar is, dan

het ons hier iets van bokant die natuur, 'n onmisLenbaar

GoddeltLe stempel, die handteLening van God onder die

waarheid, wat dan saam met die waarheid die tweeledige

getuienis uitmaak wat ooreenkom met die twee sve van

die menslike natulrr, en wat 'n beroep doen op ry fi.i"ru

sowel as sy sedelike bestaan. In hierdie lic báskóu word

die wonde,r wat 'n getuie is vir die teenwJordigheid van

Een wat hoër is as die natuur, 'n daad van oneindige

neeóuiging

'n

wa,t noodsaakltk is by elke openbaring, àn

bewys van daardie Goddelike harmonie wat aan die

Iaer en die hoëre nature van die mens hul ware vereniging

skenk in die een groot skema van God.

Maar dit is maar net om in die verbygaan die

terrein aan te dui waarop die stryd nog moej uitgeveg

word, en die aanspraatr< van die moderne teologie moei

beslis word. As daar geen bonatuurlike is nie, dan is

die moderne teologie reg; maar as dit bestaan, dan is

dit 'n reusagtige bedrog, 'n ontsaglike misleiding. Van

alles wat God ooit aan die mens geslenk het- as die

gawe van reddende genade en liefde, word hy beroof;

en onder die voorwendsel van hoër eer aan die Skepper

te bewys, word die sLepsel en sy vermoens verhef. Selfs

die heerlikheid van die Godmens word opgeëis as die

besitting van die -errsdo- wat so 'n eLse-plaar Lon

oplewer.

Qi-t is juis -in- hierdie b"d.og wat die gevaar geleë

is. Vorige stelsels van ongeloof het buiie die -ketl

gestaan en dit va.tdaa. aangeval. Die moderne teologie

DIE MODEITNE 'TEOLOGIE

595

is daar binne-in, en hulle maaL daatop aanspraaL om

die ware Lerk te wees. Die verskil in die situasie kan

gesien word in die f"it dat die -odern" teologie vir sy

leraars monumente vir Voltaire laat bou. Laat oÍrs

oppas: op"nlil*e geweld is vervang deu" vettaad wat

gehul is in die gewaad van onsLuld. O- die oneerliLheid

van die stelsel in te sien en te ontmasker ontneem

daaraan die helfte van sy krag.

Die Iaaste vraagi wat nog moet bespreeL word, is die

stelsel se VERHOUDING TOT DIE TOEKOMS.

Waarheen sal hierdie stelsel voer? Waa.op sal dit

uitloop? Die geskiedenis daarvan is nog maar jonk; is

daar geen aanduidings wat in samehang met sy beginsels

vir ons enige grond bied om 'n oordeel te kan vel oor

sy neigings nie?

Water kan nooit botrrant sy eie hoogte opstyg nie; 'n

eaadlie kan net sigself weer voortbring. 'n Teorie Lan

op die duur, waar dit aan sigself oorgelaat word met

die volle geleentheid om tr onseLwent sy eie beginsels uit

te werk, nooit sy volgelinge hoër ophef as wat dit self

is nie. Die teorie van die moderne teologie, die

grondbeginsel daar.ran is aan ons beLend. Die materie

word gemaaL tot di" maatstaf van die gees; die wette

van die sigbare bind en begrens die onsigbare; en in

die praLtyL Lan di" uitwerking nie anders wees nie as

om die mens in beslag te laat neem deur die diens van

die tydelil

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!