04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3gz

DIE MODERNE ONGELOOF

dan *eer af te daal en net soos ander mense te wees r

so het daa"die heilige manne van die ou tyd in die tye

van h.rl visioene en elstase gevoel dat hulle oorgeplaas

word bokant die perLe van hierdie wêreld, bolant die

sfeer van h,rl daeliLse lewe, en dat hulle van aangesig

tot aangesig staan met die Onsigbare; en hulle het slegs

die eenvoudige waarheid gespreeL toe hulle gesê hJ,

,,Die Gees van die Here is op my. Die dwaling Ie by

ons wat te vleeslik is om te verstaan dat geesteliLl

waarhede die hoogste werkliLhede is, en daJro* die

toevallige bestendig en die Lern verloor in ons poging

om 'n. vaste, dogm_etiese teologie op te bou óp - diË

uitsprake van digterlike inspirasie.

In Griekeland vind ons dat ontdelLings op die laer

terreine van menslile prestasies aan die gode -toegeslryÍ

is, en ong neem nie, da-ar ons to-evlug na die gedagte

van inspirasie om hulle te verLlaat nie. Die hèle

atmosfeer van die ou wêreld was deurtrel van die gedagte

van die bonatuurliLe; in die Linderdae van die mé".hàid

qas die onverklaarde en die nuwe altyd die wonderbaar-

IiLe en die Goddelile. NiLs was meer natuurlik nie

as dat elke nuwe vlug_ van die godsdienstige gees in

sy vaart na sy God,_elke nuwe prestasie op die-g"bied

van godsvrug en reinheid sou toeEeskryf word uun God.

In plaas van n teLortkoming is Jit eintlil

'n deug: dit

was in die oorvloed van sy beskeidenheid en in die

sLoonheid van sy- nederigheid dat die rede dit nie gewaag

het om vir sigself toe te eien die eer van wat dit uitgerig

het nie. Dit was oorgelaat aan die Iatere geslagte-waÏ

yry -iq van die gevaar van die hoogmoed *.rrd",r" di"

Lind kon beskadig geword het, om Juidelik te maal hoe

dat dit tot Gods hoogste eer strek dat Hy geprys -het -om word

vir die gawe wat Hy aan die mens Eesée die

wondetlike vermoë te besit om die *á"ih"id te ontdek

wat so verhewe en Goddelik is, dat die mens nie anders

DIE MODERNE TEOLOGIE

393

kon dink nie as dat die ontdekking die openba"ing was

van die Oneindige Self nie.

En so ptob"ár die moderne teologie hulself in te

redeneer in die geloof dat alles wat gevind word van

Génesis tot Openbaring omtrent die direLte openbaring

van 'n le*ettde God wat werL, spteeL, seën, straf en

derrr die mens gesien en geLen wotd, slegs die dop is

wat maar Lan weggewerp wotd; die Lern sal blv

voortbestaan. Die bonatuurliLe is maar net die fles wat

moet gebreek word sodat die geur van die salf die huis

Lan verv.,l,

Die Christetrdom, goddank, weet in die Ltag van

Jesus en die getuienis vatt die Gees te duidelik aan wie

dit sy waarheid ontleen, om op hierdie manier mislei te

word. Dit kan sy aanspraak nie prysgee nie; die

bonatuurlike is sy Lern, en die enigste toegang na sy

skatte; hy wat nie deur die deur ingaan nie, is 'n dieÍ

en n rower.

Maar moet die saaL dan onbeslis bly? Sal die

een Lant dan voortgaan om die Bybelse waarheid en die

Bybelse Jesus op te eis vir die natuur, en die ander kant

vir die bonatuurlike, sonder die vooruitsig van 'n linale

skikLing?

Dit is hier waar die argument wat aan die wonders

ontleen is, inkom, en die *aarde daarvan bewys wo"d.

Ek het soms apologetiese gesLrifte gesien waarin die

skrywers wel die waarheid van die wonde"s handhaaf,

maa" die indruk maak asof h.rlle voel dat hulle vir die

wonders moet versLoning maal. Hulle is daa., en daarom

glo h,rlle dit; maar hulle sou byna bly gewees het as

hulle hierdie vleeslike behulpsels, hierdie inmenging met

die o"de van die fisiese wêreld, Lon uitgeskalel het.

Geestelike waarheid rou seL., in sy eie Lrag kon gestaan

het; dit sorr.et e. deur sy eie lig [o" b"nt'i. gewórd het

as die waarheid. Ons het gesien dat dit irris die posisie

v&n di" moderne teologie is, waar hulle die mees

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!