04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

586

DIE MODERNE ONGELOOF

Hy op Gólgota die heldere voetspore van sy liefde

agtergelaat."

Of neem hierdie ander gedeelte waarin die geloof

en die liefde van die GekruisiEde wat sedra was- deur

die versele_ring dat Hy die S".rr, lran God is, oorgeplaas

yol{_op-die terrein van die moderne teologie. U-vo.l

dadelik dat die tweede geslag wat nie opg"lo"d is in die

ou Christendom nie, nooit in staat sal wees om so 'n

taal te besig nie:

,,Ja, hie" is Een wat Eroter is as Jona of Salomo,

meer as Moses en al die profete. Het ooit iemand

ges-preek_soos Hy? Het iemand ooit soos Hy gebid? Of

liefgehad soos Hy? As Hy nie die Se.ttr -n.n

God is

nie, dan het God geen seuns onder die mense nie, en

sy Naam van Vader is dan 'n holle Llank. En is dit

nou nog_

'n

vi-r _u nodig om eers te vra of Hy aa"dse

vader gehad_ het.? As- sy Gees nie die Heilige Gees van

die Godheid is nie, dan is daar geen Heilige Gees nie.

En wil u nou eers weet of Hy werkliL run di" blindes

hul gesig kon teruggee? As sy lewe ons nie leer wat

dit is om 'n mens te wees nie, dan kan ons maar net

so goed saam met die diere van die veld eet en drink.

En sê u nou noE: ,Here, wys vir ons 'n teken'? Welaan,

my vriend,_ dan lei ek u na GOIgota. Hy is reeds

g-ekruisig. Op qy uitgeputte bo"s hang sy hoof met die

doringl

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!