04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

j84 DIE MODERNE ONGELOOF DIE MODEITNE TEOLOGIE

Iiedere * Hy wat in die moeitevolle arbeid van sy siel

die mensdom gedra het op sy breLende hart, Hy wat

sterwende die dood sy verskrikling ontruL het en met sy

deurboorde hande die vloeL verwyder het uit die hart

.ran die sondige mensdo-.

,,Moet ons nie verLee.d verstaan nie, Dit is nie net

terwille van Jesus dat daar in ons hart die hoop op

die hemel is nie. Ons ewige lewe het ons aan God te

danke en nie aan een mens nie. Maar in Jesus het

daar 'n nuwe godsdiens vir die mens aangebreel, en in

die godsdiens 'n nuwe lewe, en in daardie nuwe lewe

'n nuwe blydsLap, en in daardie nuwe blydskap 'n nuwe,

Iewende hoop. Sy lewe het Gods Vaderliefde verheerlik,

sy dood die smart van die wêreld; sy lewendmalende

Gees het die toeLoms van die mensdom verheerliL, en

daarom noem ons die blyste van ons heilige dae volgens

sy Naam, en vestig ons ons oë op Hom waar Hy staan

op die berg van die Here, en eer ons Hom in ons

Iiedere. Vorms verander, maar die Gees blv altyd

dieselfde. Gedagtes verander, maar die liefde bly. Ja,

amen, ons sien Hom gelroon met heerlikheid en eer."

Neem as 'n ander voorbeeld 'n paragraaf waarin die

gedeelte in die eerste hoofstuk van Johannes, wat selÍs

volgens die erkentenis van die modernes verwys na

daardie Goddelile natuur van Christus wat volgens hulle

slegs die droom van Iatere dissipels was, met so 'n

volmaakte behendigheid toegepas word op die Man van

Nasaret:

,,God 'n Gees! God 'n Vaderï Dit was sy hee"liLe

evangelie. Wie het ooit die alomteenwoordige liefde van

God so ingesien? Wie het dit op meer treffende *y."

verLondig? Wie se lewe was so 'n le*e van God? Wie

was so vol van God? Wie \Mas meer 'n beeld van die

Vader? Voonvaar, voorwaar, in Hom wat onder ons

gewoon het as die vleesgeworde liefdewoo"d v.tr God,

sien ons 'n heerlikheid soos van n Eniggeborene .ran die

'n

Vader, otrvergelyLliLe Seun, vol van genade en

waarheid. Uit die volheid van sy heilige Gees het ons

ook ontvang genade vir genade. In Hom lvas die

Goddelike lewe, en daa.die lewe was die liefde; in

daardie lewe was die lig van die mense, en daardie lig

van ons Jesus is in werLlikheid die ware lig van God

,wat elke mens verlig' en nooit .ran die aarde sal wegEaan

nie. Niemand het ooit God gesien nie, maar sy heilige

Seun wat selfs nou in die boesem van die Vader is, het

aan ons die gesindheid van sy liefde verkondig en

vetklaar. Sv God is ons God, sy Vader is ons Vader.

Almal van ons wat Hom aanEeneem het as hul Heer

en Saligmaker, het Hy die maE geEee om van onsself

te getuig: ons is kinders van God. En in hierdie opsig

is dit waar wat die vierde evangelis saam met nog soveel

wat ook sloon en heerlik is, in die mond van die heilige

Ic: ,Ek is so lankal bv julle, F'ilippos, en hoe sê jy: Toon

ons die Vader?' En dan weer daardie atrder gesegdet

,EL is die weg en die waarheid en die lewe; niemand

korn na die Vader behalwe deur My nie.' Sou sy

godsdiens flotee. en sy lewe uitgeblus word? Slegs dan

sou dit \ilaar wees dat Hy nie in sy liefde ons smarte

gedra het en met so 'n dood die evangelie van die Vader

se ve.gewende liefde verseël het nie. Nou is die

doringkroon sy onverEanklike koningskroon, die rietstok

is sy septer wat nie Lan verbreek word nie, en die kruis

sy genadetroon waarop Hy die mensliLe geslag tondom

ÉoÁ .r"rc**el. Sy bande bind ons met lieÍdel

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!