04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

582

DIE MODERNE ONGELOOF

aanhalings waarvan dit so hard en beLrompe Iylc om te

glo dat dié wat dit uitgespreek het, lie sy ware volgeli.rge

is nie. Dit is slegs wanneer ons die beEinsel. *ut tà

grondslag van hul taal Iê, verstaan, dri or,

'n iuiste

oordeel v_an die geheel ka' vorm. Maar daar i, ";; i,

ander rede waarom eL u aandag op hierdie karakteitrek

vestig, en, dit is die belangrikste

'n

een. Dit is hierdie: u

moet onthou dat stelsel van dwaling nooit Lu"

beoordeel wold volgens sy eerste voorstandeis "iu. H;ii;

ir :log so sterk onder die-invloed van die godsdiens wat

hulle nog moontlil _met die moedersmell iigeLry "van 1,"t, 'die ""

waarêan hulle hulself met die entoesiasle

kinderyare en jeug oorgegee het in die tvd "u" di" I"*"

waarin n mens die vatbaarste is vir blywende indrukke -

daardie opvoeding, gewoonte ett begi.rr"lg wat i" àiu

hart worte_l ggsldet het, mag IanL in hulle die vruste

dra wat die beginsels van die nuwe stelsel nooit sou

kon voortbring nie.

Die moderne teologie is nog maar jonl; die meeste

van sy aanhangers is opgevoed i.t di" ou godsdiens; die

aanduidings val sy neiEin-gs wet u_tans sien, is nog maar

die a_anvang. Gee dit tyd, en veel van die taal riat dit

ta:s besig,_sal vaarwel gesê word; waarhede wat dit tÀ

bely, waarhede wat oorgeërf is van die geloof wat dit

qrobe_er vernietig, sal dutr openlil ontL-en *.ra. i"

daardie aangrypende aanhaling wat ek laaste gegee het

van Zaalberg, het u di" b"*yr gehad van die ïËarh"id

van my

,b,ewerings. Om vir -Jesus

so aan te ,p"""L r*i

_onmoontlik wees as die mode.ne teologie ""rr'ry *""L

klaar gedoen het, vir Jesus afgebring h9t tot op sy regte

pletr< en 'n totale ontworteling tot stánd geb.i.,i LLt "ï"

daardie gevoel -waarvan self.* die ,nod"rr,-" il;il; ;;

heeltemal kan bevry word nie, dat Jesus hoo, *.rrrr".,

9]]. -"j, Hom- praat. Dit is net iemand wat deur die

Lhristelike geloof.geleer is -om te bid, wat nadat hy ,n

moderne geword het, vir Jesus so kan aanspreek. "

En

I I

I

t 4

, y

f

DIE MODERNE TEOLOGIE

58j

dit is slegs di" nooduaaklilheid dat die stelsel soveel as

moontlik sy Lille, wetenskaplike abstraksie moet verberg,

wat dit toelaat. Die ware moderne teologie, wanneer

dit eers werLlik vrygemaal is van die invloed van die ou

gewoontes en gedagtes, sal dit nooit probeer doen nie.

As bewys van my bewering dat die moderne teologie

in hierdie .rerbarrd oneerlik is, het eL verwys na die taal

wat dit besig; In hierdie opsig oortref Zaalberg se

retoriek dikwels die hoogste verbeelding. Neem

blwootbeeld die volgende. Nadat hy sy eie viering van

d!" Hemelvaartsdag geregverdig het as 'n dug wat

afgesonder is om die gedagte van die onsterfilheid en

ons verblyf in die hemel te vier, sê hy:

,,Maar waarom moet so 'n Hemelvaartsdag langer

verbind word met die Naam van Jesus as Hy nie op-'n

ander manier opgevaar het as een van ons nie? Wel,

my broer, nie alleen omdat onder die groot skare van

diegene wat_ glo aan 'n hemelvaart, geen persoon kan

gevind word wat so groot en heilig is às Hy nie.

Waarom dan? Omdat Hv die srootste Iiefdeoffer

gebring het wat ooit Lan gebring *ord; o*d.t Hy, die

Vertrooster van die armes, uit eie beweging die Man

van smarte geword het; omdat sy dood aan die kruis

die -eer_ aangrypende bladsy vorm in die gesLiedenis

van die lydende en strydende mensheid; o-dÀt in Hom

wat die Leerpunt van die gesLiedenis is, die lewe van

die nuwe wêreld verskyn het in 'n dodeliLe geveg met die

oue. Waarom? Omdat op Gólgota die vrarg moes

beslis word of die dood van so "t edele mens, die dood

wat gemotiveer was deur vrywillige gehoorsaamheid aan

God en selfopofferende liefde tot die mens È of so 'n

dood vernietiging oJ verheerliLing sou betelen, dood of

Iewe, 'n grootse bedrog of die begin van 'n ewigdurende

vreugde. u vra waarom ons die dag met sy Naam

'n

verbi.rd? Bo alles omdat lly heilige reg het op ons

hart en lewe, op ons invleg van sy Naam in ons heiligste

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!