04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

374

DIE MODERNE ONGELOOF'

toegelaat het om dit te aanvaar, hulle ontLen sy aanspraalr

op daardie titel in enige werklike betekenis van die

woord, en die titel is vir hulle slegs die samevatting van

die teleurgestelde hoop van Israel - verwyder selfs die

naam van Christus, soos hulle -aaL, en hoe [.an u dan

die stelsel Christelik gaan noem? En u verLlaar weer

dat hier geen kwessie kan wees oÍ dit die Christelike

Ieer is nie.

EL verseker u dat dit wel 'n Lwessie is: en bewaar

die dwepery wat dit waeg om die naam van Christen

aan sy volgelittge te ontsê. Maar dit is nie a[ nie; die

moderne Christendom maaL. daar nie alleen aanspraaÍ<

op dat dit Christelik is nie, maar dat dit die *ur" "n

wettige verteenwoordiger van die Lerk van Christus is.

AIIeen daarin kan die godsdiens van Jesus in al sy

suiwerheid gevind word. Hieraan behoort dte *url

apostoliese opvolging; hulle alleen is die ware erfgename

van die gees van Luther, hulle is die ware kinJers en

opvolgers van die Hervorming.

Wat is nou die gronde waarop hulle hierdie

aanspraak maak? Laat my dit wee.gó in die woorde

van Zaalberg. In een van sy preke waarin hy die eis

van die modernes om 'n plek tè verLry in die 'kerL

van

Holland regverdig, rig hy hom in die voÍgende bewoording

na -Hom van wie hy verklaar dat Hy nie weer uit dió

dode opgestaan het nie:

,,Here Jesus, wat dinL I-J van ons? Die mense sê

dat ons nie aan die Loninkryk van U Vade. behoort

nie, en nou Lom ons na u om U beslissing te verlry.

Wie is ons? Helaas, nie goed en nie rein niel Ons

het almal o_ns -groot sondes-en telortkomings, en in u

teenwoordigheid, Heilige Jesus, bes"f ons dit ,n"", r,

ooit. Maar ons het 'n gelykenis gehoor van die ve"lore

seunr en '.t ander een van 'n herder met sy verlore

skape, en dit is U woord, U beeld. l)aarom Lo- or,"

nou na [J, Verlosser van tollenaars, wat in die huis van

DIE MODERNE TEOLOGIE

J,I J

Saggeiis gebly het, U wat nie alleen gewillig was om

saa met 'n Lwaaddoener êan die kruis te sterÍ nie, maar

ooL om onder (J leidtng vir hom na die Paradys te

neem. IJ vra wat ons geloof is? Ons glo in God, U

God en Vader; o.rs probeer om U gebed te bid, en

verder glo ons in alles wat rein en lieflik is, in IJ

gelykentsse, Heer, en in (J verhewe uitspraLe oor die

GoddeliLe en menslile lewe. U vra wat die leerstellings

van ons gelooÍ is? U het hulle self aangekondig toe

U op die berg U salig, salig, salig uitgespreek het. U

vra wat ons van U dinL? Ons bestr ou dit as ongeloofil

dat U deur 'n wonder gebore is en uit die graf opgestaan

het, en in menige wonderbaarlike verhaal van lJ lewe

sien ons slegs die poësie van die vroeë LerL. Maar dal

U goed was, verhewe bo alle mense deur U oneindige

liefde, dat U rein van ooE en hart was, en dat U nie

met mate vervul was van Gods Gees - ons is bereid

om daarop 'n eed te neem, daarvoor verpand ons ons

Iewe. Verhewe Filantroop, in U sien ons wat dit

beteken om mens te wees, die afstammelinge van God,

die seuns van God. U Woord is 'n lig vir ons voet.

(J vredegroet laat ons hart opspring -van van- vreugde. U

beeld is iit onr die operrb.ring die hoogste deug.

u vra of ons nie ook "utt U *il *"gguatt nie? Maar,

Here, ,ra wie sal ons gaan? U het die *ootde van die

ewige lewe. En omdát U Uself so- opgeoffer het in

q"háorru.*heid aan God, e.t uit ontfermende lieÍde tot

'ï

wêreld wat versink is in die sonde en die dood, die

smart van die mensheid op U siel geneem het, asook

ái" ,*ur" Lruis daarvoo. op U sLooer geneern het, en

m.tg.ri"" U dit met tranè benat het ett deu" so 't'

ar"a ar" evangelie wat u self verkondig het, ve"heerlil

h"t,- J"utorn Jo"l ons inderdaad dat ons onder die

J*otste verpligting teenoor tJ staan. -Ons eet, ons

Ë;;;;J"', á',J 'oé"' U, Vriend van God en mens'

É;;;;Í ""t God alleen aanbid grens tog ons lol vir U

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!