04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

372

DIË MODERNE ONCL].OOF

die -orele L*aad, net soos die fisies" kwaad, ook deur

Qo{ gewil_ word. ,,Deur eersgenoemde bereik God sy

doel" (ek haal aan uit Opzoomer) ,,deur middel van

llegaamliLe oorsaLe en die magte van die natuur: in

die geval vatt Iaasgenoemde (geestelile Lwaad), deur

geestelile oorsake, die magte van die siel van die mens,

sy rede, sy gevoel en sy wil." Die sonde word een van

die natuurwette. Die eerste sonde was 'n voorwaartse

stap in die ontwilkeling van die mens.

Die Christelike stelsel spreeL tot ons van God as 'n

Koning, 'n sedelil(e Heerser, 'n Wetgewer en 'n Regter.

Qie moderne_ teologie- Lan vir hi".Jie opvattings geen

plek vind in hul wêreldbesl{ouing nie; dif het g""" ll"k

gevind v_ir 'n troon daarbo waÀr God kan regeer nie.

Deur hul leer van die sonde word ,,Gods heiligf,eid" (ek

haal weer aan uit Opzoomer) ,,slegs 'n relatiéwe term;

vir God self Lan dit geen betelenis hê nie." In die vaste

natuurorde, met inbegrip van die natuur van die mens,

was daar een finale afhondiging van al sy wette; en 'n

wet wat_later bykom, of 'n inlassing waa"volgens anders

geoordeel en gestraf word as d"nr di" *árLing .rnan

die natuurwette, is net so onmoontlil.

Die Christelike stelsel openbaar - dit is die

middelpunt en die heerlikheid ïuu.rnur, -'n Goddelile

verlossing. Dit vertel van genade en barmhartigheid wat

neerbuig oor die gevalle mens, en wat hulself-openbaar

in die gawe van ewige Iiefde - Gods eniggeborà Seun.

Dit vertel van die ggheimenis van sy ,ol""r*otdirrg, lnrn

sy openbaring van die lieÍde en die wil van die Vud"t

deur woord en daad, deur lewe en dood, en van die

bereiking van- die groot doel in sy opstanding, sy opvaar

na die hemel, en die gawe van sy eie Gees, die Gees

van God in die Lerk en in die Woord, om op die aarde

te woon en _die-onderpand te wees van sy eiË, bly*ettde

teenwoordig-heid. Van dit alles Lan die moderne íeologi"

nie een enlele woord aanneem nie. Hulle mag prÀat

DIE MODERNE TEOLOGIE

van Gods goedheid en liefde, maar hulle weet niks van

genade en barmhartigheid nie; daar word in die natuur

niLs geleer omtrent 'n ewige Seun van God nie, en hulle

Lan Hom nie aênneem nie;

JIJ

'n verlossingswerL wat

spesiaal deur Christus volbring is, is net so onnodig as

wat dit onmoontlil is. Jesus is die Seun van Josef en

Maria, 'n sondige mens net soos ons, maar die grootste

van die gelowiges onder ons, die beste van alle mense.

En eindeliL skuiwe die Christelike stelsel die gordyn

van _die toekoms weg en bied ons die hoop aan van

altyd me_t die_ Here ,te wees, waar Hy is en net soos Hy

is. Dit het die gedagte aan 'n onsigbare wêreld en 'n

toekomstige lewe vir vele gelowiges net so bekend en

helder voorgestel soos die naam van 'n Vader se huis

dit Lan maak, en in hierdie wêreld van droefheid en

smart het dit vir tienduisende harte geleer om selfs onder

die pyn van n martelaarsdood te sing soos hulle gedoen

het: ,,Om heen te Eêan en met Christus te wees is

v_erreweg die beste." Die modeine teologie probeer om

die leer van 'n toeLomstige lewe te behou, maa" verde.

erLen hulle hul totale onkunde omtrent alles wat oorlant

die graf is.

Moontlil dinL u dat ek net woorde verspil om te

bewys wat so helder is soos dte dag. U meen dat daar

tog geen twyfel Lan bestaan oor die vraag of dit die

Christelil(e Ieer is nie. Verwyder die Christus vatt God,

die Gesalfde na wie al die beloftes van die Pa.advs

af heenwys, in wie die hemel vir ons geopen is en Gód

geopenbaar word en die saligheid nabygebring word,

van wie die Lerk sy nêam ontvang, asook sy Gees en

sy Lrag - verwyder die Christus van God, die Lewende,

en dan Lan daar gewis geen vraag meer wees of so 'n

geloof die Christelike is nie. Verwyder selfs die naam

van Christus - want of hulle ook al sê dat Jesus nooit

die titel van Messias, clie Christus, aanEeneem het nie.

oÍ dat Hy in die swakheid ,ran entoesiasme HomselÍ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!